1 / 36

Church Innovations Institute in vennootskap met SAVGG

Vennootskap van Gestuurde Gemeentes. Church Innovations Institute in vennootskap met SAVGG. Vennootskap van Gestuurde Gemeentes. “Everyone I know who works in churches knows there is trouble.” - Transforming Churches by Loren Mead.

alisa
Download Presentation

Church Innovations Institute in vennootskap met SAVGG

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Vennootskap van Gestuurde Gemeentes Church Innovations Institute in vennootskap met SAVGG

  2. Vennootskap van Gestuurde Gemeentes “Everyone I know who works in churches knows there is trouble.”- Transforming Churches by Loren Mead

  3. “Hoe kan ons gemeente ‘n teken en instrument van God se toekoms wees?” • Ons het behoefte aan vennote wat met dieselfde vraag worstel.

  4. 65 gemeentes in 5 clusters in Suider-Afrika • Wes-Kaap: 22 gemeentes • Namibië: 8 gemeentes • Gauteng: 11 gemeentes • Oos-Kaap: 8 gemeentes • Suid-Kaap: 16 gemeentes NGK, VGK, Metodiste, Lutherane en Anglikane neem reeds deel. 4 nuwe clusters begin in 2005

  5. Vennootskap van Gestuurde Gemeentes ‘n Vennootskap van diverse gemeentes op ‘n gedeelde reis van instandhouding na gestuurdheid

  6. Om saam te luister na God se spesifieke roeping vir ons • Om deur God gestuur te word • Deur die Heilige Gees bekragtig te word om deel te neem aan God se missie in die wêreld: • Sodat beide ons uitreik en ons gemeentelike lewe ‘n getuienis vir Jesus Christus kan wees Aksiestappe om met die reis te begin….

  7. …die konteks waarbinne ons gemeentes vandag leef verander voortdurend. David Bosch beskryf dit as ‘n verskuiwing van Christendom na Post-Christendom. Dit het ingrypende implikasies vir die voorveronderstellings en fokus van gemeentes se bediening.

  8. Christendom Voorveronderstellinge • Kultuur is Christelik • Kerk is sentraal en beheer die gemeenskap • Gemeentes=kudde wat die christendom Instandhou • Bediening= • hatching, • matching and dispatching

  9. Daar word beweer dat meer as 80% seiljag-eienaars nooit verder as 20km van die hawe vaar nie, ten spyte van die feit dat die jag gekoop en onderhou word om eendag‘n wêreldreis te onderneem - in die christendom paradigma is dit die pynlike waarheid van gemeentes - ons hou die gemeente in stand ter wille van God se groot opdrag, maar onderneem nooit werklik die reis nie.

  10. Post-christendom • In die post-christendom era het die voorveronderstellings van die christendom verval • Dit beteken nie die einde van die kerk nie, maar wel dat ons sal moet kennis neem van wat verander het • Ons kan nie kies of ons in ‘n christendom wêreld wil leef of nie, dit is die wêreld waarheen God ons stuur.

  11. Post-christendom werklikheid van mense se ervaring van die kerk en die geloof • Bybels ongeletterd • Ritueel onkundig • Baie self bewus • Trauma of stres • Wantrou die instituut • Gebrekkig gedefinieerde spirituele honger • Beskaming/Shame

  12. Wat Beteken dit om Gestuur te wees en hoe verskil dit van gemeentewees soos wat ons dit ken

  13. III Toedeur gemeenskap ‘n “Goeie kerk”, maar net vir ons IV Gestuurde kerk Gemeentelike lewe en uitreik gefokus op God se sending I Klub of geestelike vulstasie Bevredig my behoeftes II Kerk met ‘n sending Gefokus op evangeli-sasie en/of sosiale aksie

  14. 1. Klub of geestelike vulstasie

  15. III Toedeur gemeenskap ‘n “Goeie kerk”, maar net vir ons IV Gestuurde kerk Gemeentelike lewe en uitreik gefokus op God se sending I Klub of geestelike vulstasie Bevredig my behoeftes II Kerk met ‘n sending Gefokus op evangeli-sasie en/of sosiale aksie

