strategiese kommunikasie plan vir die voortrekkers 2008 l.
Download
Skip this Video
Loading SlideShow in 5 Seconds..
STRATEGIESE KOMMUNIKASIE PLAN VIR DIE VOORTREKKERS – 2008 PowerPoint Presentation
Download Presentation
STRATEGIESE KOMMUNIKASIE PLAN VIR DIE VOORTREKKERS – 2008

Loading in 2 Seconds...

play fullscreen
1 / 22

STRATEGIESE KOMMUNIKASIE PLAN VIR DIE VOORTREKKERS – 2008 - PowerPoint PPT Presentation


  • 600 Views
  • Uploaded on

STRATEGIESE KOMMUNIKASIE PLAN VIR DIE VOORTREKKERS – 2008 . Stappe. Brief Dokument Stap 1 Makro Analise Omgewing Kompeteerders Voortrekkers Stap 2 Mikro Analise – Marknavorsing & Segmente Stap 3 Mikro Produk analise Uitstaande kenmerke Voordele, sterk & swakpunte - DNA

loader
I am the owner, or an agent authorized to act on behalf of the owner, of the copyrighted work described.
capcha
Download Presentation

PowerPoint Slideshow about 'STRATEGIESE KOMMUNIKASIE PLAN VIR DIE VOORTREKKERS – 2008' - moesha


An Image/Link below is provided (as is) to download presentation

Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author.While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server.


- - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - E N D - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - -
Presentation Transcript
stappe
Stappe
  • Brief Dokument
  • Stap 1 Makro Analise
    • Omgewing
    • Kompeteerders
    • Voortrekkers
  • Stap 2 Mikro Analise – Marknavorsing & Segmente
  • Stap 3 Mikro Produk analise
    • Uitstaande kenmerke
    • Voordele, sterk & swakpunte - DNA
    • Ontleed vorige veldtogte
  • Stap 4 Sintese
    • Ontwikkel proposisie
    • Skep Beeld
    • Ontwikkel taal
    • Wat moet hoe gesê word
  • Stap 5 Beplanningsbord
    • Ontwikkel Totale Veldtog
stappe3
Stappe
  • Stap 6 Media & Kreatiewe Konsepte
    • Media keuse hang van veldtog af
    • Kreatief ontwikkel aantal konsepte
  • Stap 7 Eerste Hersien bord - Kliënt
  • Stap 8 Verdere ontwikkeling
  • Stap 9 Tweede Hersien Bord - Kliënt
  • Stap 10 Voortoetsing
    • Fokusgroepe
  • Stap 11 Volledige Kliënt Aanbieding
  • Stap 12 Kreatiewe implementering en Kostes
    • Finale Skepping
    • Verkry Kostes
  • Stap 13 Kliënt aanvaarding
    • Heraanbieding van finale veldtog
    • Finale Kostes
    • Media skedules
  • Stap 14 Finale Produksie
  • Stap 15 Brief Strukture en takke
  • Stap 16 Evaluasies
sleutel oorwegings
Sleutel oorwegings
  • Die VT het nooit werklik ‘n kommunikasieplan in plek gehad nie en streke, kommando’s het hl eie ding gedoen binne raamwerk soos uiteengesit van hoofkantoor
  • Tans is daar nie ‘’n gerigte boodskap nie en pogings is nie baie effektief nie
  • Moet let na lede as primêre raakpunte vir boodskap
  • Twee konsultante het bemarkingsplanne op getrek, maar is nooit geïmplementeer nie
  • Jong volwassenes impliseer dat hul nie tyd het vir organisasies nie, maar spreek behoefte uit vir voertuig om hul in die nuwe SA in te neem.
  • Wil eerder geld op gesinne spandeer, maar is bereid om ‘groot geld’ te spandeer op ‘n entiteit wat waarde aan hul lewens sal toevoeg.
sleutel oorwegings5
Sleutel oorwegings
  • Op soek na gratifikasie in organisasie waar hul ander kan help – dus vaardighede en om ander te help gaan hand aan hand
  • Wil ontsnap van eensame wêreld in die voorstede weens ‘cocooning’
  • ‘n Entiteit sonder bagasie is belangrik
  • VT se beeld is positief en oud lede praat graag oor die kampe en vaardighede wat aangeleer is
  • Funksioneel word die VT gesien as die organisasie wat Afrikaner tradisies en erfenis in stand hou en dis hul rol in die NSA
  • Emosioneel word die VT beskou ‘as die beste tyd in my lewe’ en die meeste pret wat hul in skool gehad het
  • Die VT moet ontslae raak van hul ‘nerd in bruin’ beeld en verander na die pioniers in Afrika
uitdagings
Uitdagings
  • Lae vlakke van bewustheid
  • VT tans slegs bekend aan sekere dele van publiek en bewustheid moet onder groepe tot stand gebring word
  • VT voordele varieer en het verskil in relevansie van groep tot groep
  • Vorige bemarkingsdoelwitte het te veel varieer
  • Te veel gerus op louere en lede om te werf
  • Huidige raakpunte moet meer doeltreffend aangewend word
  • Nuwe raakpunte moet ontwikkel word en oues beter aangewend word
  • Nuwe proposisies moet ontwikkel word
  • Nuwe boodskappe per segment moet ontwikkel word
  • Marketing mix moet ontwikkel word
  • Derde party inkoop moet verkry word
uitdagings7
Uitdagings

