1 / 15

Vervang JAHSHUA die WET ?

Vervang JAHSHUA die WET ?. Wat is die WET ?. תּרה תּורה. (TORA) direktief, instruksie. Pentateug. TORA is meer as net ‘n wet (“moets” en “moenies”) (gehoorsaamheid). Die hart van die TORA is geloof in JAHWEH

Download Presentation

Vervang JAHSHUA die WET ?

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Vervang JAHSHUA die WET ?

  2. Wat is die WET ? תּרה תּורה (TORA) direktief, instruksie Pentateug

  3. TORA is meer as net ‘n wet (“moets” en “moenies”) (gehoorsaamheid) Die hart van die TORA is geloof in JAHWEH Gen 15:6, Eks 4:5, 14:31, Num 14:11, 20:12, Deut 1:32 Die TORA gee ‘n woonplek vir JAHWEH by sy volk Eks 25-31 Die TORA gee genade by JAHWEH Lev Die TORA gee ‘n verhouding met JAHWEH Lev 26:12 Die TORA gee vir die volk ‘n land Eks 6:3, Deut 4:14

  4. Die TORA reik terug na Eden Die tabernakel: Eks 25:10-22 Eks 25:31-40

  5. Die verbond: Gen 1:26-31

  6. Die land: Vergelyk Eks 20:11 met Deut 5:15

  7. Die TORA het nie in die OT gewerk nie .... 1 Die volk kon nie 2 Die TORA kon nie !

  8. 2Kron 6:18 Maar sou God werklik by die mense op die aarde woon? Die hemel, ja, die hoogste hemel kan U nie bevat nie, hoeveel minder hierdie huis wat ek gebou het! JAHWEH kon nie in sy volle heerlikheid, genade, en waarheid by sy volk woon nie !

  9. Joh 1:14 die Woord het vlees geword en het onder ons gewoon— en ons het sy heerlikheid aanskou: soos van die Eniggeborene wat van die Vader kom— vol van genade en waarheid JAHSHUA WORD DIE TABERNAKEL/TEMPEL !!

  10. Lev 25:10 julle moet die vyftigste jaar heilig en ‘n vrylating in die land uitroep aan al sy bewoners. Dit moet vir julle ‘n jubeljaar wees; Wat het daarvan geword in die OT ? Eseg 22:8 My heilige dinge het jy geminag en my sabbatte ontheilig

  11. Luk 4:16-21 Luk 22:50-51 Jahshua het die ware jubeljaar (aangename, genadejaar) vir die ware beloofde land, kom inlui Sy bloed vra nie wraak nie (soos Abel, Heb 12:24), maar dit maak vry

  12. Jahshua is ‘heer’ van die Sabbat Luk 6:1-11 Die rus wat ons soek is in Hom Matt 11:28-30 Hy en sy Vader werk dwarsdeur Joh 5:17 Wie in Jahshua glo, gaan reeds sy rus in Heb 4:3 JAHSHUA IS DIE SABBAT !!

  13. OT: die volk het in die land gebly en JAHWEH het by hulle gebly NT: Bly in My, soos Ek in julleJoh 15:4 JAHSHUA IS DIE BELOOFDE LAND !!

  14. Alles is deur en in Jahshua geskape Kol 1:16 Alles word onder Hom verenig Ef 1:10 Hy is die begin en einde van alles Openb 2:8, 22:13 Hy is JAHWEH Joh 14:9-10 Hy is Israel ! Jes 49:3, versoeking in die woestyn JAHSHUA IS DIE TORA !!

  15. Mat 5:17 Moenie dink dat Ek gekom het om die wet of die profete te ontbind nie. Ek het nie gekom om te ontbind nie, maar om te vervul Die vervulde TORA is moeiliker! v 20- Hoe kry ons dit reg?

More Related