1 / 32

Kus-terugsetlyne vir die Weskus Distrik

Kus-terugsetlyne vir die Weskus Distrik. Oorsig. Agterground Verstek kussone Doel van kus-terugsetlyne Weskus Distrik projekoorsig Bepaling van risiko – oop kus Bepaling van risiko – riviermondings Volgende stappe Vrae. Agtergrond. Kwesbaarheid van kus-ekosisteme

dinesh
Download Presentation

Kus-terugsetlyne vir die Weskus Distrik

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Kus-terugsetlynevir die WeskusDistrik

  2. Oorsig • Agterground • Verstekkussone • Doel van kus-terugsetlyne • WeskusDistrikprojekoorsig • Bepaling van risiko – oopkus • Bepaling van risiko – riviermondings • Volgendestappe • Vrae

  3. Agtergrond • Kwesbaarheid van kus-ekosisteme • Impak van dimamieseprosesse (erosie en aanwas) • Globaleklimaatsverandering – niemeergedebatteer en die kuservaar die gevolge die ergste • GeïntegreerdeKusbestuur as reaksie – Groenskrif, Witskrif en GeïntegreerdeKusbestuurswet • Bestuursmeganismes: • Kuskomitees • Kusbestuursprogramme • Riviermondingbestuursplanne • Terugsetlyne / bestuurslyne • Proaktiefeerder as reaktief

  4. Verstekkussone GKB Wet Parameters Kusbeskermingsgebiedsluit in: • Aktiewesone • Beskermde areas • 100m / 1km van die HWM • Vleilande / kusmereens. • Area onder die HWM • Area oorstroomtydens 1:50jr vloed of storm NB: Bestaandevereisteviromgewingsimpakstudie (EIA): • 100m vanaf die HWM • Spesifieke areas bv. see, riviermonding of aktiewesone

  5. Verstekkussone

  6. Terugsetlyne – ICM Act, No 24 of 2008 “An MEC must… • establish or change coastal set-back lines - • to protect coastal public property, private property & public safety; (ii) to protect the coastal protection zone; (iii) to preserve the aesthetic values of the coastal zone; or (iv) for any other reason consistent with the objectives of this Act; & (b) prohibit or restrict the building, erection, alteration or extension of structures that are wholly or partially seaward of that coastal set-back line.”

  7. WeskusTerugsetlyneprojek – Oorsig • Royal HaskoningDHVprojekspan: • Tandi Breetzke, Gerard van Weele, Dr Andrew Mather & Petrie Swart • 8 stappe • Voorlopigewerk en kennisgewingaanbelanghebbendes • Modellering van kusprosesse / risikolyn • Publiekedeelnameprosesnou • Bepaling van konsepterugsetlyne & kus-beskermingsone • Publiekedeelnameproses • Konsep finale verslag • Hersiendeurbelanghebbendes • Finale verslag

  8. Terugsetlyne – virkennisname • Aanpassings van die ICM Act stelvoordatkus-terugsetlyneeerder as kusbestuurslynebeskryf word omverwarring met EIA Regulasies se terugsetlynetevermy • Standaard Wes-Kaapseterugsetlynemetodologieontwikkel en getoets: • Oorspronklik by Milnerton en Langebaan; • Daarna die volledigeOverbergdistrik • EffensandermetodetoegepasdeurKaapstad • Lessewatgeleer is saltoegepas word in hierdieprojek

  9. Terugsetlyne– virkennisname • Lidaropnamesgebruik – uitstekendetopografiesebeelde en lugfotos • KMZ voorbereivir Google Earth • GIS toepassing word ontwikkelommaklike, meerakkuratetoegang tot beelde en konseplynetebied • Relevanteomgewingsinligting was onttrek van virskillendedokumente (CMP, IDPs, webtuistes) en word ruimtelikeweerspieël as konteks • Risiko word uitgebeeld in die kort-, medium- en langtermyn

  10. Bepaling van gevaarsone / risikolyne (Oopkus) 1 • Gebaseer op wetenskaplikeproses • Geenruimtevirsubjektiewebeoordeling 2 3

  11. Diepseegolfkarakter • Tegniesemodeleringsproses: • Golfrigting • Windspoed • Golfhoogte • Spits golfrigting en tydperk • Interessantestatistieke: • 36 individuele storms was geïdentifiseer met deining van meer as 6m • 50% van hierdie storms het in die laaste 5 jaarplaasgevind (minder as ‘n derde van die metingsperiode) • Die gootste storm het tydens Augustus 2012 plaasgevind

