1 / 9

GESONDHEID en VEILIGHEID

GESONDHEID en VEILIGHEID.

leone
Download Presentation

GESONDHEID en VEILIGHEID

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. GESONDHEID en VEILIGHEID

  2. DuisendeSuid Afrikaners gaandood of krybeseringselkejaar as gevolg van vure, vergiftiging, mishandeling, misdaad, pad ongelukke en siektes. Die staat en anderorganisasies het verskillendeprogrammeomhierdieproblemetehanteer en lewenste red.

  3. Die programmewaarooronsgaangesels: Arrive Alive LoveLife Shout 16 days of Activism against gender violence

  4. Arrive Alive – SuidAfrika se pad veiligheid program Pad ongelukke: • Daar is meer as 700 000 ongelukke per jaar; • Van hierdie is 36 000 ernstig en gaan mense dood; • 12 000 mense gaan jaarliks dood; • Die totale koste van pad ongelukke vir die ekonomie: R36 Biljoen Program Doelwitte: • Om die belang van mede-verantwoordelikheid van alle pad gebruikers oor te dra, om ongelukke op ONS paaie te verminder; • Om alle pad gebruikers bewus te maak van pad veiligheid (Drywers, pasasiers en voetgangers); •Om verkeers oortredings te verminder, en so ongelukke beserings en dood met 5% per jaar te verminder.

  5. Hoof bydraendefakotore • Spoed; • Dronk bestuur; • Moegheid; • Onveilige verby vat en bestuur; • Onveilige oorgang oor paaie, waar mense nie gesien kan word nie (Voetgangers) • Gladde bande (bande wat bars); en • Onveilige volg afstand

  6. LoveLife • LoveLife is ‘n jeuggefokusde HIV voorkomingsinisiatief in SuidAfrika. • Hierdienie-vir-wins organisasieverkondig ‘n VIGS-vryelewe by jongSuid Afrikaners tussen die ouderdomme van 12 en 19. • Hulledoenditdeurgebruiktemaak van ‘n holistiesebenaderingnajeugontwikkeling and gedragsverandering, watadolosentemotiveerombeheerte neemoorhullewensvir ‘n betertoekoms.

  7. Vorigeveldtogte Hierdieveldtog was uitgegee in 4 verskillendefases. Elkefase het ‘n moeilikevraaggevra, sonderom die antwoordte gee. Die doel was datdit ‘n interne dialoog in die jeugsou begin: • “Who are you?” Om jongmensetekryomnahulselftekyk en hulidentiteittebevraagteken. • “Do you disappear without your gear?” Om jongmensetekryomte dink oorwiehulle is sonderhulbesittings – disniewatjy het nie, maarwiejy is • “Who are you without your crew?” Gaanoor die probleem van groepsdruk, vra van jeugomverbyhulvriende en negatieweinvloedetekyk. • “I am somebody!” Gee ‘n antwoord op die vorige 3 vrae. Ditwysdat die individubonegatiwiteit en bandekanuitstygomhulwaardetesien en “to make their move”

  8. SHOUT is ‘n bewegingwataanelkeSuid Afrikaner behoort, watpassievol en verbind is daaraanom ‘n veiligerSuidAfrikatebou. • Om persoonlikeverantwoordelikheidteaanvaarvironsaksieswatsalbydralewer tot ‘n beter land. • Deurnaonsselftekyk en onsself, ander en die wet van ons land terespekteer. • Hullebemark en verkoop SHOUT produkteomprojektetefinansierwat help ommisdaadtebekamp.

  9. 16 Days of Activism Against Gender Violence • Hierdie is ‘n internasionaleveldtog. • Die datums is as volggekies, vanaf 25 November, Internasionale Dag Teen Geweld teen Vroue en 10 Desember, InternasionaleMenseregte dag. • Hierdiesimboliseer die verbandtussengeweld teen vroue en menseregte – Wysdatgeweldinbraakmaak op menseregte. • Hierdie 16 daeveldtog is gebruik as ‘n organisasiestrategie by individue en groeperegoor die wêreld, omtevradatgeweld teen vroue en kindersgestopmoet word.

More Related