40 likes | 216 Views
Michelangelo. Afrikaans is die mooiste taal. Die Pieta. Die Pieta is geskep deur Michelangelo op versoek van die Pous. Ons vind dit in die St Pieter Katedral, Vatikaanstad. Dit is ‘n beeld van Maria en haar seun net nadat hy aan die kruis gesterf het. Moses.
E N D
Michelangelo Afrikaans is die mooiste taal.
Die Pieta. • Die Pieta is geskep deur Michelangelo op versoek van die Pous. Ons vind dit in die St Pieter Katedral, Vatikaanstad. • Dit is ‘n beeld van Maria en haar seun net nadat hy aan die kruis gesterf het.
Moses • Die Moses is’n ongelooflike beeld van Michelangelo. Hy het dit geskep vir Pous Julius II se praalgraf. • Moses is ‘n sterk man en dit lyk of hy wil opstaan. Hy het die Tien Gebooie onder sy arm. Hy het ook horings op sy kop.
Die SyxtynseKapel in die Vatikaanstad • Dit is een van Michelangelo se beste werke . Tog was hy altyd ontvrede oor hierdie skepping “Oor hierdie verfwerk moet ek my skaam!” • Hy het ongveer vier jaar aan hierdie kapel gewerk. Later is hy gevra om die altaar ook te skilder. Die plafon bestaan uit tonele van die Ou-Testament. Die altaar is ‘n voorstelling van die Oordeelsdag.