1 / 49

DIE HUIS LUISTER Daniel Hugo

DIE HUIS LUISTER Daniel Hugo. ELBA STOLK GOUDVELD-HOëRSKOOL. Daniel Hugo. OPSOMMING

Download Presentation

DIE HUIS LUISTER Daniel Hugo

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. DIE HUIS LUISTER Daniel Hugo ELBA STOLK GOUDVELD-HOëRSKOOL

  2. Daniel Hugo

  3. OPSOMMING Die huis word antropomorfies, oftewel in terme van menslike aard en gedrag gebeeld. Die gedig toon ‘n sterk bewus wees van omstandighede wat die mens se lewe beïnvloed. Die huis is self aan die woord en vertel wat hy alles moet aanhoor. Die huis praat met die mense wat daarin woon en herinner hulle aan hoe hy alles hoor wat tussen hulle aangaan, al hulle geheime bewaar en hoe negatiewe gevoelens tussen die mense uiteindelik vernietigend vir hulle en die huis kan wees. Die huis vertel wat hy alles moet aanhoor.

  4. TITEL Die titel sluit direk aan by die uitgebreide metafoor waarin die spreker ‘n huis is wat luister na alles wat binne in die huis aangaan. Die ui-alliterasie en s-alliterasie in “huis” en “luister” beklemtoon die woorde en verbind dit klankmatig. TEMA Negatiewe interaksie tussen mense het ook ‘n skadelike uitwerking op hulle omgewing, en die afbrekende gevolge van hulle onmin kring wyer uit.

  5. Die huis luister • 1 my kamers is hol soos ‘n binne-oor • 2 ek hoor hoe die bewoners roesemoes • 3 liefde maak, verwyt, mekaar vertroos, skoor • 4 soek met die goor hede, nooit tevrede • 5 aanhou kibbel oor kon en sou en moes • 6 luister, ek bewaar julle verlede • 7 my fondamente kraak onder die las • 8 my plafonne raak voos van die eggo’s • 9 te veel vloeke laat my pleisterwerk bars • 10 jare se trane laat my rame roes • 11 so word ons saam verweer deur dit wat was • 12 my dakplate en julle gebede • 13 fluister en knal al hoe harder om hulp • 14 ongehoord in elke nag se oorskulp • Uit: Dooiemansdeur, 1991 In die titel word die woord “luister” gebruik en die klem word gelê op stilswyende luister. Die herhaling van die ui-klank plaas klem op die twee belangrike woorde.

  6. Die huis luister • 1 my kamers is hol soos ‘n binne-oor • 2 ek hoor hoe die bewoners roesemoes • 3 liefde maak, verwyt, mekaar vertroos, skoor • 4 soek met die goor hede, nooit tevrede • 5 aanhou kibbel oor kon en sou en moes • 6 luister, ek bewaar julle verlede • 7 my fondamente kraak onder die las • 8 my plafonne raak voos van die eggo’s • 9 te veel vloeke laat my pleisterwerk bars • 10 jare se trane laat my rame roes • 11 so word ons saam verweer deur dit wat was • 12 my dakplate en julle gebede • 13 fluister en knal al hoe harder om hulp • 14 ongehoord in elke nag se oorskulp • Uit: Dooiemansdeur, 1991 PERSONIFIKASIE Die titel gee aan die huis die menslike eienskap van om te luister.

  7. Die huis luister • 1 my kamers is hol soos ‘n binne-oor • 2 ek hoor hoe die bewoners roesemoes • 3 liefde maak, verwyt, mekaar vertroos, skoor • 4 soek met die goor hede, nooit tevrede • 5 aanhou kibbel oor kon en sou en moes • 6 luister, ek bewaar julle verlede • 7 my fondamente kraak onder die las • 8 my plafonne raak voos van die eggo’s • 9 te veel vloeke laat my pleisterwerk bars • 10 jare se trane laat my rame roes • 11 so word ons saam verweer deur dit wat was • 12 my dakplate en julle gebede • 13 fluister en knal al hoe harder om hulp • 14 ongehoord in elke nag se oorskulp • Uit: Dooiemansdeur, 1991 Al hierdie woorde hou verband met die woord “luister” in die titel.

