1 / 74

Gesondheid en veilige lewenswyse

Gesondheid en veilige lewenswyse. Wat is gesondheid? Wat beteken dit wanneer jou liggaam effektief funksioneer?. Goeie Fisiese Gesondheid. Dit beken dat: Jou hart en longe effektief pomp. Jou organe reg werk. Jou immunestelsel goed werk. Jy soepel en sterk bene het.

yachi
Download Presentation

Gesondheid en veilige lewenswyse

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Gesondheid en veilige lewenswyse • Wat is gesondheid? • Wat beteken dit wanneer jou liggaam effektief funksioneer?

  2. Goeie Fisiese Gesondheid Dit beken dat: • Jou hart en longe effektief pomp. • Jou organe reg werk. • Jou immunestelsel goed werk. • Jy soepel en sterk bene het.

  3. Geestes- en Emosionele Gesond.

  4. Wat dra by tot goeie gesondheid? • Effektiewe strategieë om die lewe se op en af te hanteer.

  5. Betrokke te wees by liefdevolle en odersteunende verhoudings.

  6. Neem tyd om te ontspan en te speel.

  7. Wat is voorkomende gesondheid? Def: Beteken dat jy ‘n leefstyl lei waarin jy dinge vermy, indien moontlik, wat bekend is daarvoor om: • skadelik te wees of • om by te dra tot siekte

  8. Belangrike areas waaraangewerkmoet word: 1. Ontwikkeling van gesonde eetgewoontes.

  9. 2. Minimalisering van ongesonde gewoontes (rook, oormatig drink, kyk te veel televisie.)

  10. 3. Handhaaf ‘n gesonde gewig.

  11. 4. Vermeerde fisiese aktiwiteit.

  12. 5. Verminder stres.

  13. 6. ‘n Positiewe uitkyk.

  14. 7. Uitdrukking gee aan emosies.

  15. Ekstra voorkomende wenke: • Gaan vir gereelde mediese ondersoeke. • Besoek jou dokter indien jy ‘n voortdurende gesondheidsprobleem het. • Laat jou oë toets en gaan gereeld na die tandarts een keer per jaar.

  16. Voorkomende wenke • Beskerm jou vel teen sonbrand. • Beoefen veilige seks. • Sit met die regte postuur. • Volg veiligheidsinstruksies wanneer jy met masjiene werk. • Dra ‘n veiligheidsgordel wanneer jy bestuur.

  17. Wat is lewenstyl siektes? Def: Hulle verminder ons lewensduur aak deur Oorsaak? die ongesonde wyse waarop ons leef in die moderne samelewing.

  18. Verhouding tussen: - Riskante gedrag, risiko faktore en siektes Sien bl 1 van module (onderkant bladsy).

  19. Wat is die algemenelewenstylsiektes? • Hipertensie (Hoë bloeddruk) • Kanker • Hartsiektes • HIV/Vigs

  20. 1. Hipertensie (Hoë Bloeddruk) • Wat is dit? • ¼ volwassenes in S.A. geaffekteer. Siekte meer algemeen met ‘n toename in ouderdom. • Geen simptome. • Skielik: beroerte, hartaavalle, nierverswakking. • Vroeë diagnose = impak

  21. 2. Hartsiektes

  22. Die hart is ‘n spier. • Soos alle spiere benodig die hart suurstof om behoorlik te werk. • Suurstof na hart via twee kroonslagare. coronary arteries. • As suurstof voorsiening na hart bedreig word = probleme.

  23. Aterosklerose Def:Die opbou van ateroom, ‘n vetterige pappery wat bestaan uit cholesterol, proteïne en weefsel (soos plaque). Veroorsaak: slagare vernou. Bloed na slagare na hart beperk en dus suurstof beperk.

  24. Oor ‘n tydperk kan dit die slagaar walle laat kraak, wat bloedklonte veroorsaak. • Bloedklonte kan die slagaar verstop.

  25. Is daar vir jou ‘n risiko? • Familie geskiedenis van Hartsiektes.

  26. ‘n dieet hoog in vet.

  27. ‘n Paareenvoudigedingewatjykandoen: • Geniet gesonde dieet: vrugte en groente. • Sny te veel rooi vleis uit jou dieet. Vervang met wit vleise. • Eet minder suiker. • Meer oefen. Beweeg! • Hou op rook. • Verminder alkohol inname.

  28. 3. Kanker Hoekom lyk dit asof meer mense kanker kry in vergelyking met vorige eeue? Hoe verstaan jy wat kanker is? Wat veroorsaak dit?

