1 / 23

Jeremia 18:1-11

Jeremia 18:1-11. Ingenooi deur God. Ons raak bewus van ons diepste behoeftes, vrae en vrese en gee ons oor aan God. Ingaan in God se tyd. Ons betree God se wêreld en gaan in God se vrede in. Speel met die klei. Soos die klei in die hand van die pottebakker, so is jy in My hand sê die Heer .

dympna
Download Presentation

Jeremia 18:1-11

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Jeremia 18:1-11

  2. Ingenooi deur God Ons raak bewus van ons diepste behoeftes, vrae en vrese en gee ons oor aan God

  3. Ingaan in God se tyd Ons betree God se wêreld en gaan in God se vrede in

  4. Speel met die klei

  5. Soos die klei in die hand van die pottebakker, so is jy in My hand sê die Heer . Soos die klei in die hand van die pottebakker, so maak Ek jou ’nbeeld tot my eer. Vorm my, Here God, vorm my en vou my al kry ek seer. Vorm, my Here God. U weet hoe U my wil hê, o Heer.

  6. “Stress ball” vs klei

  7. Luister na God se Woord Ons luister dieper na die Woord en ontmoet God

  8. In God se hande

  9. Luister na mekaar God maak ons ’nluisterende gemeenskap en praat ook deur ander mense met ons

  10. “God gaan nie net probeer om my reg te maak nie! Hy gaan my heeltemal oormaak!”

  11. Wat hoor jy oor jouself wanneer jy na die teks luister?

  12. Luister na ander en die tye Ons stel onsself oop om God van onverwagse kante af te hoor

  13. Luister weer na God se Woord Ons fokus op die Gees se beweging in ons hart en gedagtes

  14. Onesimus

  15. ‘Sinner’ of ‘Saint’ ?

  16. Behandel elke ‘wegloop slaaf’ soos ’n ‘biskop’

  17. Fokus op wat God nou doen Ons fokus op wat God nou doen en waarheen God ons lewe rig

  18. Well, I've been loving you for such a long, long time. Expecting nothing in return Just for you to have a little faith in me I said I will hold you up, I will hold you up All ya gotta do is have a little faith in meA little faith in me

  19. Antwoord met ons lewe Ons besluit op ’ngepaste reaksie op wat God gegee/ gedoen/ gesê het

  20. Geen verskonings meer nie!

More Related