1 / 29

KERKORDE IS COOL

KERKORDE IS COOL. OF BRAND!. DIE ROL EN FUNKSIE VAN DIE KERKORDE IN DIE PRAKTYK VAN GEMEENTE-WEES. PRINSIPIËLE DEEL Inleiding Ecclesia completa et incompleta Kerkorde en kerkbegrip Skrif , belydenis en kerkorde Kerkorde en eenheid Kerkorde as hulpmiddel. PRAKTIESE DEEL

kana
Download Presentation

KERKORDE IS COOL

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. KERKORDE IS COOL

  2. OF BRAND!

  3. DIE ROL EN FUNKSIE VAN DIE KERKORDE IN DIE PRAKTYK VAN GEMEENTE-WEES

  4. PRINSIPIËLE DEEL Inleiding Ecclesia completa et incompleta Kerkorde en kerkbegrip Skrif, belydenis en kerkorde Kerkorde en eenheid Kerkorde as hulpmiddel

  5. PRAKTIESE DEEL GEMEENTE EN BELYDENIS 1.1 Merkers 1.1.1NG Kerk is gegrond op die Bybel. Die leer wat die kerk in ooreenstemming met die Woord van God bely, staanuitgedruk in die drieFormuliere van eenheid. 1.1.2 Belydenisskrifte het nieselfstandigegesag op hulleeienie. Hulle is met die gesag van die Woordbeklee.

  6. 1.1.3Belydenisskrifte word aanvaar omdat (quia) hulle met die Woord ooreenstem. • 1.1.4 Belydenisskrifte kan gewysig en/of aangevul word. • 1.1.5 Belydenisskrifte is historiese dokumente met aktualiteit en kontinuïteit. • 1.1.6 NG Kerk distansieer hom van: • Konfessionalisme • Indifferentisme • Quatenus-standpunt • Geen gesag-standpunt • Herinterpretasie-standpunt • Emosionele subjektivisme • Dooie ortodoksie

  7. PRAKTIESE DEEL 1.2 Toepassing Die Sinode van Oos-Kaapland en/of die Algemene Sinode aanvaar die Belydenis van Belhar as vierde/ bykomendebelydenissskrif. Wat maak die gemeente?

  8. PRAKTIESE DEEL 1.2 Toepassing 1.2.1Wysiging van belydenisgeskied met ‘n tweederdemeerderheiddeursinode en kerkrade. 1.2.2 Belydenis van geloof is die enigstevoorwaarde vir lidmaatskap van die kerk. 1.2.3 Gemeente is, as samevoeging van gelowiges met dieselfdebelydenis, volledigkerk. 1.2.4 Die kerkkomook tot uitdrukking in die kerkverband. 1.2.5 Die kerkraadverteenwoordig die gemeente en hanteer die gemeente se eie sake.

  9. 1.2.6Die Woord staan vas, die belydenis en kerkorde kan verander word. 1.2.7 Juridies gesproke is die kerk ‘n universitas (vrywillige vereniging) met ‘n grondwet of konstitusie (die kerkorde), waaraan die kerk beoordeel word. 1.2.8 Die gemeente is die regspersoon, die kerkraad die orgaan. 1.2.9 Die kerkverband kan nie eensydig die aard of identiteit van die gemeente verander nie. Die kerkraad moet self ook ‘n besluit oor belydenis- verandering neem. 1.2.10 Gemeentelede kan nie self stem nie, net approbasie verleen. Die kerkraad besluit met stemming.

  10. 1.2.11Die meerderheid (tweederdemeerderheid) beslis en die minderheid moet die beslissing aanvaar of in appèl daaroor gaan. 1.2.12 Die belydenisse van die kerk kan ekumenies, histories en/of eietyds wees.

  11. VGKSA “Die Verenigende Gereformeerde Kerk in Suider-Afrika glo in die drie-enige God, Vader, Seun en Heilige Gees wat Hom in Jesus Christus geopenbaar het. Hy glo dat die Bybel die Woord van God en die volkome betroubare getuie van hierdie openbaring is en aanvaar dat daar in bepaalde tye en in ooreenstemming met die Woord van God belydenisse ontstaan het wat die geloof van die Kerk van Christus vertolk.

  12. Die Verenigende Gereformeerde Kerk in Suider-Afrika aanvaar die ekumeniese belydenisse, te wete die Aposto-liese Geloofsbelydenis en die Belydenisse van Nicea en Athanasius, kragtens sy eie oorsprong glo die kerk ook dat die Nederlandse Geloofsbelydenis, die Heidelbergse Kategismus en die Dordtse Leerreëls suiwer uitdrukking aan sy geloof gee soos dit deur die geskiedenis aan hom oorgelewer is; die Kerk aanvaar verder die Belydenis van Belhar soos wat dit tans van hom in die Suider-Afrikaanse situasie vereis word.

  13. Die Verenigende Gereformeerde Kerk in Suider-Afrika aanvaar dat sy taak van belydenisvorming nie afgehandel is nie. In die toekoms mag veranderde omstandighede en ‘n beter verstaan van die Woord van God lei tot die aanvaarding van verdere belydenisskrifte, of die wysiging van bestaande belydenisskrifte.”

