1 / 40

Filippense 4:1-9

Filippense 4:1-9 . Ingenooi deur God. Ons raak bewus van ons diepste behoeftes, vrae en vrese en gee ons oor aan God. There are two kinds of people in the world: the ones that suck the life out of every day, and the ones that let every day suck the life out of them. Bill Purdin.

felix
Download Presentation

Filippense 4:1-9

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Filippense 4:1-9

  2. Ingenooi deur God Ons raak bewus van ons diepste behoeftes, vrae en vrese en gee ons oor aan God

  3. There are two kinds of people in the world: the ones that suck the life out of every day, and the ones that let every day suck the life out of them. Bill Purdin

  4. “Wat binne is, kom uit as dit gestamp word” Hudson Taylor

  5. Ingaan in God se tyd Ons betree God se wêreld en gaan in God se vrede in

  6. “Maak jou hart vol”-kompetisie

  7. Luister na God se Woord Ons luister dieper na die Woord en ontmoet God

  8. Filippense 4:1-9

  9. Luister na mekaar God maak ons ’n luisterende gemeenskap en praat ook deur ander mense met ons

  10. Luister na ander en die tye Ons stel onsself oop om God van onverwagse kante af te hoor

  11. Lees die Bybel en die koerant – sodat jy kan weet van aan beide kante gebeurZig Ziglar

  12. Luister weer na God se Woord Ons fokus op die Gees se beweging in ons hart en gedagtes

  13. Ek dink, daarom is ekDescartes

  14. Dit wat ek dink, bepaal hoe ek optree

  15. 70% van ons dag bestaan uit kommunikasie met ander- met onsself selfs nog meer

  16. Gedagtes is nie neutraal nie

  17. 4:8-beginselalles wat waar is, alles wat edel is, alles wat reg is, alles wat rein is, alles wat mooi is, alles wat prysenswaardig is—watter deug of lofwaardige saak daar ook mag wees—daarop moet julle julle gedagtes rig.

  18. ’n Dink-lys in plaas van ’n doen-lys

  19. Rig jou gedagtes op ...Alles wat WAAR isAlles wat EDEL isAlles wat REG isAlles wat REIN isAlles wat MOOI isAlles wat PRYSENSWAARDIG is

  20. Hou jy negatiewe emosies binne of spreek jy dit uit?

  21. Konstruktiewe 4:8-denke Wet van Aandag

  22. Konstruktiewe 4:8-denke Wet van Uitruiling

  23. Konstruktiewe 4:8-denke Wet van Omkeerbaarheid

  24. Fake it till it becomes realFake it ‘till you make it

  25. “86% of the word emotion is motion.”

  26. “Act your way into new ways of thinking”

  27. Voel soos God wil hê jy moet voel

  28. Gevolge van positiewe denke

  29. die dinge waarop ons fokus, affekteer hoe ons voel

  30. “Slegte tye, harde tye, dis wat mense aanhou sê, maar laat ons goed doen, en tye sal goed wees. Ons is die tye: soos ons is, so is die tye!”Augustinus

  31. Hoe was die mense in die dorp waarvandaan jy kom?

  32. Wees positief!

  33. Fokus op wat God nou doen Ons fokus op wat God nou doen en waarheen God ons lewe rig

  34. Antwoord met ons lewe Ons besluit op ’n gepaste reaksie op wat God gegee/ gedoen/ gesê het

  35. Ons leef die teenoorgestelde!

  36. Fokus op die regte goed

  37. Fokus op die regte goed Wat is die 5 dinge wat waar, edel, reg, rein, mooi en prysenswaardig in jou lewe is? Wat is die5 dinge wat waar, edel, reg, rein, mooi en prysenswaardig is waarvoor jy dankbaar is?

  38. Fokus op die regte goed Wat is die 5 dinge wat waar, edel, reg, rein, mooi en prysenswaardig wat jy al in jou lewe bereik het? Wie is die 5 mense wat waar, edel, reg, rein, mooi en prysenswaardig in jou lewe is?

  39. Fokus op die regte goed Watter 5 dinge wat waar, edel, reg, rein, mooi en prysenswaardig is, sien jy na uit in volgende 7 dae?

  40. Volgende week: 1 Tess 1:1-10

More Related