  8. Die huis luister • 1 my kamers is hol soos ‘n binne-oor • 2 ek hoor hoe die bewoners roesemoes • 3 liefde maak, verwyt, mekaar vertroos, skoor • 4 soek met die goor hede, nooit tevrede • 5 aanhou kibbel oor kon en sou en moes • 6 luister, ek bewaar julle verlede • 7 my fondamente kraak onder die las • 8 my plafonne raak voos van die eggo’s • 9 te veel vloeke laat my pleisterwerk bars • 10 jare se trane laat my rame roes • 11 so word ons saam verweer deur dit wat was • 12 my dakplate en julle gebede • 13 fluister en knal al hoe harder om hulp • 14 ongehoord in elke nag se oorskulp • Uit: Dooiemansdeur, 1991 Die herhaling van die ui-klank plaas klem op die twee belangrike woorde. Die getroue “huis”, die vesting wat die mense binne beskerm, “luister” net sonder om op te tree, sonder om te veroordeel.

  9. my kamers is hol soos ‘n binne-oor • 2 ek hoor hoe die bewoners roesemoes • 3 liefde maak, verwyt, mekaar vertroos, skoor • 4 soek met die goor hede, nooit tevrede • 5 aanhou kibbel oor kon en sou en moes • 6 luister, ek bewaar julle verlede • 7 my fondamente kraak onder die las • 8 my plafonne raak voos van die eggo’s • 9 te veel vloeke laat my pleisterwerk bars • 10 jare se trane laat my rame roes • 11 so word ons saam verweer deur dit wat was • 12 my dakplate en julle gebede • 13 fluister en knal al hoe harder om hulp • 14 ongehoord in elke nag se oorskulp • Uit: Dooiemansdeur, 1991 In dié gedig is die huis die spreker en die inwoners die aangesprokenes.

  10. my kamers is hol soos ‘n binne-oor • 2 ek hoor hoe die bewoners roesemoes • 3 liefde maak, verwyt, mekaar vertroos, skoor • 4 soek met die goor hede, nooit tevrede • 5 aanhou kibbel oor kon en sou en moes • 6 luister, ek bewaar julle verlede • 7 my fondamente kraak onder die las • 8 my plafonne raak voos van die eggo’s • 9 te veel vloeke laat my pleisterwerk bars • 10 jare se trane laat my rame roes • 11 so word ons saam verweer deur dit wat was • 12 my dakplate en julle gebede • 13 fluister en knal al hoe harder om hulp • 14 ongehoord in elke nag se oorskulp • Uit: Dooiemansdeur, 1991 ‘n Mens se oor is hol binne, maar dit het ook ‘n negatiewe betekenis van leeg van binne, soos hol beloftes, woorde wat hol klink en dit suggereer dat die binnekant van die huis nie vol liefde en toegeneentheid is nie.

  11. my kamers is hol soos ‘n binne-oor • 2 ek hoor hoe die bewoners roesemoes • 3 liefde maak, verwyt, mekaar vertroos, skoor • 4 soek met die goor hede, nooit tevrede • 5 aanhou kibbel oor kon en sou en moes • 6 luister, ek bewaar julle verlede • 7 my fondamente kraak onder die las • 8 my plafonne raak voos van die eggo’s • 9 te veel vloeke laat my pleisterwerk bars • 10 jare se trane laat my rame roes • 11 so word ons saam verweer deur dit wat was • 12 my dakplate en julle gebede • 13 fluister en knal al hoe harder om hulp • 14 ongehoord in elke nag se oorskulp • Uit: Dooiemansdeur, 1991 VERGELYKING “hol” verwys enersyds na die letterlike vorm van ‘n kamer wat vergelyk kan word met die holte in ‘n oor. Anersyds verwys die woord “binne-oor” na die huis wat luister en nie uitpraat nie, wat die geheime binne hou soos ‘n oor wat net binne die huis aanwesig is.

  12. 1 my kamers is hol soos ‘n binne-oor • 2 ek hoor hoe die bewoners roesemoes • 3 liefde maak, verwyt, mekaar vertroos, skoor • 4 soek met die goor hede, nooit tevrede • 5 aanhou kibbel oor kon en sou en moes • 6 luister, ek bewaar julle verlede • 7 my fondamente kraak onder die las • 8 my plafonne raak voos van die eggo’s • 9 te veel vloeke laat my pleisterwerk bars • 10 jare se trane laat my rame roes • 11 so word ons saam verweer deur dit wat was • 12 my dakplate en julle gebede • 13 fluister en knal al hoe harder om hulp • 14 ongehoord in elke nag se oorskulp • Uit: Dooiemansdeur, 1991 Daar is ‘n tweeledige verwysing na die binnekant van die oor, maar eggo ook die woord luister van die titel.

