1 / 16

Voegwoorde

Voegwoorde. Voegwoorde se naam sê wat hulle doen – hulle voeg sinne saam (of verbind sinne ). Soms verander die woordorde van ‘n sin na ‘n voegwoord . Let goed op na die leestekens . Inleiding. Voegwoorde word in 3 groepe verdeel .

chesmu
Download Presentation

Voegwoorde

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Voegwoorde Voegwoorde se naamsêwathulledoen – hullevoegsinnesaam (of verbindsinne). Somsverander die woordorde van ‘n sin na ‘n voegwoord. Let goed op na die leestekens.

  2. Inleiding • Voegwoorde word in 3 groepeverdeel. • Met elkegroepgebeurdaarietsanders met die werkwoorde in die tweede sin. • Groep 1 voegwoorde: Neweskikkende sinSin 1 is net so belangriksoos Sin 2 • Groep 2+3 voegwoorde: Onderskikkende sinSin 1 is belangriker as Sin 2 • Komons begin…

  3. Groep 1 Voegwoorde • Daar is geenverandering in woordordenie. • Sin 1 voegwoord Sin 2 • Wattervoegwoordeval in hierdiegroep? • , maar • en • of • , want • , dog • óf… óf • nóg… nóg • Sowel…as MEOW + DOG A N F A A N R T

  4. Veelvoudige sin Sin + voegwoord + Sin Lawrenceeeten drink koffie Lawrenceeet. Lawrencedrink koffie.

  5. Groep 2 Voegwoorde • Woordorde in tweede sin verander. • Werkwoord 1 in sin 2 volgdirekna die voegwoord. • Wattervoegwoordeval in hierdiegroep? • dan; daarna; dus; daarom; derhalwe; nogtans; nietemin; anders; gevolglik; al; toe; tog; buitendien. Allevoegwoordewat begin met “d” behalwe dog en dat

  6. Veelvoudige sin Sin + voegwoord + Sin Lebogangeetdaarom is syniemeerhongernie. Lebogangeet. Sy is niemeerhongernie.

  7. Groep 3 Voegwoorde • Woordorde in tweede sin verander. • Werkwoord 1 in sin 2 gaanna die einde van die sin. • Wattervoegwoordeval in hierdiegroep? • Dat; omdat; totdat; voordat; nadat; sodat. • Wanneer; hoeveel, waar; waarom; omdat. • Wie; terwyl; alhoewel; toe; sodra; sedert; aangesien; as; mits; tensyindien. Allevoegwoordewat eindig met “dat”, “wat” en alleVraagwoorde

  8. Veelvoudige sin Sin + voegwoord + Sin Susan eettotdatsyversadig is. Susan eet. Syis versadig.

  9. Komonskykna die volgendevoorbeelde. Verbindgou die volgendesinne: • Jan eetsykos. Hyis honger. (want) • Die seundoensyhuiswerk. Hykrygoeiepunte. (daarom) • Ons is baiebly. Ditis amperkersfees. (omdat)

  10. Jan eetsykos. Hy is honger. (want) • Want  voegwoordgroep 1 • Woordordeverander glad nie. • Sin 1 voegwoord Sin 2 • Jan eetsykos, want hy is honger.

  11. Die seundoensyhuiswerk. Hykrygoeiepunte. (daarom) • Daarom voegwoordgroep 2 • Woordordeverander: werkwoord 1 direknavoegwoord. • Sin 1 voegwoord ww1 sin 2 • Die seundoensyhuiswerk; daaromkryhygoeiepunte

  12. Ons is baiebly. Ditis amperkersfees. (omdat) • Omdat voegwoordgroep 3 • Woordordeverander: werkwoord 1 skuifna die einde van die sin • Sin 1 voegwoord sin 2 ww1 • Ons is baieblyomdatditamperkersfees is.

  13. Wat as daar ‘n hulpwerkwoord in die sin is??? • Ekvoelgelukkig. Eksal ‘n present kry. (omdat) • ANTW: Ekvoelgelukkigomdatek ‘n present salkry. • Hulpwwgaanvoor die werkwoordaan die einde van die sin. Hulpwerkwoorde: wil/wouMoet/ moes Sal / soukan/kon . Gaan /mag

  14. Wat as ekmoet begin met ‘n Groep 3 voegwoord???? • Ekhetskool toe gegaan. Ekwassiek. Alhoewel…….. • WAT MAAK EK NOU?? • Stappe: • 1. Onderstreep V1 in altweesinne. • 2. Besluitwattereen van die twee sal ‘n beter SIN 1 maak. NB: jymoetweetwatvoegwoordbeteken. • 3. Plaas die werkwoord van Sin 1 aan die einde en die werkwoord van Sin 2 aan die begin. • Alhoeweleksiek was, het ekskool toe gegaan.

  15. ONTHOU… • Dis ALTYD werkwoord 1 van SIN 2 watrondskuif. • Jykanjou sin NET met ‘n Groep 3 voegwoord begin. “Al” van Groep 2 is die enigsteuitsonderingwaarmee ‘n sin begin kan word. • Leestekensvir die voegwoordgroepe:

More Related