1 / 23

Frederick Marais & Cas Wepener Communitas, 26 Augustus 2009

Die rituele landskap. Bron van kommer of bron van hoop?. Frederick Marais & Cas Wepener Communitas, 26 Augustus 2009. Inleiding. Beskrywende verkenning Bron van kommer of hoop? Roetemerkers. Vetrekpunte. Handeling (viering/ ritualisering) Ruimte (binne/buite) Rituele voorwerpe (kruis).

vernon
Download Presentation

Frederick Marais & Cas Wepener Communitas, 26 Augustus 2009

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Die rituele landskap. Bron van kommer of bron van hoop? Frederick Marais & Cas Wepener Communitas, 26 Augustus 2009

  2. Inleiding • Beskrywende verkenning • Bron van kommer of hoop? • Roetemerkers

  3. Vetrekpunte • Handeling (viering/ ritualisering) • Ruimte (binne/buite) • Rituele voorwerpe (kruis)

  4. Diachroniese bekrywing • Nuwe Testament – kruis en kruisteologie bekend, alhoewel kruis gekoppel en in gebruik in aanbidding onbekend • Apostoliese tyd – in hierdie tyd het kruis nog ‘n baie negatiewe konnotasie as doodstarf en word dit nie in Christelike kuns of in Christelike rituele aangetref nie. Wel sphragis... Justinus die typos staurou... Geboue self kruisvorm. Dus: geen fisiese kruise, maar kruis in rituele reeds hier en oor grens van binne/buite...

  5. Diachroniese beskrywing • Vierde eeu – 1ste beskrywing van die gebruik van ‘n kruis in die erediens by Egeria in Jerusalem teen 380 • NB stimuli hiervoor • Ontdekking van die kruis deur Helena • Openbaring van Konstantyn – kruis as teken van oorwinning • Brief van Cirilius aan Konstantius II

  6. Diachroniese beskrywing • Ontstaan van die Fees van Kruisverheffing (14 Sept): • Weiding van die Marturium en Anastasis – biskop hou houtreliek omhoog, gelowiges kyk, raak en soen dit • Stukkies kruis begin versprei

  7. Diachroniese beskrywing • Brandea/kontakrelieke word geïnspireer • Fees van Kruisverheffing ontstaan in 7de eeu ook in Weste (Rome) • Val saam met herowering van kruisreliek van Perse • Karel die Grote se uniformering – fees versprei ook Noord

  8. Diachroniese beskrywing • Teen die einde van die Vroeë Middeleeue: • Gelowiges wil graag in nabye kontak met kruis of kruisrelieke kom • Ook relieke van martelare of ander geestelikes... Daarom in fondamente van altare en kerke ingemessel (hemel nader aan aarde bring) • Pelgrimstogte onstaan om by die relieke en plekke te kan uitkom • Martelare en relieke bring gelowiges nader aan God - tussengangers

  9. Voorlopige Opmerkings • Twee standaard soorte reaksie by Protestante rakende aanbidding van vóór die Reformasie: • Vroeë Kerk liturgie is hoogmode en word ge’blend’ met bestaande diensordes. Argument – digby die bron... God was daar... • Aanbidding uit Vroeë en Laat-Middeleeue... Die geskiedenis van bygeloof en korrupsie... Sinlose gewoontes en vreemde vieringe en... God was waarskynlik nie daar nie... En ons skryf 1000jr se liturgiegeskiedenis summier af...

  10. Voorlopige Opmerkings ‘n Meer simpatieke blik op Middeleeuse aanbidding? Pogings om binne ‘n ander wêreldbeeld die magte buite hulle beheer te besweer... Godsbeeld = veraf God. Transendensie eerder as immanensie. Rituele pogings tot kontak met God, om God se teenwoordigheid op aarde te beleef Verseker was dit oortredings van die 2de gebod! Tog het hulle dapper gesondig... 

  11. Die rituele landskap vandag • Kruise op heuwels en berge in SA

  12. Die rituele landskap vandag • Kruis met klippe op Stellenboschberg

  13. Die rituele landskap vandag • Kruise langs paaie na ongelukke/rampe • Een webwerf wat hieraan gewei is stel dit so: “Roadside memorials are erected by people who are searching for more meaninful ways to express their grief and spirituality, outside the confines of religious institutions, during their most vulnerable moments in life. This website is dedicated to those people, and the memorials they erect so that they can grieve, remember, teach, and heal.” http://www.roadsidememorials.ca/

  14. Die rituele landskap vandag • Kruise op internet http://www.theprayergarden.com/flash.htm

  15. Die rituele landskap vandag • Kruise op digitale altare op internet http://altaar.kro.nl/

  16. Die rituele landskap vandag • Pelgrimstogte

  17. Die rituele landskap vandag • Pelgrimstogte • PILGRIMAGE Itinerary (subject to change) • DAY 1 --------- Registration and Orientation • DAY 2 ---------Visit historic Robben Island Prison where Nelson Mandela and other • political prisoners were incarcerated. A scenic drive will take end at a game • lodge for an overnight safari experience. • DAY 3 ---------An early morning game drive followed by breakfast at the game lodge before • return to Cape Town. Explore the District Six museum. A community built • site that retells the story of one area demolished by the apartheid • government. • DAY 4 ---------Experience Sunday worship with a congregation in one of the black • townships. Enjoy a panoramic view of Cape Town from Table Mountain. • Lunch and a closing ceremony mark the end of this mini pilgrimage and

  18. Die rituele landskap vandag • Stille togte

  19. Die rituele landskap vandag • Begrafnisse

  20. Bron van kommer of hoop? 1.Beweging van binne na buite. Nuwe ruimtes betree: buitelug/natuur, in stede en dorpe op straat, in die kuberruimte, langs snelweë en op heuwels… telkens uit die tradisonele ruimtes uit 2.Beswerend van aard. Die plek/ruimte van ‘n ongelukstoneel, plek van misdaad… ook terapeuties hier… 3.Ook ‘n soeke na nabyheid of intimiteit met God? Soeke na adekwate wyse van kommunikasie met God wat nie in tradisionele ruimtes gevind word nie.

  21. Bron van kommer of hoop?

  22. Roetemerkers • Die (ruimtelike) teenwoordigheid van God • ‘n Dubbele beweging • Missionêre erediens • Erediens, Liturgie of Ritueel?

More Related