1 / 10

GOSA WERKWINKEL

GOSA WERKWINKEL. 8 Oktober 2009 Graanvermenging. Wêreld gebeure. Spr. 22:28 Moenie grense verlê wat lankal daar is nie, wat jou voorouers al vasgestel het nie. Lehman Brothers. Bank Of Scotland. Leierskap Waarheid.

Download Presentation

GOSA WERKWINKEL

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. GOSA WERKWINKEL • 8 Oktober 2009 • Graanvermenging

  2. Wêreld gebeure • Spr. 22:28 Moenie grense verlê wat lankal daar is nie, wat jou voorouers al vasgestel het nie. • Lehman Brothers. • Bank Of Scotland.

  3. Leierskap Waarheid Wat jy ookal doen, doen dit na die beste van jou vermoë.Werk daaraan van vroeg tot laat, binne en buite seisoen. Laat geen steen onaangeroerd, en moet dit wat nou gedoen kan word nie vir ‘n enkele uur uitstel nie. PT Barnum.

  4. Graanvermenging • Of anders gestel: Graankontaminasie • Oorsake: • Vergrendeling buite werking • Buistoekenning verkeerd • Aflaaikontrole • Skuif van hopperkar foutief • Nalatigheid • Gevolg?

  5. Graanvermenging: • Dit is die gevolg of die resultaat van iets • Jou……… • A t t i t u d e • 1 20 20 9 20 21 4 5 • Totaal: 100

  6. Waar begin graanvermenging? • Mnr die silobestuurder: Dit begin • BY JOU!!

  7. Hoekom sê ek so? • Silo beplanning • Hoe word dit gedoen? • Wanneer ? • Wie weet? • Veranderings? • Silo instandhouding • Kleppe • Geute • Elektriese vergrendeling • Opleiding • Bemagtiging van jou personeel • Bestuur

  8. Wat gebeur in jou silo? • Hoe gereeld is jy self daar? • Weet jy… • Van die “glipse”? • Van die veegsels wat ingevee word? • Wat in elke buis is? • Kontroleer jy soms saam met die silo operateur om seker te maak wat in watter buis gestoor is? • Hoe lyk jou rekord tov graan/buisbestuur?

  9. En nou, as die graan gekontamineer is?

  10. Afsluiting • ‘n Goeie bestuurder se spore is oor sy hele terrein • Weet wat jou mense doen • Laat elkeen sy “pond vleis” vat en dra! • Sorg dat jou silo en die bestuur daarvan glad loop • Dit is nie nodig dat beplan word vir…. • “As iets sou skeefloop nie.” • Dit is duur en ‘n klomp negatiewe energie!! • Moenie aanvaar iemand weet wat jy weet nie, vertel hom wat jy weet! • Baie dankie.

More Related