1 / 16

VRAAG EN ANTWOORD- METODE

VRAAG EN ANTWOORD- METODE. EDM 152. ?. DIE BESTE 3 LETTER WOORD IN DIE WOORDEBOEK IS: VRA/ASK. Uitkomste van die metode. geslote en oop vrae; vrae op die verskillende kognitiewe vlakke; vrae op die affektiewe domein; vrae wat gebruik word as ‘n tegniek; en

anoush
Download Presentation

VRAAG EN ANTWOORD- METODE

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. VRAAG EN ANTWOORD- METODE EDM 152 ?

  2. DIE BESTE 3 LETTER WOORD IN DIE WOORDEBOEK IS: VRA/ASK

  3. Uitkomste van die metode • geslote en oop vrae; • vrae op die verskillende kognitiewe vlakke; • vrae op die affektiewe domein; • vrae wat gebruik word as ‘n tegniek; en • vrae as ‘n metode; • vrae wat die leerders aan die hand van ‘n geleidelike stapsgewyse ontdekking lei tot nuwe verwantskappe; • lys die aspekte wat altyd ingedagte gehou moet word wanneer die vraag en antwoord metode gebruik word in die klas.

  4. Beskou die volgende twee situasies • SITUASIE 1 • Diffusie is die beweging van vastestofdeeltjiesdeur ‘n medium vanaf ‘n hoëkonsentrasiena ‘n laekonsentrasie. • Definieerdiffusie. SITUASIE 2 1 min 2 min 3 min WATER VASTE STOF • 1. Neem die verskilna 1 min,3min, 5min waar. • 2. Waar is die hoogste/laagstekonsentrasievastestof • 3. Sal hitte die prosesversnel ? Motiveer. • 4. Watveroorsaak die beweging as hittetoegevoeg word? Dit is diffusie

  5. verskille in situasie 2 is: • Datbegripeerder as kennisgetoets is; • Leerdersaktiefbetrokke was; • Leerders was nuuskierig; • Leerders is logiesegelei tot die antwoord; • Die volgendevoorafkennis was in plek: oplossing/vastestof/vloeistof; • Onderwyser het onmiddelikterugvoeringgekry; • Leerders was aangemoedig (motiveertegniek).

  6. Wat is ‘n vraagtegniek? • Alleleerdersmoetaangemoedig word om die vraetebeantwoord • Stel die vraag en: wag • Vraiemand (watgebeur as jyvoor die tydvra?) • POSE PAUSE POUNCE • Prys • Verkeerdeantwoord ( herhaal die vraag,komagter die denke (miskonsepsie),vra ‘n volgendevraagom die leerdersteherfokus.) • Glimlagterwyljy wag (joulyftaal gee jouweg)

  7. vraagmetode ? • Waarjyaan die hand van vraeleerders lei tot die konstruering van nuwekennis:

  8. I keep six Honest Serving men, They taught me all I knew: Their names are What and why and When and How and where and Who Rudyard Kipling

  9. verspreiding van vrae • Versprei die vrae (nie met die ryafnie); • Dit is maklikomstilleerderstevermy; • Sluit in, met oogkontak; • Gee genoegtyd; • Vermyvaevraewatmeeras eenantwoord het; • Groepvrae op bord (leerdersbespreek die antwoorde twee-twee en gee danterugvoering)

  10. variasie van vrae • Geslotevraag “Is ditosmose of diffusie”? diffusie 100% suksessonderdatdaarenigebegrip is Baielaediagnostiesewaarde Kan nieaanneemdat leer plaasgevind het nie Nieverbalekommunikasie van die onderwyserbepaalsoms die antwoord

  11. variasie van vrae 2.Oop vraag (verlangmeer detail ) Ditbeweegdeur ‘n deurlaatbaremembraan Gee eenredevirjouantwoord Oopvrae, laatleerders dink Gee ‘n aanduiding van watleerdersweet

  12. Vlakke/DOMEINE waarop die vraegevra word • Vrae op al driedomeineontwikkel die leerder in totaliteit PSIGOMOTORIESE Gebruik die mikroskoop en identifiseer die verkille AFFEKTIEWE Verklaarjousieningoor of leerders in totaliteitontwikkelmoet word KOGNITIEWE Noem die driedomeinewatontwikkelmoet word om ‘n leerder in totaliteitteontwikkel

  13. kOGNITIEWEvrae • Bloom se taksonomie • Herken die vlakke (FEITELIKE VRAE: LEER LEERDERS NIE OM TOE TE PAS NIE EN ONTWIKKEL NIE HOËR KOGNITIEWE DENKE NIE) • Let op na die verlooptussen die vrae • Ontsluiting van kennis

  14. Voorbeelde van vrae op die verskillendevlakke/ Domeine 1.Lys die verskillende tipes van besoedeling 2. Onderskei tussen water- en lug besoedeling 3. Voorspel wat sal gebeur as lugbesoedeling nie gestop word nie en motiveer jou antwoord 4. Analiseer die huidige toestand en identifiseer die mees gevaarlike tipe van besoedeling 5. Ontwerp ‘n plan hoe om die huidige toestand in die atmosfeer te verbeter en meet die vlak van besoedeling in die atmosfeer 6. Evalueer krities jou plan teenoor die kriteria wat nodig is vir menslike verbruik. VERLOOP VAN VRAE Metode

  15. WAARDE VAN DIE VRAAGTEGNIEK 70%-80% van allevrae is op die eerstevlak-kennisvlak • Vrae op verskillendevlakkeontwikkelvaardighede (HOE) • Gebruikvirselfassessering/assesseringdeur die onderwyser/basislynassessering • Kan gebruikomaandagte trek (NIE AS STRAF NIE) • Kan gebruik word omproblemeteidentifiseer of miskonsepsiesuitteskakel • Kan gebruik word ombegriptuiste bring • Hoërordedenketeontwikkel • Gee onmiddelikterugvoer • Regteantwoordebouselfbeeldwat lei tot intrinsiekemotivering

  16. 10 punteomteonthou • Kan die studente die vraesuksesvolbeantwoord? • Laatjywagtyd toe? • Watsêjouliggaamstaal? • Prys en/of herkenjy die respons? • Vermyjy, omteberispe? • Kan jy as daar ‘n verkeerdeantwoordgegee word ditantwoord met ‘n andervraagomteherfokus? • Is jouvraekort en duidelik met eenvoudigetaal? • Vermyjyditom net feitelikevraetevra? • Verspreijy die vrae in die klas? • Kan jyelke 2 min vraevra as jyklas gee?

More Related