  13. 1 my kamers is hol soos ‘n binne-oor • 2 ek hoor hoe die bewoners roesemoes • 3 liefde maak, verwyt, mekaar vertroos, skoor • 4 soek met die goor hede, nooit tevrede • 5 aanhou kibbel oor kon en sou en moes • 6 luister, ek bewaar julle verlede • 7 my fondamente kraak onder die las • 8 my plafonne raak voos van die eggo’s • 9 te veel vloeke laat my pleisterwerk bars • 10 jare se trane laat my rame roes • 11 so word ons saam verweer deur dit wat was • 12 my dakplate en julle gebede • 13 fluister en knal al hoe harder om hulp • 14 ongehoord in elke nag se oorskulp • Uit: Dooiemansdeur, 1991 In “ek hoor” word die uitgebreide metafoor van die huis wat hoor en luister, voortgesit.

  14. my kamers is hol soos ‘n binne-oor • ek hoor hoe die bewoners roesemoes • liefde maak, verwyt, mekaar vertroos, skoor • soek met die goor hede, nooit tevrede • aanhou kibbel oor kon en sou en moes • luister, ek bewaar julle verlede • my fondamente kraak onder die las • my plafonne raak voos van die eggo’s • te veel vloeke laat my pleisterwerk bars • jare se trane laat my rame roes • so word ons saam verweer deur dit wat was • my dakplate en julle gebede • fluister en knal al hoe harder om hulp • ongehoord in elke nag se oorskulp • Uit: Dooiemansdeur, 1991 Dit is iets wat deurmekaar of verward is en dit is ‘n negatiewe woord. Dit kan ook verwys na die aktiwiteite wat binne die huis plaasvind. Die interaksie tussen die mense is negatief en chaoties. Die woorddeel “roes” sluit aan by die huis se vensterrame wat “roes” as gevolg van die mense se trane.

  15. my kamers is hol soos ‘n binne-oor • ek hoor hoe die bewoners roesemoes • liefde maak, verwyt, mekaar vertroos, skoor • soek met die goor hede, nooit tevrede • aanhou kibbel oor kon en sou en moes • luister, ek bewaar julle verlede • my fondamente kraak onder die las • my plafonne raak voos van die eggo’s • te veel vloeke laat my pleisterwerk bars • jare se trane laat my rame roes • so word ons saam verweer deur dit wat was • my dakplate en julle gebede • fluister en knal al hoe harder om hulp • ongehoord in elke nag se oorskulp • Uit: Dooiemansdeur, 1991 Saam met die woord “roesemoes” is hierdie liefde maak nie iets moois nie.

  16. my kamers is hol soos ‘n binne-oor • ek hoor hoe die bewoners roesemoes • liefde maak, verwyt, mekaar vertroos, skoor • soek met die goor hede, nooit tevrede • aanhou kibbel oor kon en sou en moes • luister, ek bewaar julle verlede • my fondamente kraak onder die las • my plafonne raak voos van die eggo’s • te veel vloeke laat my pleisterwerk bars • jare se trane laat my rame roes • so word ons saam verweer deur dit wat was • my dakplate en julle gebede • fluister en knal al hoe harder om hulp • ongehoord in elke nag se oorskulp • Uit: Dooiemansdeur, 1991 Dit beteken om moeilikheid te soek.

  17. my kamers is hol soos ‘n binne-oor • ek hoor hoe die bewoners roesemoes • liefde maak, verwyt, mekaar vertroos, skoor • soek met die goor hede, nooit tevrede • aanhou kibbel oor kon en sou en moes • luister, ek bewaar julle verlede • my fondamente kraak onder die las • my plafonne raak voos van die eggo’s • te veel vloeke laat my pleisterwerk bars • jare se trane laat my rame roes • so word ons saam verweer deur dit wat was • my dakplate en julle gebede • fluister en knal al hoe harder om hulp • ongehoord in elke nag se oorskulp • Uit: Dooiemansdeur, 1991 “goor” beteken slegte of onaangename. Die mense se onaangename omstandighede dra by tot die konflik tussen hulle en andersom.