  16. 3. Toe-deur gemeenskap

  17. III Toedeur gemeenskap ‘n “Goeie kerk”, maar net vir ons IV Gestuurde kerk Gemeentelike lewe en uitreik gefokus op God se sending I Klub of geestelike vulstasie Bevredig my behoeftes II Kerk met ‘n sending Gefokus op evangeli-sasie en/of sosiale aksie

  18. 2. Kerk met ‘n sending

  19. III Toedeur gemeenskap ‘n “Goeie kerk”, maar net vir ons IV Gestuurde kerk Gemeentelike lewe en uitreik gefokus op God se sending I Klub of geestelike vulstasie Bevredig my behoeftes II Kerk met ‘n sending Gefokus op evangeli-sasie en/of sosiale aksie

  20. 4. Gestuurde kerk

  21. Wat word van ‘n predikant verwag in die eerste drie soorte kerke?

  22. Gestuur • Ons wil in God se sending van versoening, herstel, en verlossing van ‘n wêreld wat God se genade nodig het, deelneem. • Ons beoefen geloofsonderskeiding om spesifiek te ontdek hoe God ons stuur, sodat ons beter vennote vir mekaar in God se diens kan wees (Luk 10). • Die sendingveld is nie meer net in vreemde lande nie, maar rondom ons; gemeentes is die sending sentrums vir die Christelike kerk vandag. • In ons huise … oorkant die straat … reg oor die wêreld

  23. Innoverende Gestuurde Leierskap en verandering Innovating is a process of failure emerging from a Christian imagination and wisdom and leading to a shared positive outcome. Pat Keifert

  24. Rogers’ Diffusion of Innovation Model of Change and the Partnership for a Missional Church

  25. Verandering geskied gewoonlik nie in ‘n reguit lyn direk van Punt A tot Punt B nie In feite lyk verandering meer soos die roete van ‘n seilboot, wat op die krag van die wind seil na sy bestemming.

  26. Dit is veral waar wanneer ‘n hele kultuur verander.

  27. Everett Rogers verklaar dat daar 5 verskillende fases is wat mense deurgaan as ‘n kultuur verander… aanvaarding evaluering proefneming belangstelling bewuswording

  28. (aanvaarding) Bevestiging – bevestig of verwerp die besluit 5 fases van besluitneming (evaluering) Besluit – aanvaar of verwerp die nuwe ding (bewuswording) Kennis – gewaarwording van ‘n nuwe gebeure (belangstelling) Ooreding – gunstige of ongunstige houding teenoor die nuwe gebeure (proefneming) Implementering – Begin om die nuwe ding te gebruik

  29. Mense se openheid tot verandering Onversetlikes 16% “the traditional” Trae meerderheid 34% “the skeptical” • Vroeë meerderheid 34% “the thoughtful” Aanpasbares 13.5% “respectable” Innoveerders 2.5% “the brave”

  30. Cluster event Cluster event Cluster event Cluster event Cluster event Cluster event Cluster event Cluster event Vennootskap van Gestuurde Gemeentes Kapasiteit 4 - leer en groei Kapasiteit 3- visie vir beliggaming Kapasiteit 2 - eksperimentering Kapasiteit 1 - Ontdekking Preparation, finding leaders

  31. Hoe gebeur dit alles? • Kapasiteit 1: Ontdekking • Kapasiteit 2: Eksperimentering • Kapasiteit 3: Visie vir beliggaming • Kapasiteit 4: Leer en Groei 3-5 jaar se saam reis

  32. 5 vrae oppad na gestuurdheid • Waar is ons? • Wie s’n is ons (aan wie behoort ons)? • Wat is God besig om te doen? • Na wie toe stuur God ons? • Hoe kan ons God se toekoms nou beliggaam?

  33. Dedicated to Diversity The Leading congregations in each cluster consists of a pair of congregations which represent diversity in terms of denomination and community.

  34. Structure of the Partnership Participating congregations represented by the leading congregations. The leading congregations with the project leaders constitute the Management committee. Buvton does the project management of the partnership.

  35. Vrae en Bespreking

More Related