1 / 20

Johannes 21

Johannes 21. Kies 'n werk wat jy geniet en jy sal nooit in jou lewe 'n dag hoef te werk nie. Conficius. God kyk nie na hoeveel werk jy doen nie, maar met hoeveel liefde jy dit doen. Thomas a Kempis. Om te werk is om iets te word, nie om iets te besit nie. Don Hebb.

adelie
Download Presentation

Johannes 21

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Johannes 21

  2. Kies 'n werk wat jy geniet en jy sal nooit in jou lewe 'n dag hoef te werk nie. Conficius

  3. God kyk nie na hoeveel werk jy doen nie, maar met hoeveel liefde jy dit doen. Thomas a Kempis

  4. Om te werk is om iets te word, nie om iets te besit nie. Don Hebb

  5. Geluk help soms. Werk help altyd. Japanse Spreekwoord

  6. Harde werk het bitter wortels maar soet vrugte. Japanse Spreekwoord

  7. Johannes 21

  8. Christenwees by die werk

  9. Christenwees by die werk * Frustrasies by die werk

  10. Christenwees by die werk * Gehoorsaam by die werk

  11. Christenwees by die werk * Jesus voorsien by jou werk

  12. Christenwees by die werk * Jesus voorsien by jou werk Prediker 2:24 “Dit is nie aan die mens self te danke dat hy kan eet en drink en onder al sy arbeid nog die goeie kan geniet nie. Ek het ingesien dat dit ’n gawe uit die hand van God is. Wie kan eet, wie kan geniet as Hy dit nie moontlik maak nie?”

  13. Christenwees by die werk * Jesus voorsien by jou werk Ps 127:2 “Tevergeefs dat julle vroeg opstaan en laat gaan slaap om met moeite ’n bestaan te maak. Vir dié wat Hy liefhet, gee die Here dit in hulle slaap.”

  14. Christenwees by die werk * Jesus voorsien by jou werk Pred 5:15 “God laat die mens sy deel ontvang en sy werk met vreugde doen. Dit is ’n gawe van God. So ’n mens dink skaars na oor wat in sy lewe gebeur, so vol is hy van die blydskap wat God gee.

  15. Christenwees by die werk * Om Jesus te bely by die werk

  16. Christenwees by die werk * Van Visse tot Visie

More Related