  18. my kamers is hol soos ‘n binne-oor • ek hoor hoe die bewoners roesemoes • liefde maak, verwyt, mekaar vertroos, skoor • soek met die goor hede, nooit tevrede • aanhou kibbel oor kon en sou en moes • luister, ek bewaar julle verlede • my fondamente kraak onder die las • my plafonne raak voos van die eggo’s • te veel vloeke laat my pleisterwerk bars • jare se trane laat my rame roes • so word ons saam verweer deur dit wat was • my dakplate en julle gebede • fluister en knal al hoe harder om hulp • ongehoord in elke nag se oorskulp • Uit: Dooiemansdeur, 1991 Dié twee woorde staan in direkte kontras met mekaar.

  19. my kamers is hol soos ‘n binne-oor • ek hoor hoe die bewoners roesemoes • liefde maak, verwyt, mekaar vertroos, skoor • soek met die goor hede, nooit tevrede • aanhou kibbel oor kon en sou en moes • luister, ek bewaar julle verlede • my fondamente kraak onder die las • my plafonne raak voos van die eggo’s • te veel vloeke laat my pleisterwerk bars • jare se trane laat my rame roes • so word ons saam verweer deur dit wat was • my dakplate en julle gebede • fluister en knal al hoe harder om hulp • ongehoord in elke nag se oorskulp • Uit: Dooiemansdeur, 1991 Dié woorde fokus op die gedagte van ‘n onophoudelike stroom van negatiwiteit.

  20. my kamers is hol soos ‘n binne-oor • ek hoor hoe die bewoners roesemoes • liefde maak, verwyt, mekaar vertroos, skoor • soek met die goor hede, nooit tevrede • aanhou kibbel oor kon en sou en moes • luister, ek bewaar julle verlede • my fondamente kraak onder die las • my plafonne raak voos van die eggo’s • te veel vloeke laat my pleisterwerk bars • jare se trane laat my rame roes • so word ons saam verweer deur dit wat was • my dakplate en julle gebede • fluister en knal al hoe harder om hulp • ongehoord in elke nag se oorskulp • Uit: Dooiemansdeur, 1991 POLISINDETON Dit dui op verlore kanse, op nimmereindigende verwyte wat daarop dui dat daar nie net oor die “goor hede” gekibbel word nie, maar ook aangehou hamer word op die foute van die verlede.

  21. my kamers is hol soos ‘n binne-oor • ek hoor hoe die bewoners roesemoes • liefde maak, verwyt, mekaar vertroos, skoor • soek met die goor hede, nooit tevrede • aanhou kibbel oor kon en sou en moes • luister, ek bewaar julle verlede • my fondamente kraak onder die las • my plafonne raak voos van die eggo’s • te veel vloeke laat my pleisterwerk bars • jare se trane laat my rame roes • so word ons saam verweer deur dit wat was • my dakplate en julle gebede • fluister en knal al hoe harder om hulp • ongehoord in elke nag se oorskulp • Uit: Dooiemansdeur, 1991 Om te stry oor nietighede.

  22. my kamers is hol soos ‘n binne-oor • ek hoor hoe die bewoners roesemoes • liefde maak, verwyt, mekaar vertroos, skoor • soek met die goor hede, nooit tevrede • aanhou kibbel oor kon en sou en moes • luister, ek bewaar julle verlede • my fondamente kraak onder die las • my plafonne raak voos van die eggo’s • te veel vloeke laat my pleisterwerk bars • jare se trane laat my rame roes • so word ons saam verweer deur dit wat was • my dakplate en julle gebede • fluister en knal al hoe harder om hulp • ongehoord in elke nag se oorskulp • Uit: Dooiemansdeur, 1991 ALLITERASIE

  23. my kamers is hol soos ‘n binne-oor • ek hoor hoe die bewoners roesemoes • liefde maak, verwyt, mekaar vertroos, skoor • soek met die goor hede, nooit tevrede • aanhou kibbel oor kon en sou en moes • luister, ek bewaar julle verlede • my fondamente kraak onder die las • my plafonne raak voos van die eggo’s • te veel vloeke laat my pleisterwerk bars • jare se trane laat my rame roes • so word ons saam verweer deur dit wat was • my dakplate en julle gebede • fluister en knal al hoe harder om hulp • ongehoord in elke nag se oorskulp • Uit: Dooiemansdeur, 1991 ASSONANSIE

