1 / 13

[Besigheid se naam]

[Besigheid se naam]. Besigheids plan. Hoekom wil ek my eie besigheid hê?. Maak ‘n lys van redes. Watter tipe besigheid sal vir my werk?. Waarvan hou ek? Het ek enige stokperdjies of belangstellings wat ek kan gebruik? Watter vaardighede het ek / is ek besig om te ontwikkel?

mircea
Download Presentation

[Besigheid se naam]

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. [Besigheid se naam] Besigheids plan

  2. Hoekom wil ek my eie besigheid hê? • Maak ‘n lys van redes

  3. Watter tipe besigheid sal vir my werk? • Waarvan hou ek? • Het ek enige stokperdjies of belangstellings wat ek kan gebruik? • Watter vaardighede het ek / is ek besig om te ontwikkel? • Wat beskou ander mense as my sterkpunte? • Hoeveel tyd het ek om die besigheid te bedryf?

  4. Watter rol sal my besigheid in die mark speel? • Watter diens of produk gaan ek verkoop? • Hoe kan ek 'n behoefte skep vir hierdie produk of diens? • Is my idee prakties? • Sal hierdie idee 'n behoefte in die mark vul? • Hoe gaan my besigheid anders wees as die kompetisie? • Het ek enige kompetisie?

  5. Watter toerusting gaan ek nodig hê? Watter voorraad gaan ek nodig hê? Toerusting en voorraad

  6. Teikengroep? • Aan wie gaan ek my produk of diens verkoop (teikengroep)?

  7. Finansiering • Gaan ek finansiering nodig hê om voorraad en toerusting aan te koop?

  8. Hulpbronne • Watter hulp het ek nodig?

  9. Plek • Vanwaar sal ek my besigheid bedryf?

  10. Wat gaan my besigheid se naam wees? • Skep ‘n kreatiewe en oorspronklike naam vir jou besigheid • Ontwerp ‘n “logo” vir jou besigheid

  11. Bestuur finansies • Hoe gaan ek my finansies bestuur?

  12. Risiko’s Maak ‘n opsomming van die moontlike risiko’s van die besigheid Spreek dit aan Maak ‘n opsomming van hoe hierdie risiko’s opgelos gaan word Mylpale Voorspel die moontlike mylpale wat jy deur hierdie besigheid kan bereik Risiko’s en Mylpale

  13. Besigheid se slagspreuk • Skep ‘n slagspreuk vir jou besigheid wat mense sal aanspoor om jou produk te koop of van jou diens gebruik te maak

More Related