1 / 10

VOORBEELD VIR PROBLEEM-GEBASEERD LEER

VOORBEELD VIR PROBLEEM-GEBASEERD LEER. L. De Wet. EVOLUSIE OF SKEPPING – WATTER EEN IS DIT?. ‘n Paar definisies ( volgens die Dictionary.com) Wat is “ Wetenskap ”? “ Wetenskap beteken kennis ” Wetenskap is toetsbaar , bewysbaar en gebasseerd op feite Wat is Evolusie ?

yeriel
Download Presentation

VOORBEELD VIR PROBLEEM-GEBASEERD LEER

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. VOORBEELD VIRPROBLEEM-GEBASEERD LEER L. De Wet

  2. EVOLUSIE OF SKEPPING – WATTER EEN IS DIT? ‘n Paardefinisies (volgens die Dictionary.com) • Wat is “Wetenskap”? • “Wetenskapbetekenkennis” • Wetenskap is toetsbaar, bewysbaar en gebasseerd op feite • Wat is Evolusie? • Biologie. Verandering in die genepoel van ‘n populasie van eengenerasie tot die volgendedmvprosessesoosmutasie, natuurlikeseleksie en genetiese “drift” • Evolusie het baievorms: • Kosmiese – oorsprong van tyd, lugruim, stof; “Big Bang” • Chemiese – oorsprong van hoërelementeontwikkelvanaf H. • “Stellar” en planetêre – oorsprong van sterre en planete • Organiese – oorsprong van lewe • Makroevolusie – oorsprong van hoofsoorte • Mikroevolusie – variasiestussensoorte • SlegsMikroevolusie is wetenskaplikkorrek

  3. EVOLUSIE OF SKEPPING – WATTER EEN IS DIT? (Makro)Evolusiebestaanuitverskeieteoriëe, watpartymaal as feitevoorgestel word, terwylditnie die geval is nie. Byvoorbeeld: -“Skulpevanaflewendeslakkeis koolstof-gedateer as 27 000 jaaroud! (Science, Vol 224, 1984 pp 58-61). -’n Onlangsegestorwerob is koolstof-gedateerd as ‘n gestorwene1300 jaarterug (Antarctic Journal vol. 6, Sept-Oct. 1971 pp 211).

  4. EVOLUSIE OF SKEPPING – WATTER EEN IS DIT? • Lava vanaf die 1801Hawaiisevulkanieseuitbarsting het ‘n K-Ar datum van 1.6 miljoenjaaroudgelewer (Earth and Planetary Science Letter, 6-47 55. Also Impact no 307 Jan. 1999). • Wat van DIE SKEPPING? • Regoor die wêreld is daar radio-poloniese “halos” wat in granietvoorkom en dit dui daaropdat die aardenooit ‘n warm, gesmeltemassa was nie (Sienboekdeur Robert Gentry, “Creation’s Tiny Mystery”, or www.halos.com).

  5. EVOLUSIE OF SKEPPING – WATTER EEN IS DIT? • http://www.halos.com/ • Weet u datdaarvolopwetenskaplikebewyse is wat die Bybelseskepping en vloedondersteun? Is u bewusdaarvandatverslagtewathierdiebewyseuiteensit, eintlik “peer-reviewed” en in wetenskaplikeliteratuurgepubliseeris? Het u al gehoordatselfsdekades later, hierdiebewysenog steeds onbetwisdeur die wetenskaplikegemeenskapbly? Oorsig • Daarbestaanbinne in die aarde se rotsfondasies – die graniete – pragtigeronde, gekleurde “halos”, gevormdeurradioaktieweverval van promodiale polonium, watbekenddaarvoor is datditmaar ‘n kortlewensduurtoon. Die volgendeeenvoudigevoorbeeldesalbewys hoe hierdiepoloniesesfere – of halos die evolusieweerspreek: in die sin datgranietegevorm het soos warm magma stadigafgekoel het oormiljoenejare………………………………..

  6. EVOLUSIE OF SKEPPING – WATTER EEN IS DIT? • Die vervallendemagnetieseveldbeperk die aarde se ouderdom tot minder as biljoenejare. • Niagra Valle se erosie tempo (4-7 ft /jr) dui aan ‘n ouderdom van < 8400 jaar. OnthouNoag se vloedkon die helfte van die sewe en ‘n half myl lank Niagrarivierbergpas in slegs ‘n paaruurvorm met die vloedwaterswatdeur die sagtesedimentegestroom het.

  7. EVOLUSIE OF SKEPPING – WATTER EEN IS DIT? • Die stadige spin van die aardebeperksyouderdom tot < biljoenejare • Stalaktietekonmaklik in ongeveer 4400 jaregevorm het (bv. Van derKloof -1965) • Dooieseekwal (jellievis) smelt gewoonwegbinne ‘n paardae. Tog het Teaching about Evolution ‘n foto van ‘n fossielseekwal op bladsy 36. Ditmoesduidelikbaievinnigbegrawegeword het deursedimentedeur water meegevoer. Hierdie water souopgelostemineralebevate het watdaartoesou lei het dat die sedimentesaamgebindsougeword het en dus so vinnigverhard het.

  8. EVOLUSIE OF SKEPPING – WATTER EEN IS DIT? • Die boekStones and Bones6wysookanderfossielewatvinniggevormmoes word. Een is ‘n 7-voet (2m) lange ichthyosaur (uitgestorwevis-vormigeseereptiel) wattydensgeboorteprosesgefossiliseerd/versteen is. ‘n Ander vis is tydenssymiddageteversteen. Dan is daar die geval van ‘n vertikaleboomstompwatverskeierotslae (polystratefossiel) beslaan. Die boonstegedeeltesouweggevrot het indienditmiljoene of selfshonderdejaregeneem het omtevorm.

  9. EVOLUSIE OF SKEPPING – WATTER EEN IS DIT? As onskykna die twee scenarios:

  10. EVOLUSIE OF SKEPPING – WATTER EEN IS DIT? • Wat is dus u gevolgtrekking as u allebogenoemde in agsouneem (en dit is maar net ‘n druppeltjie in die emmer!)? • Kan u die probleemoplos? • WAT, WAAR, HOE, WANNEER, HOE, HOEKOM? • Wat is die logiesegevolgtrekking as al die data in aggeneem word? • Virverdereinligting, gaanna: • www.answersingenesis.org OF • http://creation.com/

More Related