  24. my kamers is hol soos ‘n binne-oor • ek hoor hoe die bewoners roesemoes • liefde maak, verwyt, mekaar vertroos, skoor • soek met die goor hede, nooit tevrede • aanhou kibbel oor kon en sou en moes • luister, ek bewaar julle verlede • my fondamente kraak onder die las • my plafonne raak voos van die eggo’s • te veel vloeke laat my pleisterwerk bars • jare se trane laat my rame roes • so word ons saam verweer deur dit wat was • my dakplate en julle gebede • fluister en knal al hoe harder om hulp • ongehoord in elke nag se oorskulp • Uit: Dooiemansdeur, 1991 Die oorgang van strofe 1 na 2 is belangrik. Die probleem met die huismense is juis dat hulle nie na mekaar geluister het nie. Die gedagte in versreël 5 word afgesluit; versreël 6 is weer ‘n nuwe gedagte. Die huis spreek sy inwoners nou direk aan.

  25. my kamers is hol soos ‘n binne-oor • ek hoor hoe die bewoners roesemoes • liefde maak, verwyt, mekaar vertroos, skoor • soek met die goor hede, nooit tevrede • aanhou kibbel oor kon en sou en moes • luister, ek bewaar julle verlede • my fondamente kraak onder die las • my plafonne raak voos van die eggo’s • te veel vloeke laat my pleisterwerk bars • jare se trane laat my rame roes • so word ons saam verweer deur dit wat was • my dakplate en julle gebede • fluister en knal al hoe harder om hulp • ongehoord in elke nag se oorskulp • Uit: Dooiemansdeur, 1991 Die titel verwys na die algemene term “die huis”, dan spreek hy die universele mensdom aan met die voornaamwoord “julle”

  26. my kamers is hol soos ‘n binne-oor • ek hoor hoe die bewoners roesemoes • liefde maak, verwyt, mekaar vertroos, skoor • soek met die goor hede, nooit tevrede • aanhou kibbel oor kon en sou en moes • luister, ek bewaar julle verlede • my fondamente kraak onder die las • my plafonne raak voos van die eggo’s • te veel vloeke laat my pleisterwerk bars • jare se trane laat my rame roes • so word ons saam verweer deur dit wat was • my dakplate en julle gebede • fluister en knal al hoe harder om hulp • ongehoord in elke nag se oorskulp • Uit: Dooiemansdeur, 1991 KLANKNABOOTSING Die geluide van die huis word doeltreffend weergegee.

  27. my kamers is hol soos ‘n binne-oor • ek hoor hoe die bewoners roesemoes • liefde maak, verwyt, mekaar vertroos, skoor • soek met die goor hede, nooit tevrede • aanhou kibbel oor kon en sou en moes • luister, ek bewaar julle verlede • my fondamente kraak onder die las • my plafonne raak voos van die eggo’s • te veel vloeke laat my pleisterwerk bars • jare se trane laat my rame roes • so word ons saam verweer deur dit wat was • my dakplate en julle gebede • fluister en knal al hoe harder om hulp • ongehoord in elke nag se oorskulp • Uit: Dooiemansdeur, 1991 ASSONANSIE Die herhaling van die lang aa-klank beklemtoon die woorde en dien as binding in die gedig.

  28. my kamers is hol soos ‘n binne-oor • ek hoor hoe die bewoners roesemoes • liefde maak, verwyt, mekaar vertroos, skoor • soek met die goor hede, nooit tevrede • aanhou kibbel oor kon en sou en moes • luister, ek bewaar julle verlede • my fondamente kraak onder die las • my plafonne raak voos van die eggo’s • te veel vloeke laat my pleisterwerk bars • jare se trane laat my rame roes • so word ons saam verweer deur dit wat was • my dakplate en julle gebede • fluister en knal al hoe harder om hulp • ongehoord in elke nag se oorskulp • Uit: Dooiemansdeur, 1991 “voos” beteken vrot, verslete of oud, maar in die verband word dit meer figuurlik gebruik (vuisvoos). Dit beteken “sonder lewenskrag”