Huidige lede

  • Verkry inkoop van alle strukture – mense se lewensbeskouing varieer van plek tot plek
  • Motiveer lede, soms voel hul uitgesluit of kry nie erkenning, om die veldtog te ondersteun en deel te neem
  • Die geldskenkers se inkoop
  • Behoudenes se inkoop te kry
uitdagings8
Uitdagings

Potensiële lede

  • Suid Afrikaners positief in te stem teenoor VT as Afrikaansprekende organisasie
  • Dat Afrikaans sprekende mense die VT sien as ‘n voertuig om hul in die NSA in te neem en nie as konserwatiewe rassistiese organisasie
  • Organisasie met gees waaraan kinders wil behoort
  • ‘n Organisasie waar lewens- en leierskapvaardighede aan geleer kan word wat nie op skool of tersiêr verkry kan word nie
  • ‘n Organisasie waar volwassenes hul vaardighede kan oordra en mentors kan wees vir jong mense
  • Waar alle Afrikaans sprekende kinders kan kom en veilig voel
uitdagings9
Uitdagings

Raakpunte

  • Om teenwoordigheid in skole te herstel – kan help om waardes en dissipline te herstel as ook buitemuurse aktiwiteite – ideale raakpunt
  • Selfde met tersiêr
  • Sentrums waar kinders doelloos maal – raakpunte vir beide ouers en kinders
  • Terreine en eiendom moet gebrandmerk word en maniere te vind om mense in te trek
  • Monumente en museums moet aangewend word
  • Plekke waar ouers tyd spandeer – 4x4 klubs
strategiese doelwitte
Strategiese Doelwitte
  • Skep Bewustheid
  • Ontwikkel VT as kredietwaardige organisasie
  • Ontwikkel en skep raakpunte
  • Verkry derde party onderskrywing
  • Dryf aanbieding en voordele van VT (Waarde proposisie)
  • Skep bewustheid en begrip van VT
kommunikasie strategie
Kommunikasie Strategie
  • Die veldtog moet gerig wees op die uitstaande kenmerke van die VT en nie slegs op die kampe nie
  • Ouers moet die gevoel kry dat die VT die plek is waar hul kinders veilig is, vriende maak en vaardighede aan leer
  • Die jeug moet die gevoel kry dit is ‘n organisasie met gees en ‘n moet om aan te behoort
  • Nie duur om aan te behoort nie

Posisionering

  • Kontemporêre Suid-Afrikaanse veeldoelige organisasie wat as voertig dien om deel te neem aan die NSA

Payoff line:

  • Trek die Nuwe SA in (Moet gekies word)

Proposition

  • VT is aktiwiteite waaraan ek kan deelneem enige tyd enige plek
  • Die Voordele van die VT moet verbind word aan pay off line
kommunikasie strategie12
Kommunikasie Strategie

Die aktiwiteite wat die meeste geniet word;

  • Kampe en vaardigheidskursusse
  • Avontuur in Afrikaans
  • Ander mense te ontmoet
  • Gereelde aktiwiteite

Uitstaande kenmerke:

