1 / 19

Die behandeling van pyn : Waar staan ons wat betref dekstropropoksiefeen ? (DPP)

Die behandeling van pyn : Waar staan ons wat betref dekstropropoksiefeen ? (DPP). Prof. Oppel B.W. Greeff MBChB , FCFP (SA), M.PharmMed , FFPM (RCP), MD Hoof: Departement van Farmakologie , Mediese Skool , Universiteit van Pretoria. Die aanloop.

zarola
Download Presentation

Die behandeling van pyn : Waar staan ons wat betref dekstropropoksiefeen ? (DPP)

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Die behandeling van pyn: Waarstaanonswatbetrefdekstropropoksiefeen? (DPP) Prof.Oppel B.W. Greeff MBChB, FCFP (SA), M.PharmMed, FFPM (RCP), MD Hoof: Departement van Farmakologie, MedieseSkool, Universiteit van Pretoria

  2. Die aanloop • Gebruik in die behandeling van pynsedert die 1950’s! DPP: In 1957 geregistreerin die VSA. • VSA: 23.3 miljoenvoorskriftevir DPP in die VSA in 2007! • 1979: Petisiena die FDA: Misbruik & mortaliteit word as hoofredeaangevoer.

  3. Bevindings • Konnieassosiasie met kardiotoksisiteitbewysnie • DPP misbruik word geassosieer met oordosisselfmoordpogings • As enkelmiddel is DPP niebeter of swakker as parasetamolnie • DPP plus anderanalgetika is additiefanalgeties • Parasetamol, aspirien & die NSAIM’s word meer met toksisiteitgeassosieer by hoëdosisse as DPP Petisie is afgewys

  4. DPP • 2006: FDA – herevalueerregistrasie • 2007: Engeland: NHS onttrekko-proksamol (parasetamol + DPP) van die mark – ge-impliseer in 300-400 selfmoorde/jaar • 2009: EMA(EuropseRegistrasieowerheid) Herevaluasie + Onttrekking • 2010: MBR-SA: Herevaluasie + onttrek. Appélsaakhangende

  5. Die farmakologie van DPP • Analgesie – Mu1reseptoragonisme • Euforie, respiratorieseonderdrukking, G-I newe-effekte: Mu2reseptoragonisme • Kappa reseptorbemiddelling • Verdereanalgesie: non-kompeterende N-metiel-D-aspartaat (NMDA) reseptorantagonisme Nor-propoksifeen: lokaleverdowingseffektesooslidokaïen & kinidien • Potenteblokkeerders van die natriumkanale van die kardialemembraan • Werksoos die Klas 1C anti-aritmiesemiddels

  6. Konsensusdokument: Dekstropropoksifeengebruik in S.A.: 8 April 2010 Adviespaneelsaamgestel en onafhanklikgefasiliteerdeur J.R. Snyman • Bevraagtekenstatistiek in Sandilands se artikelwaaroponttrekking van DPP in Brittanjebaseer is • Bevraagtekenkardiotoksisiteit van DPP • Ondersteun die FDA watvroeërnie die middelonttrek het nie en datverderekardiotoksisiteitstudiesgedoenmoet word

  7. FDA • Stelop 30/01/2009 ‘n Advieskomiteesaam – stem 14-12 teen voortgesettebemarking van DPP • Versoekvervaardigerom ‘n deeglike QT studieuittevoer op DPP se effekte op kardio-elektrofisiologie

  8. VeelvuldigeToenemendeDosis(VTD,MAD) studie • Ewekansige, dubbel-blinde, plasebogekontroleerde VTD studie • 1ste kohort: 600 mg DPP • 2e : 900 mg • Metings: Telemetrie & intermitterende EKG opnames • Resultate: BetekenisvolleQTcintervalverlenging met beidedosisse • 600 mg: D11 – grootstegemiddeldeverandering in QTcF* = 29.8 ms – 7 uurnalaastedosis • 900 mg: = 38.2 ms – 2 uurnalaastedosis

  9. ICH-E14 riglyn • Middels wat die gemiddelde QT/QTc interval met > 20 msverleng, het ‘n betekenisvolleverhoogdewaarskynlikheidom pro-aritmiestewees! Dosisafhanklikeverlenging van die PR en QRS intervalle is ookwaargeneem Ouerpasiënte & pasiënte met nierontoereikenheid is veralkwesbaar Die veiligheidsrisiko van DPP oortrefsybeperktevoordele in pynverligting by aanbevoledosisse!