  29. my kamers is hol soos ‘n binne-oor • ek hoor hoe die bewoners roesemoes • liefde maak, verwyt, mekaar vertroos, skoor • soek met die goor hede, nooit tevrede • aanhou kibbel oor kon en sou en moes • luister, ek bewaar julle verlede • my fondamente kraak onder die las • my plafonne raak voos van die eggo’s • te veel vloeke laat my pleisterwerk bars • jare se trane laat my rame roes • so word ons saam verweer deur dit wat was • my dakplate en julle gebede • fluister en knal al hoe harder om hulp • ongehoord in elke nag se oorskulp • Uit: Dooiemansdeur, 1991 Die vloekery en onmin word teruggekaats; dit bly binne die huis en niemand weet daarvan nie. Eggo kan ook verwys na een skelwoord wat weer ‘n antwoord terugkaats en nooit ophou nie.

  30. my kamers is hol soos ‘n binne-oor • ek hoor hoe die bewoners roesemoes • liefde maak, verwyt, mekaar vertroos, skoor • soek met die goor hede, nooit tevrede • aanhou kibbel oor kon en sou en moes • luister, ek bewaar julle verlede • my fondamente kraak onder die las • my plafonne raak voos van die eggo’s • te veel vloeke laat my pleisterwerk bars • jare se trane laat my rame roes • so word ons saam verweer deur dit wat was • my dakplate en julle gebede • fluister en knal al hoe harder om hulp • ongehoord in elke nag se oorskulp • Uit: Dooiemansdeur, 1991 ALLITERASIE

  31. my kamers is hol soos ‘n binne-oor • ek hoor hoe die bewoners roesemoes • liefde maak, verwyt, mekaar vertroos, skoor • soek met die goor hede, nooit tevrede • aanhou kibbel oor kon en sou en moes • luister, ek bewaar julle verlede • my fondamente kraak onder die las • my plafonne raak voos van die eggo’s • te veel vloeke laat my pleisterwerk bars • jare se trane laat my rame roes • so word ons saam verweer deur dit wat was • my dakplate en julle gebede • fluister en knal al hoe harder om hulp • ongehoord in elke nag se oorskulp • Uit: Dooiemansdeur, 1991 ALLITERASIE Die v-alliterasie in “te veel vloeke” beklemtoon die woorde en verbind dit klankmatig.

  32. my kamers is hol soos ‘n binne-oor • ek hoor hoe die bewoners roesemoes • liefde maak, verwyt, mekaar vertroos, skoor • soek met die goor hede, nooit tevrede • aanhou kibbel oor kon en sou en moes • luister, ek bewaar julle verlede • my fondamente kraak onder die las • my plafonne raak voos van die eggo’s • te veel vloeke laat my pleisterwerk bars • jare se trane laat my rame roes • so word ons saam verweer deur dit wat was • my dakplate en julle gebede • fluister en knal al hoe harder om hulp • ongehoord in elke nag se oorskulp • Uit: Dooiemansdeur, 1991 Die slotstrofe begin met die woordjie “so”. Baie verhale eindig hiermee, maar hierdie keer is dit nie ‘n goeie einde nie. Soos die huis, word die inwoners deur die elemente aangeval en stelselmatig afgetakel.

  33. my kamers is hol soos ‘n binne-oor • ek hoor hoe die bewoners roesemoes • liefde maak, verwyt, mekaar vertroos, skoor • soek met die goor hede, nooit tevrede • aanhou kibbel oor kon en sou en moes • luister, ek bewaar julle verlede • my fondamente kraak onder die las • my plafonne raak voos van die eggo’s • te veel vloeke laat my pleisterwerk bars • jare se trane laat my rame roes • so word ons saam verweer deur dit wat was • my dakplate en julle gebede • fluister en knal al hoe harder om hulp • ongehoord in elke nag se oorskulp • Uit: Dooiemansdeur, 1991 Die konflik tussen die huisbewoners het uiteindelik ‘n destruktiewe invloed op hulle en hulle omstandighede en omgewing – alles verweer saam.

  34. my kamers is hol soos ‘n binne-oor • ek hoor hoe die bewoners roesemoes • liefde maak, verwyt, mekaar vertroos, skoor • soek met die goor hede, nooit tevrede • aanhou kibbel oor kon en sou en moes • luister, ek bewaar julle verlede • my fondamente kraak onder die las • my plafonne raak voos van die eggo’s • te veel vloeke laat my pleisterwerk bars • jare se trane laat my rame roes • so word ons saam verweer deur dit wat was • my dakplate en julle gebede • fluister en knal al hoe harder om hulp • ongehoord in elke nag se oorskulp • Uit: Dooiemansdeur, 1991 Dit is ‘n stadige proses van agteruitgang tot uiteindelike vernietiging. Die mens “verweer” dalk verwyte, aanhoudende kritiek, verbale aftakeling, geestelike teistering, selfverwyt ens.

