1 / 41

Meer Jesus Meer Liefde Meer Dissipels Leierskap Strukture

Meer Jesus Meer Liefde Meer Dissipels Leierskap Strukture. Lied 516. Al sou dan ook die vyeboom nie bot nie , al sou die wingerd sonder druiwe staan ; die graan verdor , die vrugteboorde wegkwyn , die beeste , kleinvee,alles hier vergaan -. Lied 516 ( vervolg ).

jaimin
Download Presentation

Meer Jesus Meer Liefde Meer Dissipels Leierskap Strukture

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Meer Jesus Meer Liefde Meer Dissipels Leierskap Strukture

  2. Lied 516 Al soudanookdie vyeboomnie bot nie,al sou die wingerdsonderdruiwestaan;die graanverdor, die vrugteboordewegkwyn,die beeste, kleinvee,alleshiervergaan-

  3. Lied 516 (vervolg) Nogsalekjuigen blywees in my God!Hy is my hulp,Hy gee my krag. Hylaat my loop waar rats die ribbokgaan;Hylaat my vas en veiligstaan

  4. Seën

  5. Lied 219:1 Laatons sing van onsVerlosser, Hywatwys hoe liefdelyk. Deursykruisdood het die Here self Sy hand naonsgereik.

  6. Lied 219:1 (vervolg) Sing, o sing van onsVerlosser, aan die kruis het Hygely. Deursydood bring Hyversoening, van onsskuldmaakHyonsvry.

  7. Lied 220:2 Met ons monde bring ons, Here,Aan U hulde in ons lied.Aan die kruis het U die losprysvironssondeaangebied.Prys, o prysnouonsVerlosser,vironsredding is betaal.U het deur u sterwe, Here,diéoorwinning reeds behaal.

  8. Lied 245:1 Ek wat vergifnis, Heer, ontvang het,sing dankbaar my verlossingslied.U weet hoe ek na U verlang hetU het u guns my aangebied.

  9. L 245:1 vervolg Ek loof en prys U deurentyd,ek loof en prys U deurentyden roem u groot barmhartigheid,en roem u groot barmhartigheid.

  10. L 245:2 Ek was verlore in my sondeen van die goeiewegvervreem.Tog doen die Heeraan my die wonderom my as kind terugteneem.

  11. L 245:2 vervolg Ek loof en prys U deurentyd,ek loof en prys U deurentyden roem u groot barmhartigheid,en roem u groot barmhartigheid.

  12. L 245:3 O God wat ryk is aan ontferming,weerhou genade nooit van my,maar hou my steeds in u beskermingby U sal ek vir altyd bly!

  13. L 245:3 vervolg Ek loof en prys U deurentyd,ek loof en prys U deurentyden roem u groot barmhartigheid,en roem u groot barmhartigheid.

  14. Lied 449:1 Halleluja, onsloof U, Heer;aanbid U, Vader, gee U eer,o Bron van allelewe!Onsroem in U barmhartigheid,U wysheid, mag en majesteit -verboonslofverhewe!

  15. Lied 449:2 Halleluja, onsloof U, Heer;U daal in onsellendeneer,o, Jesus, onsVerlosser!Virsondaars het U, Heer, gesterf,die lewedeur U doodverwerf -onsroem U as Verlosser.

  16. L 449:3 Halleluja, onsloof U, Heer;U, Gees, daaluit die hemelneer,maakondermensewoning.U wilonstroos en leer en lei,reeds hier op aardevoorberei;gereedmaakvironsKoning.

  17. L 449:4 Onsloof U, Vader, Seun en Gees, Onswil U, Heer, gehoorsaamwees, aan U behoortonslewe. Heer, driemaalheilig, hoor die lied, Drie-enig God, watons U bied – sing lof, sing al watlewe!

  18. Offergawe: Tydens die diens: Kerkkas Geendeurkollekte

  19. Hoe vêr gaan ons geloof? Die krag van geloof soos ons dit sien in Handelinge

  20. “Primitive Christianity structured its congregations in families, groups and “houses.” The house was both a fellowship and a place of worship”…

  21. Hand 16:16-34 6Terwyl ons eendag na die bidplek toe op pad was, het ons ’n slavin teëgekom in wie daar ’n waarsêersgees was. Deur waarsêery het sy vir haar eienaars baie geld verdien. 17Sy het agter Paulus en ons aangeloop en aanhoudend geskreeu: “Hierdie mense is dienaars van God, die Allerhoogste! Hulle vertel vir julle hoe julle gered kan word.”18Sy het dit baie dae na mekaar gedoen totdat Paulus dit nie langer kon hou nie.

