1 / 16

Jos 1:12 Vir die stamme Ruben en Gad en vir die halwe Manassestam het Josua gesê :

Num 32:31 Die mense van Gad en Ruben het toe geantwoord: “Ons sal doen wat die Here vir ons gesê het. Num 32:32 Ons gewapende manne sal voor die ark van die Here uit optrek na Kanaän toe,. Jos 1:12 Vir die stamme Ruben en Gad en vir die halwe Manassestam het Josua gesê :

maree
Download Presentation

Jos 1:12 Vir die stamme Ruben en Gad en vir die halwe Manassestam het Josua gesê :

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Num 32:31 Die mense van Gad en Ruben het toe geantwoord: “Ons sal doen wat die Here vir ons gesê het. Num 32:32 Ons gewapende manne sal voor die ark van die Here uit optrek na Kanaän toe,

  2. Jos 1:12 Vir die stamme Ruben en Gad en vir die halweManassestam het Josuagesê: Jos 1:13 “Julleonthou die woorde van Moses die dienaar van die Here. Hy het virjullegesê: ‘Die Here julle God salvirjulle 'n vastewoonplek gee; Hysaljullehierdiegebied gee.’ Jos 1:16 Hulle het Josuageantwoord: “Onssalallesdoenwat u onsopdra, onssalgaanwaar u onsook al stuur.

  3. Jos 22:1 Josua het daarna die stamme Ruben en Gad en die een helfte van die Manassestam geroep Jos 22:2 en vir hulle gesê: “Julle het alles gedoen wat Moses die dienaar van die Here julle beveel het en julle was gehoorsaam aan alles wat ek julle beveel het. Jos 22:3 Julle het hierdie hele tyd tot vandag toe nie julle broers in die steek gelaat nie en julle het gedoen wat die Here julle God julle beveel het.

  4. Jos 22:4 Nou het Hy aan julle broers 'n woonplek gegee soos Hy hulle beloof het. Gaan nou terug na julle eie woonplekke toe, na julle eie gebied oorkant die Jordaan wat Moses die dienaar van die Here aan julle toegeken het. Jos 22:9 Die stamme Ruben en Gad en die halwe Manassestam is toe van die Israeliete in Silo in Kanaän af weg om na Gilead toe te gaan, na hulle eie gebied wat in besit geneem is op die bevel van die Here deur Moses.

  5. Jos 22:10 Toe hulle by Gelilot aan die Jordaan in Kanaän kom, bou hulle daar by die Jordaan 'n altaar, 'n groot indrukwekkende altaar.

  6. Jos 22:11 Die Israeliete het gehoor dat die stamme Ruben en Gad en die halwe Manassestam die altaar gebou het en dat dit teenaan Kanaän by Gelilot aan die Jordaan was, aan die Israeliete se kant. Jos 22:12 Toe het die hele Israelitiese volksvergadering in Silo bymekaargekom, gereed om oorlog te maak teen die twee stamme en die halwe stam.

  7. Jos 22:21 Die mense van Ruben, Gad en die halwe Manassestam het vir die hoofde van die Israelitiese familiegroep gesê: Jos 22:22 “Die Here alleen is God, die Here alleen is God! Hy weet, en Israel moet weet: as dit in verset en ontrou teen die Here was, dan moet julle ons vandag nie spaar nie.

  8. Jos 22:29 Ons dink glad nie daaraan om teen die Here in verset te kom en Hom te verlaat deur 'n altaar te bou vir brandoffers, graanoffers en ander diereoffers bo en behalwe die altaar van die Here ons God voor sy tabernakel nie.”

  9. Rom 8:14 Almal wat hulle deur die Gees van God laat lei, is kinders van God. Rom 8:15 Die Gees wat aan julle gegee is, maak julle nie tot slawe nie en laat julle nie weer in vrees lewe nie; nee, julle het die Gees ontvang wat julle tot kinders van God maak en wat ons tot God laat roep: “Abba!” Dit beteken Vader. Rom 8:16 Hierdie Gees getuig saam met ons gees dat ons kinders van God is.

  10. 1Kor 12:3-7 Daarom wil ek hê julle moet weet dat iemand wat sê: “Vervloek is Jesus”, nie deur die Gees van God praat nie; en niemand kan sê: “Jesus is die Here” nie, behalwe deur die Heilige Gees.

  11. Daar is 'n verskeidenheid van genadegawes, maar dit is dieselfde Gees wat dit gee; daar is 'n verskeidenheid van bedieninge, maar dit is dieselfde Here wat die opdrag gee; daar is 'n verskeidenheid van kragtige werkinge, maar dit is dieselfde God wat alles in almal tot stand bring.

  12. Aan elkeen afsonderlik word 'n werking van die Gees gegee tot voordeel van almal.

  13. Schwarz sê: An authentic Christian spirituality is one that binds us to Christ and leads us through the power of the Holy Spirit to God the Father. Within that essential framework, however, there are innumerable ways of meeting Christ.

  14. Rom 14:10 Maar jy, waaromoordeeljyjoubroeder? Of jyook, waaromveragjyjoubroeder? Want onssalalmalvoor die regterstoel van Christusgestel word. Rom 14:11 Want daar is geskrywe: So waaragtig as Ekleef, sê die Here, voor My salelkekniebuig, en elke tong sal God bely.

  15. Rom 14:12 So sal elkeen van ons dan vir homself aan God rekenskap gee. Rom 14:13 Laat ons dan mekaar nie meer oordeel nie, maar besluit dít liewer, om nie die broeder ‘n hindernis of struikelblok in die weg te lê nie.

  16. Ef 2:18-22 Deur Hom het ons almal, Jode en nie-Jode, deur die een Gees vrye toegang tot die Vader. Julle is dus nie meer ver van God af nie, nie bywoners nie, maar medeburgers van die gelowiges en lede van die huisgesin van God. Julle is 'n gebou wat opgerig is op die fondament van die apostels en die profete, 'n gebou waarvan Christus Jesus self die hoeksteen is. In Hom sluit die hele gebou saam en verrys dit tot 'n heilige tempel vir die Here, in wie julle ook saam opgebou word as 'n geestelike huis waarin God woon.

More Related