1 / 8

Nelson

Nelson. Rolihlahla. MANDELA. duur Stephanie Danieli en Shannon Henrick. Agtergrond.

lucio
Download Presentation

Nelson

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Nelson Rolihlahla MANDELA duur Stephanie Danieli en Shannon Henrick

  2. Agtergrond Nelson Mandela was die eerste swart president van Suid Afrika. Nelson Mandela was ‘n advocaat. In Suid Afrika, sy naam is Madiba en die mense van Suid Afrika het hom geprys. Nelson Mandela was president van Suid Afrika in Mei 1994 tot Junie 1999. Die verkiesing was op die 27 April 1994 na dat hy vry gelaat was. Hy was in die Robben Eiland tronk vir sewe en twintig jare vir sabotasie en hy het probeer om die regeering om te verslaan. Op sy sel daar was ‘n nommer en dit was Madiba se nommer in die tronk. Die nommer is 46664. Die ANC het gesê dat Nelson Mandela ‘n terroris was. In Junie 2004 wanneer Mandela ses en tatig jare was, hy het gesê dat hy wou aftree. Tydens Madiba se afsondering het hy gesê dat hy moes ‘n beter werk met AIDS/HIV korporasie doen.

  3. Die Britse TV-aanbieder David Frost, wat op ’n keer ’n onderhoud met hom gevoer het, het later gesê: "Wat elkeen in Mandela bewonder, is hoe hy soveel jare verkeerdelik opgesluit is sonder om daarna bitter te wees. . . .

  4. Vandag Nelson Mandela is ‘n man met ‘n groot hart en hy het baie projekte deurgebring. Sedert hy in 1999 as president afgetree het, het hy Suid-Afrika se voorste nie-amptelike ambassadeur geword, met verbete veldtogte teen MIV/vigs en om ons land se poging te laat slaag om in 2010 die toernooi om die Wêreldsokkerbeker aan te bied.Hoewel prostaatkanker in 2001 by hom gediagnoseer is, was hy ook al aktief betrokke by vredesonderhandelinge in die Demokratiese Republiek van die Kongo, Burundi en ander Afrika-lande.

  5. Die Nelson Mandela Fonds • Die Nelson Mandela Fonds was een van die drie organisasies wat meer as R1 billion vir Suid Afrika deur liefdadigheidswerk ingevorder is. • Die Fonds was in 1999 net na Meneer Mandela’s se term as president gevestig. • Die Nelson Mandela Kinders Fonds verbeter die lewens van Suid Afrika se kinders met baie nuwe projekte. • Hulle kry kos en skryfbehoeftes ens. deur die Fonds. • Meneer Mandela het altyd ‘n groot hart vir kinders gehad, en hierdie fonds kry genoeg help om regtig ‘n verskil te maak.

  6. DIE 46664 Inisiatief • Die nomber 46664 is nou ‘n internasionale simbool van die wêreldgemeenskap wat saam werk vir ‘n beter wêreld. • Die liefdadigsheidkonsert het beroemde singers soos Anastacia en U2 gebruik om die boordskap te voer. • Die konsert was ‘n groot sukkes en die singers, nou bekend as die “46664 Ambassadors” gee meer van hul tyd om die inisiatief te help. • Die DVD “46664 Concert : Give A Minute For AIDS” spoor mense rond om die wereld aan om ‘n AIDS liefdadigheid te help met kontant en tyd. • R5,7 millioen was in die eerste jaar vir die fonds gegee deur die publiek.

  7. Nog Inligting oor Sy Werk • Meneer Mandela is nog baie invloedryk, en hy praat met internasionele leders soos Bush oor “debt-relief” in Afrika. • Die TV kanaal “Mindset Learn” was as ‘n 85th verjaarsdaggeskenk vir Mandela gegee omdat almal weet dat kinders, hul lewe en hul onderwys is baie belangrik vir hom. • Hy het meer as 50 eregrade van verskillende universiteits om die wereld. • Hy is ook ‘n sponsor van My Acre of Africa, ‘n inisiatief wat help die Kruger Nationale Park om die natuurlike pragtigheid van Suid Afrika te beskerm.

  8. Bibliografie • www.google.com : • Nelson Mandela-Die eerste president • Madiba’s imprisonment • www.mieliesrtonk.com • Die eerste president • http://www.southafrica.info/mandela/freedomstatue.htm • http://www.southafrica.info/mandela/mandelabridge.htm • http://www.southafrica.info/mandela/mindsetedu.htm • http://www.southafrica.info/mandela/mandela-bush-180505.htm

More Related