1 / 7

Les 3

Algebraise uitdrukkings : EMDF. Les 3. Leeruitkomste. Die leerder behoort teen die einde van die les instaat te wees om : U1) benaderde waardes van desimale getalle te vind deur middel van afronding asook om te verduidelik hoe dit gedoen word. Toetsing van vooraf kennis.

cassia
Download Presentation

Les 3

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Algebraiseuitdrukkings: EMDF Les 3

  2. Leeruitkomste • Die leerderbehoort teen die einde van die les instaatteweesom: • U1) benaderdewaardes van desimalegetalletevinddeurmiddel van afrondingasookomteverduidelik hoe ditgedoen word

  3. Toetsing van voorafkennis • 1) Rond 7,856 af tot 2 desimaleplekke • 2) Rond 7,854 af tot 2 desimaleplekke • 3) Rond 7,8995 af tot 3 desimaleplekke

  4. Uitkoms 1 (Vraag 1) • Stap 1: Merk die gevraagdeaantaldesimaleplekkeafnl 7,85|6 • Stap 2: Kykna die buurmanregsomtebepaal of boontoe of ondertoeafgerondmoet word nl 6 • Indienbuurmanregskleiner as 5, kapbuurman en al die desimaleverdernaregsaf (6 is > 5 => n.v.t) • Indienbuurmanregsgroter of gelykaan 5, vermeerder links daarvan met 1 en kapbuurman en al die desimaleverdernaregsaf (6 > 5 dus van toepassing: 85 + 1 = 86) • Stap 3: Skryf die finale antwoordnl 7,86

  5. Uitkoms 1 (Vraag2) • Stap 1: Merk die gevraagdeaantaldesimaleplekkeafnl 7,85|4 • Stap 2: Kykna die buurmanregsomtebepaal of boontoe of ondertoeafgerondmoet word nl 4 • Indienbuurmanregskleiner as 5, kapbuurman en al die desimaleverdernaregsaf (4 < 5 dus van toepassing) • Indienbuurmanregsgroter of gelykaan 5, vermeerder links daarvan met 1 en kapbuurman en al die desimaleverdernaregsaf (4 < 5 dusn.v.t) • Stap 3: Skryf die finale antwoordnl 7,85

  6. Uitkoms 1 (Vraag2) • Stap 1: Merk die gevraagdeaantaldesimaleplekkeafnl 7,899|5 • Stap 2: Kykna die buurmanregsomtebepaal of boontoe of ondertoeafgerondmoet word nl 5 • Indienbuurmanregskleiner as 5, kapbuurman en al die desimaleverdernaregsaf (5 = 5 dusn.v.t) • Indienbuurmanregsgroter of gelykaan 5, vermeerder links daarvan met 1 en kapbuurman en al die desimaleverdernaregsaf (5 ≥ 5 dus van toepassing: 899+1 = 900) • Stap 3: Skryf die finale antwoordnl 7,900

  7. Huiswerk • Oefening1.2 bl11 • Skryf op ‘n kleinstukkiepapierneer die huiswerkprobleemwaarmeejy die meestegesukkel het.

More Related