1 / 18

48 1. Lofwaardig, groot is God die Heer. In Sion bring ons aan Hom eer.

48 1. Lofwaardig, groot is God die Heer. In Sion bring ons aan Hom eer. Hier op sy berg heers Hy as Koning, hier in die stad het Hy sy woning. Onskatbaar is sy waarde, 'n vreugde vir die aarde, die stad wat in ons blydskap wek - oneindig mooi sover dit strek,

kuame-chan
Download Presentation

48 1. Lofwaardig, groot is God die Heer. In Sion bring ons aan Hom eer.

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. 48 1. Lofwaardig, groot is God die Heer. In Sion bring ons aan Hom eer. Hier op sy berg heers Hy as Koning, hier in die stad het Hy sy woning. Onskatbaar is sy waarde, 'n vreugde vir die aarde, die stad wat in ons blydskap wek - oneindig mooi sover dit strek, daar waar Hy hoog op Sion woon, daar teen die noorde, heilig, skoon.

  2. Efes 4 : 17 - 32

  3. Om vir die Herelief te wees

  4. Om vir die Heilige Geeslief te wees

  5. Dit doen die Here wat die Gees is. 2 Kor 3:18 Die Heilige Gees is die Gees van Christus

  6. Die Heilige Gees kan bedroef word Wat beteken dit? + Die heilige Gees is baie sensitief + kan weier om gehoorsaam te wees + kan nalatig tov leiding wees + kan aanstoot gee + hardkoppige weerstand bied + ‘n gewoonte om doof te wil wees

  7. Watter dinge maak saak? Vs 25 – leuens Vs 26 – toorn / woede Vs 28 – steel Vs 29 – vuil woorde Vs 31 – bitterheid, woede, toorn, geskreeu laster, alle boosheid

  8. Maar wees ... Vs 32 – vriendelik, vol ontferming, vergewe

  9. Waarom dan so sensitief? Hy is Jesus se Strooijonker Hy wil dat Jesus verheerlik word Hy is Jesus in ons

  10. Hy is God • Soos die Vader en die Seun is Hy God • Derde persoon van die Drie-Eenheid

  11. Ons glo in die Heilige Gees, wat Here is en lewend maak. Hy gaan van die Vader en die Seun uit, en Hy word saam met die Vader en die Seun aanbid en verheerlik Geloofsbelydenis van Necea

  12. Deur Christus het ook julle deel geword van die volk van God toe julle die waarheid wat aan julle verkondig is, die evangelie van julle verlossing, gehoor en tot geloof gekom het. In Christus het die Heilige Gees wat deur God belowe is, julle as die eiendom van God beseël. Efes 1:13 God se merk van oorsprong en egtheid!

  13. ‘n Ware “Gentleman” Hy leer Joh 14:26 Hy hoor en praat Joh 16:13 Hy getuig van Christus Joh 15:26 Hy moedig aan Hand 9:31 Hy gee raad Joh 14:16 Hy vind mense skuldig aan sonde Joh 16:8 Hy bid vir ons Rom 8:27 Hy stuur mense uit Hand 13:4 Hy ervaar smart Ef 4:30 Hy kan weerstaan word Hand 7:51 Hy kan getoets word Hand 5:9

  14. Hoe sensitief is ons vir die persoon en werk van die Heilige Gees?

  15. Die opdrag tov Heilige Gees “Laat die Heilige Gees julle vervul...” Efes 5:18

  16. Die Heilige Gees moet in die beheer oor jou lewe wees OORGAWE

  17. 431 1. O Gees van Vader en van Seun, ons voorspraak, leidsman, krag en steun, U vul ons diepste hartsverlange: U kom ons in die waarheid lei; U leer ons bid, kom by ons bly - U loof ons met ons lofgesange! Wil steeds die goeie in ons werk, bewaar, vermeerder en versterk.

  18. 2. U maak die Skrifte vir ons oop; bekeerdes, deur die Gees gedoop, ontvang met blydskap skuldvergewing. Verlos, na liggaam en na gees, deel hul vol vreugde in die fees. God gee 'n nuwe heilsbedeling! Saam breek ons brood, één in gebed, saam loof ons God wat ons kom red.

More Related