  12. 4 Bepaling van risikolyne (Oopkus) 5 • Gebaseer op wetenskaplikeprosess • Geenruimtevirsubjektiewebeoordeling 6 7 8

  13. Bepaling van risikolyne (Oopkus) • Gebaseer op wetenskaplikeprosess • Geenruimtevirsubjektiewebeoordeling

  14. Transformeerdiepseenanaby-kusgolfwaardes • Tegniesemodelleringsprosess • Gebruik die Delft SWAN (Simulating WAvesNearshore) model (http://www.swan.tudelft.nl) omgolwetetransformeer • Neemseebodem in ag (bathymetric changes) • Bepaal die naby-kusgolfkarakter

  15. Bepaling van risikolyne (Oopkus) • Gebaseer op wetenskaplikeprosess • Geenruimtevirsubjektiewebeoordeling

  16. Golfaanloopmodellering • Naby-kusgolwegemodelleer as aanloopteenaan die strand

  17. Bepaling van risikolyne (Oopkus) • Gebaseer op wetenskaplikeprosess • Geenruimtevirsubjektiewebeoordeling

  18. Seevlakstyging (Bruun’s Rule) & stormerosie • GebruikBruun’s Rule omseevlakstygingtevoorspel as lae (20cm), medium (50cm) & hoërisiko (1m) • Korttermynstormerosie – uniekewaardevirelke strand, maarinligtingbestaanniedus word ‘n standaardwaarde van 20m gebruik.

  19. Bepaling van risikolyne (Oopkus) • Gebaseer op wetenskaplikeprosess • Geenruimtevirsubjektiewebeoordeling

  20. Langtermynkusregressie • Bepaal die langtermynerosiegebaseer op ‘n ontleding van historieseposisies van die kuslyn • Inligtingvanafhistorieselugfotos • Net toepaslik op sanderigekuslyne, aangesiendaaraangeneem word datrotsagtigekyuslynenienoemenswaardigverandernie

  21. Voorbeeld - Strandfontein • [

  22. Voorbeeld –Elandsbaai (Spoorlyn) • [graphic to be added by Andrew all lines for railway line]

  23. Voorbeeld – Yzerfontein (Sanderigekus)

  24. Voorbeeld– Yzerfontein (Rotsagtigekus)

  25. Bepaling van risikolyne (RIVIERMONDINGS) • Wetenskaplikelyne as vloedlynegebruik word • Plantegroei word gebruik in die process

  26. Risikolynbepalingvirriviermondings • Verkieslikgebruikmens die 1:50 of 1:100 jaarvloedlyneomgevaarsonetebepaal • As geen 1:50 of 1:100 jaarvloedlynebestaandankan die +5m en +10m bogemiddeldeseevlakkontoeregebruik word • +5m tipies die hoogte van vloedwater in n geslotesisteem • +10 m is ‘n buffer virtoekomstigeseevlakstyging en sensitiewestrandmeerplantegroei

  27. Voorbeeld –Bergrivier

  28. Voorbeeld - Langebaan

  29. Voorbeeld – Paradise Beach

  30. Pad vorentoe • Bepaalomgewingslae • Bepaalerfensislae • Bepaalkustoegangslae • Inkorporeerekonomiesekwessies • Bepaalmeestoepaslikebestuursraamwerkgebaseer op bydraes van belanghebbendes • Bepaalterugsetlyne/ bestuurslynevir die Wes-Kus. • Voegbestuursperskektief by omCPZ grenstebepaal

  31. Bespreking • Is u gelukkig met die skatting van korttermynstormerosie? • Is u gelukkig met die verwagtelangtermynerosie/sedimentasie? • Watteromgewingskwessiesmoet in aggeneem word? • Waar is daarsensitiewe areas? • Is daar stroke van windgedrewe sand? • Hoe moet die owerhedehierdiebepaling van risikogebruik? • Watterkontroleskantoegepas word op ontwikkelingseewaarts van die risikolyn?

  32. http://eadp.westerncape.gov.za/calendar/month http://www.rhdhv.co.za/pages/services/environmental/current-projects.php

More Related