1 / 8

Hier is sappige kersies

1. Wat is die skakel ?. Hier is sappige kersies. Hier is ‘n stuk yster ketting. Mettertyd, sal die kersies geëeet word en die ketting sal begin roes. Beide die vertering van die kersies as voedsel en die roes van yster is chemiese reaksies. Skeikundiges bestudeer chemiese reaksies.

mac
Download Presentation

Hier is sappige kersies

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. 1 Wat is die skakel ? Hier is sappige kersies Hier is ‘n stuk yster ketting Mettertyd, sal die kersies geëeet word en die ketting sal begin roes. Beide die vertering van die kersies as voedsel en die roes van yster is chemiese reaksies. Skeikundiges bestudeer chemiese reaksies. ‘n Chemiese reaksie vind plaas wanneer die atome van ‘n stof met ander atome herkombineer om nuwe stowwe te vorm. Wetenskaplikes meen dat alles in die heelal uit atome bestaan. Verskillende soorte atome vorm verskillende chemiese elemente. Die elemente word dikwels in ‘n spesiale kaart vertoon en word die periodieke tabel genoem. Sommige stowwe bevat meer as een element, ander nie. Die yster ketting bestaan uit een element yster en bevat slegs yster atome Alhoewel die kersies klein hoeveelhede yster bevat, bestaan dit uit verskillende elemente: hoofsaaklik koolstof, waterstof, suurstof en stikstof. MAAK ‘n aanplakbiljet om te wys van wat die heelal gemaak is.

  2. 2 By die skool hetl, Sikili en Solani ‘n eksperiment gedoen om die chemiese reaksie te ondersoek wat plaasvind as yster roes. Hulle het drie glas proefbuise geneem. In die eerste proefbuis het hulle ‘n ystespyker met ‘n klein bietjie water gegooi. In die tweede proefbuis het hulle ‘n spyker met en ‘n bietjie kalsiumchloried.Die kalsiumchloried het hulle by hul onderwyser gekry. Die kalsiumchloried is ‘n chemiese stof wat die spyker droog hou.. In die derde proefbuis is ‘n spyker gesit en met kookwater bedek. ‘n Klein bietjie lampolie is ingegooi wat op die gekookte water dryf. Die lampolie verhoed dat lug die water of die spyker bereik. SKETS ‘n diagram om te wys hoe hul die eksperiment opgestel het.

  3. 3 Sikili en Solani het die proefbuise vir vier dae laat staan. Hieronder is die resultate van hul chemie eksperiment. Hulle het ‘n regmerkie gemaak as daar roes op die spykers was. Proefbuis 1 Proefbuis 2 Proefbuis 3 In die buis  x  Water   x Lug  x x Roes BESLUIT op ‘n afleiding wat met hierdie resultate gemaak kan word. BESKRYF die bewyse vir hierdie afleidings. BESPREEK wat hulle moet doen om te wys dat suurstof, en nie noodwendig lug, vir die roes nodig is nie.

  4. Hier is a diagram uit ‘n chemie handboek 4 Kyk na stowwe. Yster verander na Roes plus Suurstof Dink van atome Vibrerende yster atome verander na Molekules van yster Bewegende suurstof atome Stel’n molekule van suurstof voor Stel ‘n molekule van roes voor Stel atome van die element yster voor Skrywe van vergelykings 3Fe + 2O2 Fe 3 O 4 Aantal atome van ‘n sekere atoom in die molekule Aantal atome Aantal molekules Gebruik die diagram om roes interme van atome te VERDUIDELIK.

  5. 5 Om te verhoed dat die chemiese reaksie wat tot die roes van yster lei, moet beide water en die suurstof in lug, nie in kontak met die yster kom nie. Daar is verskeie maniere om dit te doen. Tegniek Voordele Nadele Goedkoop, vinnig en maklik Skuur maklik af Nie waterbestand Bedek met olie Water afwerend Baie moontlike kleure Roes onder skrape Verf Galvaniseer, doop in sink Water bestand Goed oor groot areas Hou lank Matig duur Chroom platinering Water bestand Blink en mooi Hard, skraap nie maklik Baie duur Gebruik die bostaande inligting en SKETS ‘n voorstelling hoe motor onderdele teen roes beskerm word. BENOEM die verskillende vorms van roes beskerming.

  6. 6 Kersies bevat verskillende chemiese stowwe wat uit verskillende elemente opgebou is. Na vertering word baie van hierdie stowwe in die lewer gestoor. Een van die stowwe in die lewer wat belangrik is, is glukose - C6H12O6. Glukose is ‘n soort suiker. Die glukose word na die liggaamselle gedra deur bloedstroom. Die suurstof in lug word in die longe in die bloedstroomge absorbeer. Die glukose en die suurstof verbind in die selle van jou liggaam en gee energie. Die energie gee selle vermoë om te fungeer. As die suurstof e die glukose reageer, in ‘n chemiese reaksie, word water en koolstofdioksiedn gevorm. Die koolstofdioksied word uit liggaamselle verwyder, en deur bloedstroom na die longe vervoer. SKETS ‘n diagram van die menslike liggaam. WYS die inligting hierbo duidelik in jou diagram.

  7. 7 Vars lug in longe gesuig Hierdie illustrasies wys hoe vasgestel kan word of koolstofdioksied teenwoordig is in lug wat na en van die longe gaan. Lug uit longe geblaas Koolstofdioksied indikator ‘n Kleur verandering dui teenwoordigheid van koolstofdiosied aan Gebruik die inligting in die diagramme en BESKRYF hoe die eksperiment werk.

  8. Die volgende is ‘n diagram uit ‘n biologie handboek 8 Kyk na die stowwe Suiker Water verander na plus plus Koolstof dioksied Suurstof Dink oor atome verander na Aantal suurstof molekules Stel ‘n molekule van glukose voor Skrywe van vergelykings C6H12O6 + 6O2 6H2O + 6CO2 + energie Aantal van ‘n besondere soort atoom in die molekule Gebruik die diagram en VERDUIDELIK respirasie in terme van atome.

More Related