1 / 7

Die MP3 Speler

Die MP3 Speler. Wat is ‘n MP3 Speler ?. Musiek kan digitaal op ‘n CD gestoor word. Sommige van die MP3 spelers kan tot 200 CD’s se musiek op ‘n slag stoor. MP3 = MPEG AUDIO layer 3. MPEG = Movie Pictures Experts Group. Hoe het MP3’s begin?.

inari
Download Presentation

Die MP3 Speler

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Die MP3 Speler

  2. Wat is ‘n MP3 Speler ? Musiek kan digitaal op ‘n CD gestoor word. Sommige van die MP3 spelers kan tot 200 CD’s se musiek op ‘n slag stoor. MP3 = MPEG AUDIO layer 3 MPEG = Movie Pictures Experts Group

  3. Hoe het MP3’s begin? Dit het oorspronklik begin deur flieks te kompres in MPEG formaat en later is die klank kanaal apart gebruik wat MP3 genoem word. (MPEG AUDIO Layer 3) Die kleiner lêer-spasie beteken jy kan meer “sound-files” stoor op jou hardeskyf en om dit af te laai, vat ook minder tyd. Die MP3-formaat help om die getal “bytes” (dit is die ene en nulle wat digitale informasie opmaak) in ‘n liedjie te verminder.

  4. MP3’s Kompressie Met die kompressie na ‘n MP3 gaan daar wel ‘n bietjie musiek-inligting verlore. ‘n Mens se oor hoor nie altyd al die klanke in ‘n liedjie nie, so as daar ‘n bietjie inligting verlore gaan, maak dit nie saak nie. Jou brein verwerk die klank op ‘n besonderse manier. Harde klanke kry byvoorbeeld voorkeur bo sagte klanke. MP3 kompressie raak dus ontslae van klanke wat jy in elk geval nie hoor nie.

  5. Die grootte van MP3’s Die kleiner lêer-spasie beteken jy kan meer “sound-files” stoor op jou hardeskyf en om dit af te laai vat ook minder tyd. Die MP3-formaat help om die getal “bytes” (dit is die ene en nulle wat digitale informasie opmaak) in ‘n liedjie te verminder. Die klanklêer van ‘n liedjie op ‘n cd is omtrent 32Megabytes groot. Dit sal ure vat om so ‘n cd af te laai. ’n MP3-kompressie sal dieselfde liedjie laat krimp na 3Megabytes.

  6. Die speel van MP3’s Jy benodig nie ‘n draagbare MP3 speler om MP3’s mee te speel nie. n Rekenaar met ‘n klankkaart, luidsprekers en ‘n MP3-program kan ook MP3’s speel. Met sekere sagteware kan jy jou eie musiek cd’s na MP3’s toe verander. In engels word dit “ripping” genoem.

  7. Die Einde

More Related