  14. PKN “Het belijden van de kerk geschiedt in gemeenschap met de belijdenis van het voogeslacht, zoals die is verwoord in de Apostolische geloofsbelijdenis, de geloofs- belijdenis van Nicea en de geloofsbelijdenis van Atanasius – waardoor de kerk zich verbonden weet met de algemene christelijke Kerk -, in de Onveranderde Augsburgse confessie en de catechismus van Luther – waardoor de kerk zich verbonden weet met de lutherse traditie -,

  15. in de catechismus van Heidelberg, de catechismus van Genève en de Nederlandse geloofsbelijdenis met de Dordtse leerregels – waardoor de kerk zich verbonden weet met de gereformeerde traditie. De kerk erkent de betekenis van de teologische verklaring van Barmen voor het belijden in het heden. De kerk erkent met de Konkordie van Leuenberg dat de lutherse en gereformeerde tradities door een gemeenschappelijk verstaan van het Evangelie bijeenkomen.”

  16. PRAKTIESE DEEL • GEMEENTE EN AMPTE • 2.1 Merkers • 2.1.1Ampte of geordendebedieninge is gawes en diensteomgelowiges vir hulledienswerk toe terus. • 2.1.2 Bestaandedrieampte is Skriftuurlikverantwoord. • 2.1.3 Die amptekanverbreed, vermeerder of verminder word. • 2.1.4 Die ampte se fokusverskil. • 2.1.5 Christusverrig self die dienswerk in sykerk • en daarvoorgebruikhy die gewone • lidmate en die ampsdraers.

  17. 2.1.6Ampte is gelykwaardig en ampsdraers kan slegs funksioneel van mekaar onderskei word. 2.1.7 Ampsdraers moet beroep/verkies en bevestig word. 2.1.8 Alle kerklike werkers is nie ampsdraers nie. 2.1.9 Bedienaars van die Woord moet teologies opgelei en gelegitimeer wees, alvorens hulle in die amp van bedienaar van die Woord bevestig kan word.

  18. PRAKTIESE DEEL 2.2 Toepassing Die gemeentebeskikoor ‘n jeug- werker, maarsy is nie by een van die drieteologiesefakulteite opgeleinie, maar by Hugenote- Kollege in Wellington. Die gemeenteverlangdatsy kinder- en jeug- dienstemoet lei en datsy die gemeente in meerdere vergaderingemoetkanverteenwoordig.

  19. PRAKTIESE DEEL 2.2 Toepassing 2.2.1Jeugwerkergaanstudeerverder en voldoenaanvereistes vir opleiding en legitimasie. 2.2.2 Jeugwerker word met beperkteopdraggelegitimeer. 2.2.3 Jeugwerker word as ouderlingbevestig, word as ouderlingnameerderevergaderingeafgevaardig en neem as ouderlingleesdienstewaar. 2.2.4 Die kerkskep ‘n vierde amp vir “kerklikemedewerkers” en die jeugwerker word in daardie amp verkies en bevestig.

  20. 2.2.5Die kerk besluit om die amp van bedienaar van die Woord te verbreed sodat nie-gelegitimeerdes soos jeugwerkers in dié amp verkies en bevestig kan word. 2.2.6 Die kerk maak in sy teologiese opleiding vir “alternatiewe bane” voorsiening. ‘n Korter en basiese teologiese opleiding word aan jeugwerkers voorsien, waarna hulle beroep en bevestig kan word.

  21. PRAKTIESE DEEL 3. KERKVERBAND EN KERKVERGADERINGE 3.1 Merkers 3.1.1Gemeente word nieeerskerk as dit in kerkverband met andergemeentes tree nie. 3.1.2 Gemeentes is verpligom in kerkverbandtebly. 3.1.3 Kerkverbandbeskermgemeentes. 3.1.4 Kerkverband word net verbreek as ditvoor God in die lig van syWooordregverdigkan word. 3.1.5 Die NG Kerk het vierkerkvergaderinge. 3.1.6 Kerkvergaderingehanteeralle sake vanuit kerklikeperspektief, in die lig van die Woord en op ‘n kerklikewyse.

  22. 3.1.7Die kerkraad is ‘n vergadering van geroepe en geordende ampsdraers; die ring en sinode is ‘n vergadering van gemeentes; die algemene sinode is ‘n vergadering van sinodes.

  23. PRAKTIESE DEEL 3.2 Toepassing Die kerkraadbesluitomteherstruk- tureer en tedesentraliseer in ‘n bestuursraad, ‘n bedieningsraad en ‘n diensraad. In eersgenoemdedienslegseen van die gemeente se vierpredikantesaam met ‘n aantalouderlinge, maargéén diakensnie.

  24. PRAKTIESE DEEL 3.2 Toepassing 3.2.1Kerkraadmagdesentraliseer en aangedesentra- liseerdekerkradeduidelikomskrewebevoegdhede gee. 3.2.2 Ouderlinge en diakensmagafsonderlikvergader vir die behartiging van die besonderewerksaamhede. 3.2.3 Desentralisasie is niesentralisasie van magnie. 3.2.4 Die gedesentraliseerdekerkraad is in die uitoefening van symagtediékerkraad.

  25. 3.2.5Magte en funksies moet duidelik in die kerkraad se huishoudelike reëls uitgespel word. 3.2.6 Volmag kan ook aan kommissies gegee word, sonder om die kerkraad te desentraliseer. 3.2.7 Alle ampsdraers hoef nie in die kerkraad te dien nie. 3.2.8 Al die ampte hoef nie in elk van die gedesentraliseerde kerkrade te dien nie, maar moet wel in die kerkraad as geheel dien.

  26. KERKRAAD LERAARS OUDERLINGE DIAKENS BEDIENINGSRAAD 4 leraars en 8 ouderlinge BESTUURSRAAD 1 leraar en 10 ouderlinge DIENSRAAD 2 ouderlinge en 15 diakens GEDESENTRALISEERDE KERKRAAD

  27. EREDIENS?

  28. TUG?

  29. einde

More Related