slide1 n.
Download
Skip this Video
Download Presentation
Die deurlopende PP-agtergrond

Loading in 2 Seconds...

play fullscreen
1 / 46

Die deurlopende PP-agtergrond - PowerPoint PPT Presentation


  • 84 Views
  • Uploaded on

Die deurlopende PP-agtergrond. www.nous.org.za. God versamel ons en ons is bly!. 2 Sam 1:1, 17-27. Teks. 2 Sam 1:1, 17-27. God versamel ons en ons is bly!. Ons fokus op God. “The day of death is when two worlds meet with a kiss; this world going out, the future world coming in.”

loader
I am the owner, or an agent authorized to act on behalf of the owner, of the copyrighted work described.
capcha
Download Presentation

PowerPoint Slideshow about 'Die deurlopende PP-agtergrond' - barth


Download Now An Image/Link below is provided (as is) to download presentation

Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author.While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server.


- - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - E N D - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - -
Presentation Transcript
slide7

“The day of death is when two worlds meet with a kiss; this world going out, the future world coming in.”

Yose ben Abin, ‘n Joodse wyse

slide9

“At no time is it more important for families and tribes to cling together than when someone in the circle dies. I believe mourning rituals are actually designed for the living. They help us to begin to reweave the torn fabric. During my years of marriage to Nina we have lost a number of close friends and relatives, and I have come to appreciate how well Jewish mourning fulfil these purposes. As my wife says “We, Jews, do death well.” They do.”

Harvey Cox

slide11

“How one handles grief, is a personal matter. Let the one who has suffered the loss take the lead. If he feels like talking, encourage him to talk. If he prefers to sit in silence, don’t intrude on his silence. Friends should call, bring food, offer to run errands, and do what needs to be done. A hug, a squeeze of the hand, a look which says, “I’m here, if you need me,” conveys more than a thousand words.

Abigail Van Buren

slide14

“Christians have to come to grip with death. They have to permit the departed to leave, the surviving to grieve, and themselves to live.”

slide20

2 Samuel

1:1, 17-27

Dawid se Requiem

vir Saul en Jonatan

slide30

“As ’n mens wil sorg dat dit nooit moet gebeur dat jou hart moet breek of bloei nie, moet jy jou liefde aan niemand gee nie. Vermy alle betrokkenheid by mense of dinge… Waarlik, die enigste plek waar ’n mens volkome veilig kan wees teen al die gevare, pyn en verontrusting van die liefde, is die hel self!”

C.S. Lewis

slide31

Death ends a life

but it does not

end a relationship

slide32

Jy mag maar jou koffie slurp

Of in jou piering gooi

Jy mag met vuil voete

Uit die komposhoop

oor ons wit mat loop

Jy mag jou naels byt

Vals sing

Swak groente huistoe bring

Die badkamer omkrap

Die nat vloer opdroog met my waslap...

Jy mag maar snags hard snork

Oor koue voete brom

As jy net terug kan kom

slide33

Skielik is jy vryas niemand van jou hoor nieas niemand van jou weet niekan jy tog niks verloor niekan niemand jou vergeet nieas niemand jou bemin nieas niemand jou ooit raak niekan niemand trou versin niekan niemand jou versaak niedis tog so eenvoudigdis jy alleenlik jy;en die groter sorgegaan vanself verby; niks om te verhaal nienet die vrede bly; niks om te betaal nieen skielik is jy vryas jy op niemand leun nieen niks van iemand vra niehoef niemand jou te steun niehoef niemand jou te dra niedis tog so eenvoudigdis jy alleenlik jy;en die groter sorgegaan vanself verby; niks om te verhaal nienet die vrede bly; niks om te betaal nieen skielik is jy vry

Koos du Plessis

slide36

“People of faith, by the power of God in Jesus Christ, nothing that is lost will not be found. Nothing that is closed will not be opened, nothing that ends will be without a new beginning.”

Ronald Patterson

slide38

“Ek neem een dag op 'n slag. Gister is verby, môre het nog nie gekom nie. Ons het net vandag om Jesus lief te hê.”

slide41

Ons behoort dankbaar te wees vir ons trane: Dit berei ons voor vir ’n helderder visie van God.

William A Ward