1 / 13

Terugblik:

Terugblik:. Alles begin met God ! Vir God is jy nie “ per ongeluk nie “ ! What drives your life ? Geskape om ewig te lewe !. Die lewe vanuit God se oogpunt !. Hoe sien ons die lewe !. Hoe sien ons die lewe ?.

kishi
Download Presentation

Terugblik:

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Terugblik: • Alles begin met God ! • Vir God is jy nie “ per ongeluk nie “ ! • What drives your life ? • Geskape om ewig te lewe !

  2. Die lewe vanuit God se oogpunt ! Hoe sien ons die lewe !

  3. Hoe sien ons die lewe ? • Sirkus, mynveld, reis, as “ op ” en “ af ” soos goeie en slegte tye, as ‘n fiets met baie ratte, maar ons gebruik net een ! • Jou prentjie van die lewe, bepaal jou lewe ! • “ Partytjie = lewe vir plesier ” • “ Wedloop = uithouvermoë ” • “ Spel = om te wen ”

  4. Ons siening v/d lewe verander na God se bedoeling ! • Rom 12:2 “ Julle moenie aan hierdie sondige wêreld gelyk word nie, maar laat God julle verander deur julle denke te vernuwe. Dan sal julle ook kan onderskei wat die wil van God is, wat vir Hom goed en aanneemlik en volmaak is. ” (NAV)

  5. Drie metafore in die Bybel as beskrywing van ons lewens: • Three T’s ! • Toets, vertroue, tydelik !

  6. Toets ! • God toets ons karakter, geloof, gehoorsaamheid, liefde, integriteit en lojaliteit • Abraham – offer – Isak • Jakob – 10 jaar – Ragel • Adam en Eva slaag nie ! • Dawid getoets en slaag nie ! • Toetse versterk ons geloof en vorm ons karakter !

  7. Toets (vervolg) • Geloof en karakter toetse wat betref ons eenvoudigste handel en wandel elke dag ! • So word elke dag se handel en wandel, ‘n geleentheid vir groei, karakterontwikkelend, ‘n getuienis van liefde en ‘n besef van my afhanklikheid van God !

  8. Toets (vervolg) • Goeie nuus: God wil dat ons sal slaag, geestelik groei ons karakters ontwikkel ! • 1Kor 10:13 Geen versoeking wat meer is as wat 'n mens kan weerstaan, het julle oorval nie. God is getrou. Hy sal nie toelaat dat julle bo julle kragte versoek word nie; as die versoeking kom, sal Hy ook die uitkoms gee, sodat julle dit kan weerstaan. • Jak 1:12 Gelukkig is die mens wat in versoeking standvastig bly. As hy die toets deurstaan het, sal hy as oorwinningsprys die lewe ontvang wat die Here belowe het aan die wat Hom liefhet.

  9. Aan ons Toevertrou ! • Ps 24:1 'n Psalm van Dawid. Die aarde en alles wat daarop is, die wêreld en die wat daar woon, alles behoort aan die Here, • Al my gawes, talente, energie, gesondheid, intelegensie ens. is deur God aan my toevertrou ! • Alles, materieël wat ons besit, is toevertrou en God sal dit aan iemand na ons weer toevertrou !

  10. Aan ons Toevertrou !(Vervolg) • Gen 1:28 Toe het God hulle geseën en vir hulle gesê: "Wees vrugbaar, word baie, bewoon die aarde en bewerk dit. Heers oor die vis in die see, oor die voëls in die lug, oor al die diere van die aarde, ook oor die diere wat op die aarde kruip." • 1Kor 4:7 Wie maak jou so belangrik? En wat besit jy wat jy nie ontvang het nie? As jy dit dan ontvang het, waarom stel jy jou so aan asof jy dit nie ontvang het nie? • Mat 25:21 Toe sê sy eienaar vir hom: `Mooi so! Jy is 'n goeie en getroue slaaf. Oor min was jy getrou, oor baie sal ek jou aanstel. Kom in en deel in my vreugde!'

  11. Ambasadeurs vir Christus ! • Wat is ‘n ambasadeur ? • Ps 119:19 I'm a stranger in these parts; • 1Pet 1:17 Aangesien julle Hom as Vader aanroep wat oor elke mens onpartydig volgens sy dade oordeel, lewe dan in eerbied vir Hom gedurende die tyd van julle vreemdelingskap in die wêreld. • Fil3:20 Maar ons is burgers van die hemel, van waar af ons ook die Here Jesus Christus as Verlosser verwag. • 2Kor 5:20 Ons tree dus op as gesante van Christus, en dit is God wat deur ons 'n beroep op julle doen. Ons smeek julle namens Christus: Aanvaar die versoening met God wat Hy bewerk het! • 1Pet 2:11 Geliefdes, in die wêreld is julle vreemdelinge en bywoners. Daarom dring ek by julle daarop aan om nie aan sinlike begeertes toe te gee nie. Dit verwoes net 'n mens se lewe. • 2Kor 4:18 Ons oog is nie op die sigbare dinge gerig nie, maar op die onsigbare; want die sigbare dinge is tydelik, maar die onsigbare ewig.

  12. Ambasadeurs vir Christus ! (Vervolg) • In God’s eyes, the greatest heroes of faith are not those who achieve prosperity, success, and power in this life, but those who treat this life as a temporary assignment and serve faithfully, expecting their promised reward in eternity. • Hebr 11

  13. Slot: • Verhaal van die sendeling en die president ……… • Toets ……….. • Toevertrou ………… • Tydelik ………….. • 26 Februarie:Die rede vir alles !

More Related