1 / 29

Meer Jesus Meer Liefde Meer Dissipels Leierskap Strukture

Meer Jesus Meer Liefde Meer Dissipels Leierskap Strukture. Lied 509:1. Op berge en in dale en oral is my God; waar ons ook telkemale mag swerwe , daar is God! Waar ons gedagtes swewe of styg , ook daar is God; omlaag en hoog verhewe ja , oral is my God! .

arlen
Download Presentation

Meer Jesus Meer Liefde Meer Dissipels Leierskap Strukture

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Meer Jesus Meer Liefde Meer Dissipels Leierskap Strukture

  2. Lied 509:1 Op berge en in dale en oral is my God; waaronsooktelkemalemagswerwe, daar is God!Waaronsgedagtessweweof styg, ookdaar is God;omlaag en hoogverheweja, oral is my God!

  3. Lied 509:2 Sytrouevaderoë sienalles van naby;onsleefuitsyvermoë -word deursy Gees gelei.Die swaeltjiesbehoedHy,beklee met gras die dal;die kleinstewurmpievoedHy,sorgvir die grootheelal.

  4. Lied 205:1 Bring lofaan die Vader, verheerlik die Seun,virliefde, genade, verlossing en steun -datelkeenwatglonieverloremaggaanmaarewigvoorHom as verlostekanstaan.

  5. Lied 205:1 (vervolg) Loof die Heer, loof die Heer -sing, gelowiges, saam!Loof die Heer, loof die Heer -pryssyheiligeNaam!HykomuitgenadeonssondesversoendatonsHomvrymoedigons Vader kannoem.

  6. Lied 205:2 Onslofaan die Skepper wataltydgetrou sykerkhierbewaar, ditvernuwe en bou – onsblyinspireer en onsstuurdeursy Gees omsout en omlig vir die wêreldtewees.

  7. Lied 205:2 (vervolg) Loof die Heer, loof die Heer -sing, gelowiges, saam!Loof die Heer, loof die Heer -pryssyheiligeNaam!HykomuitgenadeonssondesversoendatonsHomvrymoedigons Vader kannoem.

  8. Lied 205:3 Ons lof, ons aanbidding, o Vader, ons liedis nietige klanke, deur kinders gebied.Tog sien U ons nood en verhoor ons gebed -oneindig die liefde wat U vir ons het.

  9. Lied 205:3 (vervolg) Loof die Heer, loof die Heer -sing, gelowiges, saam!Loof die Heer, loof die Heer -pryssyheiligeNaam!HykomuitgenadeonssondesversoendatonsHomvrymoedigons Vader kannoem.

  10. LIED 203:1 Loof die Here, al watlewe, wilHom dank en hulde bring Hy het al onsskuldvergewe; ons 'n nuwe lied laat sing.

  11. L 203:1(vervolg) LoofHom, prysHom! Loof en prysHom! Loof die Vader, God en Heer!

  12. L 203:2 LoofHomwat in grootgenadeonsdeureeueheenbehou;loofHomvirsyreddingsdade -vas kanons op Homvertrou.LoofHom, prysHom! Loof en prysHom!Hy'sgenadig en getrou.

  13. L 203:3 Soos 'n vadersorgvirkinders, sorgdie HeervirwieHomvrees. Hyvergewehuloortredings en berei 'n vreugdefees.LoofHom, prysHom! Loof en prysHom! LaatonsHomgehoorsaamwees!

  14. L 203:5 Loof die Here, maan en sterre,waarjul in die wydteskring.LoofHom, engele en mense,almalwatsywilvolbring!LoofHom, prysHom! Loof en prysHom -o my siel, blyHombesing!

  15. Offergawe word opgeneem

  16. `n Kind in Sy Koninkryk Mark 10:13-16

  17. Mark 10:13-16 13Die mense het kindertjies na Jesus toe gebring dat Hy hulle moet aanraak. Sy dissipels het met die mense daaroor geraas.14Maar toe Jesus dit sien, was Hy verontwaardig en het Hy vir hulle gesê: “Laat die kindertjies na My toe kom en moet hulle nie verhinder nie, want die koninkryk van God is juis vir mense soos hulle.15Dit verseker Ek julle: Wie die koninkryk van God nie soos ’n kindjie ontvang nie, sal daar nooit ingaan nie.” 16Hy het sy arms om die kindertjies gesit, hulle die hande opgelê en hulle geseën.

  18. Kinders bring `n geleentheid…

  19. Die kerk en ouers…

  20. Jesus se hart vir kinders

  21. Die voorreg om Sy kind te wees…

  22. BAREND HERMANUS PIETERSE Harry

  23. Doop

  24. Psalm 134:4 Laat, HEER, u seën op huldaal,u guns uitSionhulbestraal!U watbeveel en - ditgeskied,wil, HEER, u seen oorhulgebied!.

  25. Lied 449:1 Halleluja, onsloof U, Heer;aanbid U, Vader, gee U eer,o Bron van allelewe!Onsroem in U barmhartigheid,U wysheid, mag en majesteit -verboonslofverhewe!

  26. L 449:4 Onsloof U, Vader, Seun en Gees, Onswil U, Heer, gehoorsaamwees, aan U behoortonslewe. Heer, driemaalheilig, hoor die lied, Drie-enig God, watons U bied – sing lof, sing al watlewe!

  27. Seën

  28. Amen Amen Amen

More Related