  29. Kanker ‘n Sel word geaffekteerdeurkarsinogene (bv. Die son, sigarette, radioaktiwiteit.) Die karsinogeneaffekteer die sel se DNA (dit is die genetiesemateriaalwataan die sellesê hoe om op te tree) nie die regteinligtingoordranie Gevolglik, gaandaarfout met die normaleselvermenigvuldigingproses en is daar ‘n nonbeheerbaregroei van selle. Hierdiemutanteselleproduseerskadelikemiddels en gaanandersellebinne en vernietighierdieselle.

  30. Alhoewel kanker ernstig is, kan die meeste tipes behandel word. Enige kanker is makliker behandelbaar indien dit in die vroeër stadiums opgespoor kan word.

  31. Feite omtrent kanker • Een-kwart van mense in die industrialiseerde wêreld ontwikkel ‘n sekere vorm van kanker in die loop van hulle lewe. • 200 verskillende tipes kanker.

  32. http://www.medicinenet.com/skin_cancer_pictures_slideshow/article.htm#http://www.medicinenet.com/skin_cancer_pictures_slideshow/article.htm#

  33. Symptoms to check out : • ‘n knop/swelling iewers op jou liggaam. • Veranderinge in ‘n moesie op jou vel. • ‘n hoes of ‘n heesheid wat nie wil weggaan nie. • ‘n Verandering in “bowel habits”. • Die persoon vind dit moeilik om te sluk or hy ondervind aanhoudende “indigestion” • Enige abnormale bloeding

  34. Symptoms cont. • ‘n Seer of maagseer wat nie wil genees nie. • Moeilikheid om te urineer. • Onverklaarbare gewigsvelies. • Onverklaarbare pyn. • Voel aanhoudend moeg. • Vel veranderinge • Onverklaarbare nagsweet.

  35. Ander inligting • Vatbaarheid vir kanker kan geërf word. • Sonskade is kumulatief. • Jy kan jou risiko verminder deur ‘n gesonde lewenstyl aan te neem.

  36. Verminder jou risiko: • Moenie rook nie. • Bly fiks. • Eet ‘n gesonde dieet. (volop in vesel en laag in vet.) • Vermy kankeragtige stowwe: - uitlaatrook - asbesstof - bestraling, ens.

  37. Verminder risiko vervolg • Beskerm jouself teen die son. (Velkanker is een van die mees algemene vorme van kanker.) • Wees op die uitkyk. Ondersoek gereeld borste, testikels en oksels vir knoppe. • Besoek die dokter. Vrouens wat seksueel aktief is, moet gereelde servikale ‘smeer’ toetse laat doen.

  38. Vir hiswerk • Voltooi die werkblad omtrent: Gevoelends en houdings teenoor lewensbedreigende kondisies. Vir klasbespreking.

  39. Algemene kroniese kondisies: Asma en diabetes • Asma en diabetes is twee van die mees algemene kroniese siektes. • Asma kan enigiemand affekteer. • Diabetes is vinnig besig om meer en meer algemeen te word a.g.v. mense se lewenstyl.

  40. 1. Asma • Youtube: asthma attack video • link

  41. Opsomming : Asmakomvoorwanneer: • 1. Die klein lugweë in die longe ontsteek word, wat veroorsaak dat die binnevoering v.d. longe opswel • Die vernoude lugweë maak dit moeilik om asem te haal en kan daartoe lei dat iemand met asma, swaar asemhaal en hoes. • Wanneer mense met asma blootgestel word aan irritasies soos stuifmeel, ens, oorreageer hulle lugweë, en word hulle gevaarlik nou.

  42. Hoe behandel ons asma? • Met medikasie. Hoekom? Om ontsteking van die lugweë te verhoed, of om die simptome te verlig wanneer dit wel voorkom. Die inaseming van ‘n verligtingsmiddel verwyd die lugweë sodat jy behoorlik kan asemhaal.

  43. Match Column A with Column B

  44. Match Column A with Column B

  45. DIABETES • Insert youtube video of “Diabetes overview”/what is diabetes and how to treat it.

  46. Diabetes: Definition A condition that occurs when the pancreas malfunctions. The pancreas produces the hormone, insulin, that prevents our blood sugar from becoming too high. Diabetes’ pancreas can’t make insulin or make enough of it. The result is an abnormally high level of glucose (blood sugar) in the blood.

More Related