  35. my kamers is hol soos ‘n binne-oor • ek hoor hoe die bewoners roesemoes • liefde maak, verwyt, mekaar vertroos, skoor • soek met die goor hede, nooit tevrede • aanhou kibbel oor kon en sou en moes • luister, ek bewaar julle verlede • my fondamente kraak onder die las • my plafonne raak voos van die eggo’s • te veel vloeke laat my pleisterwerk bars • jare se trane laat my rame roes • so word ons saam verweer deur dit wat was • my dakplate en julle gebede • fluister en knal al hoe harder om hulp • ongehoord in elke nag se oorskulp • Uit: Dooiemansdeur, 1991 Die verlede.

  36. my kamers is hol soos ‘n binne-oor • ek hoor hoe die bewoners roesemoes • liefde maak, verwyt, mekaar vertroos, skoor • soek met die goor hede, nooit tevrede • aanhou kibbel oor kon en sou en moes • luister, ek bewaar julle verlede • my fondamente kraak onder die las • my plafonne raak voos van die eggo’s • te veel vloeke laat my pleisterwerk bars • jare se trane laat my rame roes • so word ons saam verweer deur dit wat was • my dakplate en julle gebede • fluister en knal al hoe harder om hulp • ongehoord in elke nag se oorskulp • Uit: Dooiemansdeur, 1991 Die ooreenkoms is dat beide woorde na bo verwys.

  37. my kamers is hol soos ‘n binne-oor • ek hoor hoe die bewoners roesemoes • liefde maak, verwyt, mekaar vertroos, skoor • soek met die goor hede, nooit tevrede • aanhou kibbel oor kon en sou en moes • luister, ek bewaar julle verlede • my fondamente kraak onder die las • my plafonne raak voos van die eggo’s • te veel vloeke laat my pleisterwerk bars • jare se trane laat my rame roes • so word ons saam verweer deur dit wat was • my dakplate en julle gebede • fluister en knal al hoe harder om hulp • ongehoord in elke nag se oorskulp • Uit: Dooiemansdeur, 1991 Die mens se versugting na geluk en ‘n beter toekoms word saamgevat in hierdie woorde.

  38. my kamers is hol soos ‘n binne-oor • ek hoor hoe die bewoners roesemoes • liefde maak, verwyt, mekaar vertroos, skoor • soek met die goor hede, nooit tevrede • aanhou kibbel oor kon en sou en moes • luister, ek bewaar julle verlede • my fondamente kraak onder die las • my plafonne raak voos van die eggo’s • te veel vloeke laat my pleisterwerk bars • jare se trane laat my rame roes • so word ons saam verweer deur dit wat was • my dakplate en julle gebede • fluister en knal al hoe harder om hulp • ongehoord in elke nag se oorskulp • Uit: Dooiemansdeur, 1991 Dié gebede word eers gefluister en dan eggo dit “al hoe harder”, maar dit bly “ongehoord”. Niemand luister nie.

  39. my kamers is hol soos ‘n binne-oor • ek hoor hoe die bewoners roesemoes • liefde maak, verwyt, mekaar vertroos, skoor • soek met die goor hede, nooit tevrede • aanhou kibbel oor kon en sou en moes • luister, ek bewaar julle verlede • my fondamente kraak onder die las • my plafonne raak voos van die eggo’s • te veel vloeke laat my pleisterwerk bars • jare se trane laat my rame roes • so word ons saam verweer deur dit wat was • my dakplate en julle gebede • fluister en knal al hoe harder om hulp • ongehoord in elke nag se oorskulp • Uit: Dooiemansdeur, 1991 ANTITESE Dit beklemtoon hoe die huis en die mense almal om hulp vra.