  • Vrywilligers
  • Kultuur (Afrikaans en Suid – Afrika)
  • Burgerskap
  • Diens aan mede Afrikaners
  • Positiewe houding teenoor Suid – Afrika en om te help om dit ‘n beter plek te maak
  • Verskil te maak in ander se lewens
kommunikasie strategie13
Kommunikasie Strategie

Handelsmerk Persoonlikheid:

  • ‘n Verantwoordelike optimistiese modern en jong entoesiastiese persoon wat oor positiewe waardes beskik en verantwoordelikheid neem vir sy dade

Uitspringende hoek

  • Vriendskap
  • Diens
  • Avontuur

Gee om vir:

  • Mense om hulle
  • Taal en kultuur
  • Natuur
kommunikasie strategie14
Kommunikasie Strategie

Die VT gaan groei deur

  • Meer effektiewe strukture
  • Simpatie te verkry in gemeenskappe
  • Deel te wees van info hoofweg
  • Werwing van senior mense met vaardighede
  • Herkenning der gemeenskappe
  • Waarde toegevoegde dienste
  • Aktiwiteite word familie aktiwiteite
kommunikasie strategie15
Kommunikasie Strategie

Handelsmerk as ervaring:

  • Leersaam
  • Aangename ervaring deur nuwe vriende te ontmoet
  • Deel van iets groter
  • Eenheid
  • Kinders kan hulself wees
  • Selfaktualisering van volwassenes der mentors vir kinders

Huidige raakpunte (Ervarings)

  • Herontmoeting van ou vriende
  • Gereelde aktiwiteite
  • Kampe (Natuur en ander ervarings)
  • Vriendskap om die kampvuur
kommunikasie strategie16
Kommunikasie Strategie

Skep ervaring

  • Aangename mense soos ek en jy
  • Pret en ontspanning
  • Afrikaans sonder bagasie
  • Primêre kinders: Om vriende te maak terwyl jy speel en leer
  • Sekondêre kinders: Vriende oor sosiale skeidings
  • Jong volwassenes: Om steeds mense te ken met jou waardes
engagement strategiese intensie
Engagement: Strategiese Intensie
  • Vir huidige lede is die Voortrekkers die regte keuse oor ervarings
  • Vir toekomstige lede is die VT die regte organisasie vir probleemoplossing en sosialisering
  • Vir derde party onderskrywing maak dit sin in ‘’n Nuwe Suid - Afrika
  • Groei lidmaatskap en kategorie aanvaarding deur aktiwiteite wat verlang word
  • Om die strategiese intensie te laat slaag met huidige en potensiële lede moet engagement plaasvind deur unieke raakpunte
engagement model
Engagement Model
  • Veldtog gedrewe model
    • Lede en toekomstige lede gedrewe model wat ondersteun word deur ‘n fokus gerigte veldtog
    • Een veldtog – een boodskap
    • Kreatiewe oorvleueling om elke spesifieke kategorie te dryf.
      • 3 Veldtogte (Lede, potensiële lede, 3rd party)
      • Nuwe Korporatiewe veldtog
      • Nasionale voetpunt in raakpunte (skole, tersiêr en ander)
    • Lede en offisiere veldtog van belang
  • Totale benutting van skole as kanaal
  • Ander instansies sekondêre benutting
  • Primêre raakpunte
  • Kampterreine
  • Skole
  • Ander terreine
slagspreuke
SLAGSPREUKE

1. [GEMEENSKAPS-/LANDSDIENS]

  • HOU AAN
  • HOU AAN BOU
  • BOU VOORT
  • SAAMWERK MAAK STERK
  • MAAK SAAMWERK WERK
  • HANDE WAT HELP
  • VERSKUIF GRENSE
slagspreuke21
SLAGSPREUKE

2. [VRIENDSKAP]

  • VIR EEN. VIR ALMAL.
  • SAAM KAN ONS
  • HANDEVAT VIR SAAMSTAAN
  • BOU VRIENDSKAPPE
  • VRIENDE VIR SUID-AFRIKA
slagspreuke22
SLAGSPREUKE

3. [AVONTUUR]

  • LEER VOLUIT LEEF
  • VOLUIT AKSIE
  • GERAT VIR AKSIE
  • GEVUUR VIR AVONTUUR
  • BELEEF DIE ONGEWONE