  10. Wattertwak is geskryf in publikasies? • Datmiddelswat die hidrochloriedsout (Lentogesic®) of die napsilaatsout (Synap Forte®) bevatbetekenisvol- verskillendeklinieseeffektehet! • Die VTD (MAD) studie word blatant verkeerdelikaangehaal! • DPP word in S.A. by veiligedosisse en virveiligetydperkegebruik! • Dat DPP in verskeielande op grond van gebrekkigeinligtingonttrek is • Skedulering tans in S.A. moetvoortduur ten eindeSynap Forte® se beskikbaarheidteverseker

  11. Feite! • DPP is niemeereffektief as parasetamol, aspirien of enigeanderopioiednie • Die oralebiobeskikbaarheid van beidesoute is bykansdieselfde • DPP plasmakonsentrasietoonGEEN korrelasie met klinieseterapeutieseeffektiwiteitnie • DPP speel ‘n betekenisvollerol in geneesmiddel- verwandteselfmoordpogings. • DPP behoort glad nie in die ouerpasiëntgebruikte word nie • Daarbestaan ‘n ryk, effektiewe armamentarium van analgetiesemiddels

  12. Deaths in Scotland due to co-proxamol alone Extracted from: Co-proxamol withdrawal has reduced suicide from drugs in Scotland, Sandilands EA et al. Br J ClinPharmacol 66:2, 290 - 293

  13. South Afr J AnaesthAnalg 2011;17(4):276-280

  14. NSAIMs • Klassifikasie: • Ligte tot matige anti-inflammatoriesewerking: • Propionsuurderivate ibuprofen, naproksen • Fenaamsuurderivatemefanaamsuur • Betekenisvolle anti-inflammatoriesewerking: • Salisielsuuraspirien • Pirasoloonderivateasapropasoon fenielbutasoon • Asynsuurderivatediklofenak, indometasien • Oksikamderivatepiroksikam • Selektiewe COX-2 inhibitoreselekoksib, parekoksib

  15. AlgemeneHantering van Pyn • Ligtepyn • Nie-opioïedanalgetikaparasetamol • NSAIMs aspirien, ibuprofen • Matigepyn • Laeeffektiwiteitopioïedkodeïenfosfaat • Laeeffektiwiteitopioïed± NSAIMs dihidrokodeïen+ibuprofen • Matigeeffektiwiteitopioïed ± NSAIMs tramadol ± ibuprofen • Ergepyn • Hoëeffektiwiteitopioïede morfien • Hoëeffektiwiteitopioïede + NSAIMs morfien + ibuprofen • Oorweldigendepyn • Hoëeffektiwiteitopioïede + angsiolitikamorfien + diasepam en/ of sterkkalmeermiddelmorfien + chlorpromasien

  16. In S.A.: • 18: Narkotieseanalgetika • 34: Enkelmiddelanalgetika • 57: Kombinasieanalgetika • - 89 om van tekies!

  17. Wenke • Houditeenvoudig! • Ken ‘n keuse-middel in elkeklasbaiegoed • Knoop die narkotieseantagonisteiewers vas – doksapram (Dopram®) & naloksoon • Oordosisse en afhanklikheid is wesenlikeprobleme! • ‘n Goeieverduideliking en gerusstellingdrabetekenisvol by tot effektiewepynverligting

  18. Baiedankie!

More Related