1 / 6

Visionerings-oefening vir groepe(7min)

Visionerings-oefening vir groepe(7min). Verwelkom die mense en verduidelik hoe dit inpas by die bre ë proses in die gemeente Vertel wat dit vir jou beteken het om dit te doen Die proses neem 90min om te voltooi Lees Ef 1:15-23 en doen ‘n gebed. Nadenke oor wat God vir ons elkeen se.

verity
Download Presentation

Visionerings-oefening vir groepe(7min)

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Visionerings-oefening vir groepe(7min) • Verwelkom die mense en verduidelik hoe dit inpas by die breë proses in die gemeente • Vertel wat dit vir jou beteken het om dit te doen • Die proses neem 90min om te voltooi • Lees Ef 1:15-23 en doen ‘n gebed

  2. Nadenke oor wat God vir ons elkeen se • Sonder jou af vir 30min sodat elkeen rustig stil kan raak en kan nadink oor wat die Here oor die afgelope 6 maande besig is om vir jou te sê. (benut gerus die terrein) ons handhaaf ‘n spraakverbod • Maak ‘n paar aantekeninge • Probeer om ‘n patroon agter te kom

  3. Klei-simbole(15min) • Jy het nou bewus geword dat die Here met jou praat, deel jou ervaring kortliks met mekaar • maak ‘n simbool uit die klei wat uitbeeld hoe jy verstaan die Here jou wil gebruik.

  4. Ons deel die simbole met mekaar • Maak die tafel skoon met net ‘n blaaibordvel daarop • Gee aan elkeeen die kans om: • Sy/haar simbool te wys sonder om iets te sê- groep bespreek dit eers terwyl jy luister • Jy kry kans om dit te verduideliking • Het ons iemand in die gemeente nodig wat so dink oor hom/haarself? • Voorbidding • Herhaal prozses met die volgende persoon

  5. Klei-simbole(45min) • Herhaal die proses met elke persoon • Wanneer almal klaar is: • Skuif die simbole rond indien van hulle aansluit by mekaar of mekaar nodig het • Skryf by elke simbool een of twee woorde wat dit beskryf op ‘n blaaibordvel en handig die blaarbordvel in by die visiekomitee……

  6. Wat het jy nodig • Afskrif van Ef1:15-23 • Klei: handvol vir elke persoon(BUVTON kan julle help om te bestel) • Blaaibordvel • Filtpen • Skryfpapier • Podlote of penne • CD met musiek van eie keuse

More Related