1 / 29

Die Antwoord

Die Antwoord. Die volgende skyfies wys wat Die Antwoord uitbeeld op hulle webblad en in hulle musiekvideos . Die Antwoord se webblad : www.dieantwoord.com. Hierdie prent verskyn wanneer jy www.dieantwoord.com intik voor jy die webblad ingaan . Dit is uit en uit Satanisties .

miya
Download Presentation

Die Antwoord

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Die Antwoord Die volgendeskyfieswyswat Die Antwoorduitbeeld op hullewebblad en in hullemusiekvideos.

  2. Die Antwoord se webblad: www.dieantwoord.com

  3. Hierdieprentverskynwanneerjywww.dieantwoord.comintikvoorjy die webbladingaan. Dit is uit en uitSatanisties.

  4. Let op waarvoor Die Antwoordstaan. Reeds op hullewebblad is ditduidelik hoe seksbehephierdiegroep is.

  5. Ninja se karaktereienskappe:

  6. Yo-Landi Vi$$er se karaktereienskappe: Die “$” in haar van sê heel moontlikietsoorhullebeheptheidoor geld. Die doller-tekenkomook in “Ten$ion” voorwat later bespreek word.

  7. DJ Hi-Tek se karaktereienskappe:

  8. Foto’s op www.dieantwoord.com: ‘n Pelsjasvolrotte. Rotte is oor die algemeen ‘n prominentedierwat in satanismegebruik word.

  9. Foto’s op www.dieantwoord.com: Die bokkop, ‘n tipiesesatanistieseteken.

  10. Beheptheid met geld Dit is duidelikdat Die Antwoordbehep is met geld. Die tatoeërmerke op Ninja wysditduidelik. (kykhttp://tattooartistmagazineblog.com/2011/08/10/tyler-murphy-die-antwoord-hand-poked-tattoos-ninja-yolandie-tattoo-artist-magazine-blog/) Ook die “$”-teken in woordesoos “Vi$$er”, en “Ten$ion”.

  11. Prentjiesuit Die Antwoord se musiekvideo “I fink u freeky”

  12. Onder: Yo-Landi is definitiefbehep met haarliggaam. Let op die handewathaar betas en ookrottewattussenhaar loop. Ook die getekendemannetjieswathulleselfbevredigdeurnahaartekyk. In die video “Baby’s on fire” sêsyook in die tafelgebeddankiedatsy op FHM se voorbladgaanverskyn. Baieseksgeorienteerdebeelde. Bo: Let op die gemengdegeslagsdele.

  13. Lyksoos ‘n dooiepersoon Handewat betas. Handewat betas. Rotte Handewat betas.

  14. Hullemaakgebruik van hulleeie kind, Sixteen, wattekenswys en ‘n slang omhaarnekdra.

  15. Om ‘n tafelgebed in hierdieopset in te bring is om God uitte tart.

  16. Slangespeelookgewoonlikprominenterolle in satanisme. Die slang tussensybenestelweereensseksbeheptheidvoor.

  17. Nogdrogbeelde: Twee koppe en ‘n afskuwelike masker aan die linkerkant teen die muur. Die kop aan die regterkantbo die “6” lyksooshulledogtertjie, Sixteen, wat die slang omhaarnek het in hierdie video. ‘n Spookagtige ding aan die regterkant. ‘n Dooieleeu: Verwysdit die Leeu van Juda (Jesus) watverslaan is? Aangetreksoostoordokters.

  18. ‘n Haas aan die linkerkant: Soosrotte, is haseook prominent in satanisme. Kykbv “German Police Suspect Satanism Or Occult Responsible For Over 40 Pet Rabbit Slayings” - http://www.wayodd.com/german-police-suspect-satanism-or-occult-responsible-for-over-40-pet-rabbit-slayings/v/9346/ “Sex met hondekeur aids” “Eban Olivier naaisyhond”

  19. Beeldeuit Die Antwoord se musiekvideo “Baby’s on fire”

  20. Die pa begeersydogter.

  21. Prente teen die muur: Links: ‘n Vrou in ‘n seksueleposisie. Onder: ‘n Bostuklosevrousaam met Jesus aan die onderkant.

  22. Die tafelgebed: Dankie Here vir die lekkerkoswat ma vironsgemaak het. En dankiedat al onskonserte so mooiuitverkoop het in die oorsee. En dankie Here dateksulke nice kleredaarkongekoop het en dankie Here vir Satan... [danverskyn die fotoregs] O, en dankie Here datek op die voorblad van die nuwe FHM gaanwees. En seënasb die koswatonsvandaggaaneet. Amen.

  23. Afskuweliketaalgebruik Hierbo is tipiesetaalgebruik in die video. Hierdie het gevolgdirekna die tafelgebed. Die refrein van die liedjie is ookuitersgodslasterlik met die woorde: “O Here God se Jesus.”

  24. Baieseksueletonele. Links: Uitbeelding van vryeseks. Daar is nie kwessieswaarvoor “666” staan nie.

  25. Noganderbeeldeuit van Die Antwoord se musiekvideos

  26. Die agtergrond is vol van gruwelikhede en weereens die muisjas. Die satanistiese 5-ster teken.

  27. Dit is baieduidelikdat Die Antwoord God uittart met hulleafskuwelikhede. Efesiërs 4 (19) Hulle het heeltemal afgestomp geraak en hulle met ‘n onversadigbare drang aan losbandigheid oorgegee om al wat vuil is, te doen. (20) Maar dit is nie hoe julle Christus leer ken het nie. (29) Vuil taal moet daar nooit uit julle mond kom nie; praat net wat goed en opbouend is volgens die eis van omstandighede, sodat dit julle hoorders ten goede kan kom. (30) En moenie die Heilige Gees van God bedroef nie, want Hy het julle as die eiendom van God beseël met die oog op die verlossingsdag. Efesiërs 5 (3) Soos dit gelowiges betaam, moet daar van ontug, onsedelikheid in enige vorm, of gierigheid onder julle selfs geen sprake wees nie. (4) Growwe, ligsinnige of vuil praatjies pas nie by julle nie; nee, dank aan God pas by julle. (5) Dít moet julle goed besef: iemand wat ontug pleeg, onsedelik lewe of ‘n gierigaard is—want gierigheid is afgodery—het nie deel aan die koninkryk van Christus en van God nie.

More Related