1 / 27

Maart 2004

Maart 2004. E. Olivier. Klassifikasie van boeke. Formaat Grootte, vorm, illustrasies, ontwerp, papier, bindwerk, tipografie Speelgoedboeke, kartonboeke, woordlose boeke, prenteboeke, geïllustreerde boeke, boeke sonder illustrasies Genre

giona
Download Presentation

Maart 2004

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Maart 2004 E. Olivier

  2. Klassifikasie van boeke • Formaat • Grootte, vorm, illustrasies, ontwerp, papier, bindwerk, tipografie • Speelgoedboeke, kartonboeke, woordlose boeke, prenteboeke, geïllustreerde boeke, boeke sonder illustrasies • Genre • Literatuur waarvan gemeenskaplike eienskappe gedeel word • Fiksie, nie-fiksie, prosa, poësie, realistiese verhale, fantasie

  3. Formaat:Verhouding van teks tot illustrasies • Woordlose prenteboeke • Geen teks • Prenteboeke • Teks & prente vertel die storie • Geïllustreerde boeke • Teks raak meer belangrik & illustrasies word minder • Jeugboeke • Geen illustrasies

  4. Boeke vir kleuters:Speelgoedboeke & Kartonboeke • Speelgoedboeke • Speelgoedelemente: flappe, hefbome, materiaal, beweeglike dele, opwipprente • Baie jong kinders • Kartonboeke • Stewige karton & gelamineer • Peuters – lek & kou, bladsye hanteer maklik • Waarde • Genotvol vir ouer & kind • Geborgenheid • Inleiding tot die wêreld van literatuur

  5. Kinderrympies Geskryf deur volwassenes vir volwassenes Aantrekkingskrag: Rym Ritme Humor Deelname Assosiasies met bekende omgewings Waarde: Voorskoolse en primêre grade Ontwikkel taalvaardighede, struktuur & volgorde van verhale Moedig kinders aan om te lees Boeke vir kleuters:Mother Goose

  6. Boeke vir kleuters:Begripsboeke • Organiseer inligting, voorwerpe of gebeure in kategorieë • Help kinders om konkrete & abstrakte feite te verstaan • Telboeke en alfabetboeke • Waarde: • Inleiding tot begrippe • Verklaar begrippe • Ontwikkel woordeskat en taalvaardighede

  7. Boeke vir die beginnerleser:Voorspelbare boeke • Patrone lei leser om die gebeure in die boek te voorspel • Gebeure word herhaal • Repetisie van taal • Rym & ritme • Waarde • Kinders “lees” saam • Kinders word op natuurlike wyse aangemoedig om te lees

  8. Boeke vir die beginnerleser :Groot boeke • Groot formaat boeke • ‘n Groep kan die teks & illustrasies duidelik sien • Waarde: • Genot • Leesonderrig • Gedeelde leeservarings • Deelname • Lees word in ‘n sosiale konteks geplaas

  9. Boeke vir die beginnerleser :Beginners leesboeke • Kinders is gretig om op hul eie te lees • Easy to read, I can read, Ready to read • Fantasie, realistiese verhale & volksverhale • Waarde: • Kinders lees nuwe materiaal met ‘n groot kans op sukses • Geleentheid word gebied om self die betekenis uit te vind • Versterk die gedagte van onafhanklike lees

  10. Groepbespreking • Visualiseer jou kamer & huis toe jy ‘n kind was. Wat in jou onmiddellike omgewing het bygedra tot jou letterkundige ontwikkeling? • Beplan ‘n begripsboek vir voorskoolse kinders • Beplan ‘n speelgoedboek vir ‘n voorskoolse kind • Wat was jou gunstelingrympie toe jy ‘n kind was? Motiveer asseblief.

