1 / 1

April

2010. April. Maandag. Dinsdag. Woensdag. Donderdag. Vrydag. Saterdag. Sondag. 2de: Hans Christian Andersen se verjaarsdag en Wêreld Kinderboekdag. 3de: Kussing-geveg dag. 3. 4. 1. 2. 5. 6. 7. 8. 9. 10. 11.

eytan
Download Presentation

April

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. 2010 April Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag Sondag 2de: Hans Christian Andersen se verjaarsdag en Wêreld Kinderboekdag 3de: Kussing-geveg dag 3 4 1 2 5 6 7 8 9 10 11 Bring ‘n oulike leesboek skool toe om vir jou maats te wys. Lees jou aai-woorde vir ‘n maat. Wat beteken die woorde? 12 13 14 15 16 17 18 Skryf 5 goeie sinne met enige aai-woorde. Soek aai-woorde in ‘n ou tydskrif en skryf hulle neer. Maak ‘n lys van al die aai-woorde waaraan jy kan dink. Terug skool toe  Soek oei-woorde en skryf hulle neer. Skryf 3 goeie sinne met enige oei-woorde. Kan jy jou eie boekie skryf? Dink aan ‘n lekker storie.* Teken prente om by jou oei-sinne te pas. Vra ‘n maat om jou sinne te lees. Soek 5 ooi-woorde. Skryf die woorde in verskillende kleure neer. Kan jy ‘n rympie met jou ooi-woorde skryf? Of ‘n storie? 19 20 21 22 23 24 25 Lees jou ooi-rympie of storie vir ‘n maat. Lees dan jou maat se slim werk. Maak spogsinne met leeu, meeu, seemeeu, sneeu en eeu. 23ste: Wêreld Boeke- en Kopieregdag * http://www.skryfgeheime.co.za/skryf.html Juffer (remediering@hotmail.com) 26 27 28 29 30 Soek ‘n storieboek wat gaan oor ‘n leeu of enige eeu-ding. Lees sommer lekker. Kies jou mooiste sinne vir die maand en stuur dit vir Juffer

More Related