  40. my kamers is hol soos ‘n binne-oor • ek hoor hoe die bewoners roesemoes • liefde maak, verwyt, mekaar vertroos, skoor • soek met die goor hede, nooit tevrede • aanhou kibbel oor kon en sou en moes • luister, ek bewaar julle verlede • my fondamente kraak onder die las • my plafonne raak voos van die eggo’s • te veel vloeke laat my pleisterwerk bars • jare se trane laat my rame roes • so word ons saam verweer deur dit wat was • my dakplate en julle gebede • fluister en knal al hoe harder om hulp • ongehoord in elke nag se oorskulp • Uit: Dooiemansdeur, 1991 Klankmatigdui ditop twee betekenisse – mensehoorditnie/ dithoortnie so nie.

  41. my kamers is hol soos ‘n binne-oor • ek hoor hoe die bewoners roesemoes • liefde maak, verwyt, mekaar vertroos, skoor • soek met die goor hede, nooit tevrede • aanhou kibbel oor kon en sou en moes • luister, ek bewaar julle verlede • my fondamente kraak onder die las • my plafonne raak voos van die eggo’s • te veel vloeke laat my pleisterwerk bars • jare se trane laat my rame roes • so word ons saam verweer deur dit wat was • my dakplate en julle gebede • fluister en knal al hoe harder om hulp • ongehoord in elke nag se oorskulp • Uit: Dooiemansdeur, 1991 Negatiewe woorde in die gedig.

  42. my kamers is hol soos ‘n binne-oor • ek hoor hoe die bewoners roesemoes • liefde maak, verwyt, mekaar vertroos, skoor • soek met die goor hede, nooit tevrede • aanhou kibbel oor kon en sou en moes • luister, ek bewaar julle verlede • my fondamente kraak onder die las • my plafonne raak voos van die eggo’s • te veel vloeke laat my pleisterwerk bars • jare se trane laat my rame roes • so word ons saam verweer deur dit wat was • my dakplate en julle gebede • fluister en knal al hoe harder om hulp • ongehoord in elke nag se oorskulp • Uit: Dooiemansdeur, 1991 Positiewe woorde in die gedig: Daar is baie meer negatiewe woorde as positiewe woorde in die gedig.

  43. my kamers is hol soos ‘n binne-oor • ek hoor hoe die bewoners roesemoes • liefde maak, verwyt, mekaar vertroos, skoor • soek met die goor hede, nooit tevrede • aanhou kibbel oor kon en sou en moes • luister, ek bewaar julle verlede • my fondamente kraak onder die las • my plafonne raak voos van die eggo’s • te veel vloeke laat my pleisterwerk bars • jare se trane laat my rame roes • so word ons saam verweer deur dit wat was • my dakplate en julle gebede • fluister en knal al hoe harder om hulp • ongehoord in elke nag se oorskulp • Uit: Dooiemansdeur, 1991 PERSONIFIKASIE Dit gee aan die nag die eienskap om te kan hoor.

  44. my kamers is hol soos ‘n binne-oor • ek hoor hoe die bewoners roesemoes • liefde maak, verwyt, mekaar vertroos, skoor • soek met die goor hede, nooit tevrede • aanhou kibbel oor kon en sou en moes • luister, ek bewaar julle verlede • my fondamente kraak onder die las • my plafonne raak voos van die eggo’s • te veel vloeke laat my pleisterwerk bars • jare se trane laat my rame roes • so word ons saam verweer deur dit wat was • my dakplate en julle gebede • fluister en knal al hoe harder om hulp • ongehoord in elke nag se oorskulp • Uit: Dooiemansdeur, 1991 METAFOOR Dit dui op die skulpvorm van die buitenstedeelvan die oor.

  45. my kamers is hol soos ‘n binne-oor • ek hoor hoe die bewoners roesemoes • liefde maak, verwyt, mekaar vertroos, skoor • soek met die goor hede, nooit tevrede • aanhou kibbel oor kon en sou en moes • luister, ek bewaar julle verlede • my fondamente kraak onder die las • my plafonne raak voos van die eggo’s • te veel vloeke laat my pleisterwerk bars • jare se trane laat my rame roes • so word ons saam verweer deur dit wat was • my dakplate en julle gebede • fluister en knal al hoe harder om hulp • ongehoord in elke nag se oorskulp • Uit: Dooiemansdeur, 1991 Die slotwoord sluit weer aan by die begin – die binneoor van die huis. So word hierdie bose siklus herhaal binne die veiligheid van die mens se eie vesting, sy huis. Dit is ‘n nimmereindigende proses.

More Related