1 / 7

Ontkenning (SG bl.28-29) (MM bl. 58)

Ontkenning (SG bl.28-29) (MM bl. 58). If there is NO OBJECT in sentence > only ONE “ nie ” Sy sing. > Sy sing nie . Hy eet dit . > Hy eet dit nie . Eerste “ nie ” kom na Vi ; tweede “ nie ” kom aan die einde van die sin . Die man eet brood en kaas .

cleo
Download Presentation

Ontkenning (SG bl.28-29) (MM bl. 58)

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Ontkenning(SG bl.28-29) (MM bl. 58) • If there is NO OBJECT in sentence > only ONE “nie” • Sy sing. > Sy sing nie. • Hyeetdit. > Hyeetditnie. • Eerste“nie” komnaVi; tweede “nie”komaan die einde van die sin. • Die man eetbrood en kaas. • Die man eetnie brood en kaasnie. • As die sin ‘n vraag is (If sentence is a question) • Speeldie kinders? • Nee, die kindersspeelnie. (SviTOMPviiI)

  2. Leer die woordewat in ontkenningverander (SG p29). • Al ooit > nognooit ; êrens > nêrens ; iets > niks ; iemand > niemand • Die woordwatverander vat die plek van die een “nie”, net die tweede “nie” komaan die einde van die sin by. • Iemandhou van rugby. • Niemandhou van rugby nie. • As dit ‘n bevel is (If it is a command) • Begin die sin met “Moenie”. Viskuifnaeinde van sin, tot voor 2de“nie”

  3. Verledetyd(SG bl.20-23) (MM bl.24-25) • SviTOMPviiIVerledetyd> het > Vi ; Vii + ge- • Leer woordewatnie ‘n “ge-” vooraankrynie. • Jan salsyhuiswerkvoltooi. S V1 O V2 • Jan hetsyhuiswerkvoltooi. • Skeibare WW: klem(emphasis) val op die eerstedeel. • Can be seperated into two parts in present tense SG bl.22 • Verb + preposition word eenwoord. SG bl.21 • Aantrek; uitnooi; weggooi; optel; oplos • Jan tel die tasop. > Jan het die tasopgetel. • Jan salhaaruitnooi> Jan het haaruitgenooi.

  4. Voornaamwoorde(SG bl.31) (MM bl.100) • 3 Groups – Subject; Object; Possessive • Subject: ek, hy, sy, jy, ons, hulle, julle, dit • Ek het ‘n huis > Hy het ‘n huis • Object: my, hom(him)/sy(his), haar, jou, ons, hulle, julle, dit • Dit is myhuis> Dit is syhuis • Possessive: myne, syne, hare, joune, onss’n, hulles’n • Die huis is myne>Die huis is syne • Betreklikevoornaamwoorde: WIE/WAT • If you refer to a person– Wie(Who) • Wieklopaan my deur? Wie het my geroep? • If you refer to a object– Wat(What) • Watsêjy?

  5. Voornaamwoorde(vervolg) • Betreklikevoornaamwoorde: WIE/WAT • If you refer to a person– Wie(Who) • If you refer to a object– Wat(What)

  6. Aktief en passief(SG bl.34) (MM bl.82) • Stap 1: Onderstreep verbs • Stap 2: Swop the SUBJECT and OBJECT • Stap 3: Vi change to word deur/is deur/saldeur depending on tense of sentence • Teenwoordig: word deur + ge- • Die man sien die vrou. • Die vrouword deur die man gesien. • Verlede: het > is deur + ge- • Die man het die vrougesien. • Die vrouis deurdie man gesien. • Toekomende: Sal (or other helping verbs) > saldeur + ge- + word • Die man sal die vrousien. • Die vrousaldeurdie man gesien word.

  7. Aktief en passief(vervolg) • IMPORTANT - Voornaamwoordeverander: • Hy > hom • Sy > haar • Ek > my • Jy > jou

More Related