  11. Prenteboeke • Enige boek waarin die illustrasies net so waardevol tot die verhaal is as die teks • Dit sluit speelgoedboeke, kartonboeke, rympieboeke, begripsboeke en boeke vir beginnerlesers in • Soorte: Ek lees lekker • Prente-storieboeke • Verhale wat ewe veel teks & illustrasies bevat • Woordlose prenteboeke • Geen of baie min teks • Rym-prenteboeke • Rymverhale met rym & ritme

  12. Evaluasie van prenteboeke • Teks & illustrasies moet die verhaal vertel • Illustrasies moet sinvol en in verband wees • Duidelike taal • Sinvolle karakterontwikkeling • Geen stereotipering • Akkurate agtergrond • Moenie neerbuigend wees nie (oormaat verkleinwoorde) • Grootte, stofomslag, titelbladsy, teks moet toepaslik wees • Gehalte van papier & bindwerk

  13. Poësie-boeke • Gekonsentreerde taalgebruik • Klank, ritme, rym, beeldende taal, beeldspraak • Poësie-boeke kan ook verhalend wees • Goeie poësie is oorspronklik en toon insig • Onderwysers moet die volgende in gedagte hou: • Kwaliteit • Ouderdom & agtergrond van kinders • Voorkeure • Kulturele diversiteit • Verskeidenheid in formaat en inhoud • Verwantskap met kinders se klaskameraktiwiteite

  14. Tradisionele verhaleVolksverhale / Sprokies • Oorsrong: mondelingse oorvertelling • Assosiasies met skrywers: Grimm se sprokies • Formule: • Openingsreëls: Eendag lank, lank gelede • Kompakte vorm: probleem word gestel • Ongekompliseerde karakters: goed & sleg • Vinnige verloop van die verhaal • Onvermydelike einde van die skurke • Waarde: • Versterk kinders se verbeelding • Vereenvoudig morele vraagstukke • Dit bevorder kulturele & globale bewussyn

  15. Tradisionele verhale Fabels • Stories gewoonlik oor diere wat aspekte van die menslike natuur verteenwoordig • Stories nog meer kompak, maar die betekenis is meer ingewikkeld • Didakties van aard • Lessie aan die einde • Aesop se verhale bekend • Ouderdom 8 – 9 jariges • Waarde: • Vinnige oorvertellings en dramatisering • Groepswerk

  16. Tradisionele verhale Mites • Langer stories – die mens het natuurverskynsels & heelal probeer verklaar • Bekendstes: Griekse & Noorse mitologie • Koning Midas, Icarus, Apollo, Zeus • Fokus: • Stryd tussen goed en kwaad • Gode • Natuurverskynsels • Bonatuurlike • Speel af teen die gode se agtergrond

  17. Tradisionele verhale Legendes • Fokus op heldefigure en hul lewens • Gebaseer op die lewe van ware mense • Koning Arthur • Weerspieël die lewe tydens die Middeleeue • Waarde: • Lewenswaarhede wat vir alle mense en plekke geld

  18. Fantasie • Elemente in die verhaal bestaan nie buite die verbeelding nie • Kategorieë: • Pratende diere – Winnie the Pooh • Verpersoonlike diere • Diere wat slegs in verbeelding bestaan • Klein mensies - elwe • Eienaaardige gebeure – tydreise • Wetenskapsfiksie – ruimtereise • Waarde: • Help kinders om werklikheid te verstaan & ontwikkel sy persoonlikheid

  19. Evaluasie van fantasie • Die fantasie elemente moet geloofwaardig, aanvaarbaar, konsekwent en moontlik wees • Fantasie moet sentraal & oorspronklik tot die verhaal wees • Detail moet konsekwent wees met die res van die verhaal • Hoofkarakters moet geloofwaardig wees bv. nie lelike feëtjie en mooi heks nie

  20. Realistiese verhale • Gebaseer op wat gebeur of kon gebeur het • Algemene temas: • Alledaagse gebeure • Persoonlike groei – fisies of emosioneel • Verhoudings met familie of vriende • Probleme – dood

  21. Kategorieë van realistiese verhale • Sportverhale • Diereverhale • Avontuurverhale – aksie & spanning • Humoristiese verhale • Goeie realistiese fiksie: • Akkurate setting • Vermy toevallighede • Vermy lerings • Konsekwente styl • Waarde: • Help kinders om ooreenkomste en verskille tussen mense te verstaan