  22. Hy het omgedraai en vir die gees gesê: “Ek beveel jou in die Naam van Jesus Christus: Gaan uit haar uit!” Die gees het op daardie selfde oomblik uit haar uitgegaan.19Toe haar eienaars sien dat sy nie meer geld vir hulle kan inbring nie, het hulle vir Paulus en Silas gegryp en hulle na die owerheid toe op die stadsplein gesleep. 20Hulle het hulle voor die stadsbestuur gebring en gesê: “Hierdie mense is Jode wat moeilikheid maak in ons stad. 21Hulle wil vir ons gebruike leer wat ons as Romeine nie kan aanvaar of navolg nie.”

  23. 22Die skare het ook teen hulle gekant geraak. Die stadsbestuur het toe hulle klere van hulle laat afskeur en beveel dat hulle lyfstraf moet kry. 23Nadat hulle baie geslaan is, is hulle in die tronk gegooi, en die bewaarder het opdrag gekry om hulle streng te bewaak. 24Op hierdie bevel het hy hulle in die binneste sel opgesluit en hulle voete in die houtblok vasgeklem.25Teen middernag was Paulus en Silas besig om te bid en tot lof van God te sing. Die ander gevangenes het na hulle geluister.

  24. 26Skielik kom daar ’n groot aardbewing wat die fondamente van die tronk geskud het. Al die deure van die tronk het onmiddellik oopgegaan, en al die gevangenes se boeie het losgeraak.27Die bewaarder het wakker geskrik, en toe hy die deure van die tronk sien oopstaan, het hy sy swaard uitgetrek om homself om die lewe te bring, want hy het gedink die gevangenes het ontsnap. 28Maar Paulus het baie hard vir hom geskreeu: “Moenie jouself doodmaak nie! Ons is nog almal hier.”

  25. 29Toe het die bewaarder ’n lig gevra, die sel ingestorm en bewend voor Paulus en Silas neergeval. 30Hy het hulle buitekant toe gevat en gevra: “Menere, wat moet ek doen om gered te word?” 31Hulle antwoord hom: “Glo in die Here Jesus, en jy sal gered word, jy en jou huisgesin.” 32Hulle het toe die woord van die Here aan hom en aan al die mense in sy huis verkondig. 33Op daardie uur van die nag het hy vir Paulus en Silas geneem en hulle wonde gewas. Hy en al sy mense is daar en dan gedoop. 34Toe bring hy hulle na sy huis toe en sit vir hulle ’n ete voor. Hy en sy hele huisgesin was vol blydskap omdat hulle nou in God geglo het.

  26. Herstel van geestelike onreg

  27. Herstel van gemeenskap

  28. “Like most other nations in ancient Europe and the Near East, the Greeks and Romans originally had a strong patriarchal family system. The family was a miniature state under the absolute authority of the pater familias (=father of the family), whose rule over it was similar to the imperium of the early Roman consul. He could sell his own children, pack them off, or even put them to death.”

  29. Herstel van huishoudings!

  30. Doop…

  31. SB 15-1:2 Mag God noudeursy Gees in jullewerk Jul uitsyrykeheerlikheidbekragtig Sodat in jullewoon die Christusmagtig En jul in liefdevasstaan, stewig, sterk. Gemeentestrekhandeseënenduit

  32. SB15-1:3 Mag julbegryp hoe wyddiéliefdestrek, Hoe diep en hoog – véronsverstandtebowe! Mag jullewat met almalsaamgelowe, Dit in Gods volheid ken en klaarontdek Gemeentestrekhandeseënenduit

  33. SB15-1:4 Aan U watkragtiger in onskanwerk As watons bid of dink – aan U, die Here, Bring ons in Christusewig, ewig ere! Amen! Aan U die ere in die kerk!

  34. Lied 292:1 My enigstetroos in lewe en dood is datekaan Jesus Christusbehoort. Met sykosbarebloed het Hy my vrygekoop dis my anker, my vaste hoop.

  35. Lied 292 : 1 (Vervolg) • Ekbehoortaan die Here. • Nikssal my ooit van Homkanskei. • Met sykosbarebloed • het Hy my vrygekoop • dis my anker, my vaste hoop.

  36. Lied 514: 1 Ekweetvirseker:Jesus is Heer -Hy het my sondeuitliefdevergeef.Ek was verlore, maar is gevind;nou het ekvrede - ek is Gods kind.

  37. Lied 514:1 (vervolg) Hy is my leidsman - Hylaat my leef.Hy is oorwinnaar - Hy is die Heer.Uitsygenade, liefde en trou,weetons hoe God sykindersbehou.

  38. Lied 514:2 Lig is sylas en sag is syjuk. Hygee vermoeides die ware geluk. Selfsas ekstruikel, en ditberou– Hysalvergewe, Hyblygetrou. Hyis my leidsman - Hylaat my leef. Hyis oorwinnaar - Hy is die Heer. Uitsygenade, liefde en trou, weetons hoe God sykindersbehou.

  39. Seën

  40. Amen (x3)

More Related