1 / 10

AANBIDDING

AANBIDDING. Definisies van aanbidding :. Vereering , baie lief hê , bewondering (HAT) Eerbetoning , hulde te bring, hoogagting , ontsag , fisiese buiging (Oxford) Strongs : (H7812, G4352) G4352 ( proskuneo ̄) H7812 ( shâchâ h ) [ Letterlik of figuurlik :

berget
Download Presentation

AANBIDDING

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. AANBIDDING

  2. Definisies van aanbidding: • Vereering, baieliefhê, bewondering (HAT) • Eerbetoning, huldete bring, hoogagting, ontsag, fisiesebuiging (Oxford) • Strongs: (H7812, G4352) G4352 (proskuneō) H7812 (shâchâh) [Letterlik of figuurlik: Neerwerp, eerbiedigbuig, verneder, neerkniel, jou in die stofbuig, uitgestrek, plat, op jougesigval, plat op die grondlê, kniel, vuriglieftehê]

  3. - Aanbidding is nie NET moontlik in die byeenkoms van die gelowigesnie! • Dawid leer ons: 1 – Individuele aanbidding 2 – Aanbidding = om skeppend te wees - Psa 77:7 Ek wil dink aan my snarespel in die nag, wil peins met my hart, en my gees deurvors: - Psa 63 (Dawid se verlange na God) (2) o God, U is my God, U soek ek; my siel dors na U, my vlees smag na U, in ‘n dor en uitgedroogde land, sonder water. (3) Só het ek U in die heiligdom aanskou, om u sterkte en u heerlikheid te sien. (4) Want u goedertierenheid is beter as die lewe; my lippe moet U prys. (5) Só sal ek U prys my lewe lank, in u Naam my hande ophef. (6) Soos met vet en vettigheid sal my siel versadig word, en my mond sal roem met jubelende lippe (7) as ek aan U dink op my bed, in die nagwake oor U peins. (8) Want U was ‘n hulp vir my, en in die skaduwee van u vleuels sal ek jubel. (9) My siel is aan U verkleef; u regterhand ondersteun my.

  4. Wanneerjyaanbidmoetjou hart OPREG en SUIWER wees. • Mat. 15:8,9 Hierdie volk nader My met hulle mond en eer My met die lippe, maar hulle hart is ver van My af. (9) Maar tevergeefs vereer hulle My deur leringe te leer wat gebooie van mense is. • 1 Sam.16: 6,7 (6)Toe hulle inkom en hy Elíab sien, dink hy: Gewis, hier staan voor die HERE sy gesalfde! (7) Maar die HERE sê vir Samuel: Kyk nie na sy voorkoms en sy hoë gestalte nie, want Ek ag hom te gering. Want nie wat die méns sien, sien God nie; want die mens sien aan wat voor oë is, maar die HERE sien die hart aan.

  5. Wanneerjyaanbidmoetjou hart OPREG en SUIWER wees. • Jak 4:8 Nader tot God, en Hy sal tot julle nader. Reinig die hande, julle sondaars, en suiwer die harte, julle dubbelhartiges!

  6. 7 Riglynetervoorbereiding van gesamentlikeaanbidding • Kom met ‘n gesindheid reeds voorberei deur jou private & persoonlike aanbidding. • Suiwer jou hart (maak reg met jou broer) • Kom met ‘n begeerte om te gee • Wees gewillig om ‘n instrument te wees vir Hom • Aanbid met begrip • Kom met die gesindheid om eenheid te bevorder • Aanbid met geloof

  7. Aanbid met begrip • Deur aanbidding bevestig jy die gesag waaronder jy staan. • Mat 4:8-10 (8)Weer neem die duiwel Hom saam na ‘n baie hoë berg en wys Hom al die koninkryke van die wêreld en hulle heerlikheid, (9) en sê vir Hom: Al hierdie dinge sal ek aan U gee as U neerval en my aanbid.(10) Toe sê Jahshua vir hom: Gaan weg, Satan! want daar is geskrywe: Die Here jou God moet jy aanbid en Hom alleen dien.

  8. Samevatting - Aanbidding begin by die individu - Weesskeppend in jouaanbidding - Jou hart moetsuiwer en opregwees • Definisie van aanbidding: Dit is ‘n skeppendeleefstyl van dienary, beginnende in die hart, watbestaanvanuit ‘n vrye en sponataneliefdesverhoudingtussenjou en die Elohiem - Komons pas die 7 riglynevirgesamentlikeaanbidding toe - AanbidVader in ALLES watjydoen

  9. AMEN!

More Related