  22. Vakliteratuur • Kinders geniet nie-fiksie meer as verhale • Feite, konsepte oor onderwerpe • Evaluasie van nie-fiksie: • Akkuraatheid van feite • Organisasie moet logies wees • Skryfstyl – interessant & verstaanbaar • Illustrasies – akkuraat & waarde toevoeg • Waarde: • Verbreed kinders se kennis

  23. Bespreking • Wat was jou gunsteling sprokie en hoekom? • Lees en vergelyk die eerste reël in verskeie volsverhale. Watter aanhef dink julle is meer effektief? • Kies ‘n prenteboek en evalueer dit volgens die kriteria • Vergelyk ‘n fantasieverhaal en ‘n realistiese verhaal waarin diere uitgebeeld word. Watter een verkies julle en hoekom? • Lees ‘n fantasieverhaal en evalueer dit volgens die kriteria

  24. Bibliografie • Aesopus, Paxton, T. & Rayevsky, R. 1993. Birds of a feather and other Aesop’s fables. New York : Morrow Junior books [J 398.245 AESO]. • Bunting, E. 1994. Smoky night. San Diego Harcourt Brace & Co [J 823 BUNT]. • By die skool. 1993. Boleswa: Macmillan [439.368 KOM]. Carle, E. 1987. Papa, please get the moon for me. London : Hodder and Stoughton [J 823 CARL]. • Corbett, G. 1984. Working in the garden. London: Walker House [J 428.12 COR]. De Paola, T. 1985. Tomie de Paola’s Mother Goose. London: Methuen Children’s Books [FJ 398.9 MOT]. • Dodd, H. & Iversen, D. 1999. Hercules and other Greek legends. Auckland : Lands End [428.6 WILD]. • Dupasquier, P. 1993. Follow that chimp. London : Walker Books [J 823.06 DUPA].Fowler, R. 1982. ‘n Muis in die huis. Pretoria: JP van der Walt.

  25. Glazer, J.I. 1997. Introduction to children’s literature. Prentice Hall: Macmillan.Hawkins, C. 1983. What's the time, Mr Wolf. Johannesburg: William Heinemann [J 529.7 HAW]. • Hughes, M. 1997. Minibeast encyclopedia. Oxford : Heinemann [Pr 595.7 HUGH]. • Kleynhans, A. & Kincaid, E. 1984. Sneeuwitjie – Ek lees lekker. Kaapstad: Human & Rossouw [J 398.21 GRI]. • Komnick, G. 1974. Botter aas. Kaapstad : Malherbe [J 839.363 LIND]. • Kruger, J.A. 1991. Kinderkeur: ‘n gids tot bekroonde Suid-Afrikaanse kleuter-, kinder- en jeugboeke sedert 1989. Pretoria: UNISA [028.5079 KRU]. • Lewis, S. 1987. One-minute Greek myths. New York: Doubleday [K 398.45 LEW]. • Loewen, V.H. & Pearson, D. 1997. The best book for Terry Lee. Auckland : Shortland Publications [Pr 823 BEST]. • Lohann, C. 1986. Kinderlektuur. Pretoria: HAUM.

  26. Pienkowski, J. 1992. Phone book. London : Orchard Books [J 823 PIEN]. • Rousseau, L. and Harries, K. 1976. Herelandgoed. Kaapstad: Human & Rousseau [EDUJ 839.363 ROUSSEAU]. • Sendak, M. 1967. Wildekanis land. Kaapstad : HAUM [EDUJ 839.363 SENDAK]. • Snyman, L. 1983. Die kind se literatuur. Durbanville : Kinderpers. • Small, T. 1991. The legend of William Tell. New York: Bantam [K 398.2 SMA]. • Stock, C. 1991. Armien gaan see toe. Kaapstad : Human & Rousseau [J 839.363 STOC]. • Three little pigs. 1983. Brimax Story Time Board Books [J 398.21 JAC]. • Vels, V. 1999. Liewe Heksie en die rekenaar en ander nuwe Liewe Heksie-stories. Kaapstad : Human en Rousseau [J 839.363 VELS]

More Related