1 / 9

Gemaak om te Lewe Fillipense 4:11-13

Gemaak om te Lewe Fillipense 4:11-13. 1. Jy het nog nooit jou lewensvervulling ervaar voordat jy jou lewensdroom ontdek het en dit begin te leef Romeine 12 : 1 - 2. 2. God het ‘n droom vir jou, moenie tevrede wees met die tweede beste. Moet nooit opgee nie 1 Korinthiers 15: 58.

mareo
Download Presentation

Gemaak om te Lewe Fillipense 4:11-13

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Gemaak om te LeweFillipense 4:11-13

  2. 1. Jy het nog nooitjoulewensvervullingervaarvoordatjyjoulewensdroomontdek het endit begin teleefRomeine 12 : 1 - 2

  3. 2. God het ‘n droom vir jou, moenie tevrede wees met die tweede beste. Moet nooit opgee nie1 Korinthiers 15: 58

  4. 3. Die verskil om gemiddeld (middelmatig) te wees en oorwinning is jou Lewens DroomEfesieërs 3:20

  5. 4. Dit is nie die super talent persoon nie maar die gehoorsame wat die Here gebruik I Korinthiers 1:26-29

  6. 5. God is nie beindruk met vanwaar jy kom nie - wat jou verlede is nie.God se besigheid is menseJY!Johannes 3:16

  7. 6. In die lewe van die gelowige gebeur niks per geluk, toevallig of sommer nie.Romeine 8:28 - 29

  8. 7. ‘n Persoon se werke word nie gemeet deur sy talent of rykdom nie, maar eerder deur sy vermoë om nie mismoedig te word nie. (deursettings vermoë) Handelinge 20: 22 - 24

  9. 8. Geloof is om vas te staan op God se integriteit en te reageer op Sy beloftes al moet jy alleen daarop staan en reageerEsther 4:14-16

More Related