1 / 33

Soli Gratia

Soli Gratia. 10 Augustus 2014. Rom 4:3-5 Want wat sê die Skrif? Abraham het in God geglo , en dit is hom tot geregtigheid gereken. Maar aan hom wat werk , word die loon nie na guns toegereken nie, maar na verdienste ;

vanna-terry
Download Presentation

Soli Gratia

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Soli Gratia 10 Augustus 2014

  2. Rom 4:3-5 Want wat sê die Skrif? Abraham het in God geglo, en dit is hom tot geregtigheid gereken. Maar aan hom wat werk, word die loon nie na guns toegereken nie, maar na verdienste; aan hom egter wat nie werk nie, maar glo in Hom wat die goddelose regverdig, word sy geloof tot geregtigheid gereken. Soli Gratia 9 Augustus 2014

  3. Inleiding tot die brief van Jakobus(Luther, 1522) [...] Ek ag dit nie as die geskrif van enige apostel nie, en dit is my redes: Eerstens, dat dit – lynreg teen Paulus en alle ander skrif in – regverdigmaking deur werkeverkondig [...]

  4. Inleiding tot die brief van Jakobus(Luther, 1522) Jakobus 2 14: Wat baat dit [...] as iemand sê dat hy die geloof het, maar hy het nie die werke nie? Dié geloof kan hom tog nie red nie? 17: Net so is ook die geloof, as dit geen werke het nie, in sigself dood. 21-22: Is Abraham, ons vader, nie uit die werke geregverdig toe hy Isak, sy seun, op die altaar geoffer het nie? Sien jy dat die geloof saamgewerk het met sy werke en dat die geloof volkome geword het uit die werke? 24: Sien julle dan nou dat die mens geregverdig word uit die werke en nie alleen uit die geloof nie? [...] Ek ag dit nie as die geskrif van enige apostel nie, en dit is my redes: Eerstens, dat dit - lynreg teen Paulus en alle ander skrif - regverdigmaking deur werkeverkondig [...]

  5. Paulus: aan die wat deur volharding in goeie werkeheerlikheid, eer en onverganklikheid soek –[vergeld God] die ewige lewe (Rom 2:7) omdat nie die hoorders van die wet by God regverdig is nie, maar die daders van die wet geregverdig sal word. (Rom 2:13)

  6. Paulus: [...] stel julleself tot beskikking van God as mense wat uit die dode lewend geword het, en julle lede as werktuie van geregtigheid in die diens van God. [...] Sal ons sonde doen, omdat ons nie onder die wet is nie maar onder die genade? Nee, stellig nie! (Rom 6:13, 15) Paulus: aan die wat deur volharding in goeie werkeheerlikheid, eer en onverganklikheid soek –[vergeld God] die ewige lewe (Rom 2:7) omdat nie die hoorders van die wet by God regverdig is nie, maar die daders van die wet geregverdig sal word. (Rom 2:13)

  7. Petrus: En as julle Hom as Vader aanroepwat sonder aanneming van die persoonoordeel volgens elkeen se werk,wandel dan in vrees gedurende die tyd van julle vreemdelingskap (1 Pet 1:17) Paulus: [...] stel julleself tot beskikking van God as mense wat uit die dode lewend geword het, en julle lede as werktuie van geregtigheid in die diens van God. [...] Sal ons sonde doen, omdat ons nie onder die wet is nie maar onder die genade? Nee, stellig nie! (Rom 6:13, 15) Paulus: aan die wat deur volharding in goeie werkeheerlikheid, eer en onverganklikheid soek –[vergeld God] die ewige lewe (Rom 2:7) omdat nie die hoorders van die wet by God regverdig is nie, maar die daders van die wet geregverdig sal word. (Rom 2:13)

  8. Petrus: Want wie die lewe wil liefhêen goeie dae wil sien [...]moet afwyk van wat verkeerd is,en doen wat goed is [...] (1 Pet 3:10-11) Petrus: En as julle Hom as Vader aanroepwat sonder aanneming van die persoonoordeel volgens elkeen se werk,wandel dan in vrees gedurende die tyd van julle vreemdelingskap (1 Pet 1:17) Paulus: [...] stel julleself tot beskikking van God as mense wat uit die dode lewend geword het, en julle lede as werktuie van geregtigheid in die diens van God. [...] Sal ons sonde doen, omdat ons nie onder die wet is nie maar onder die genade? Nee, stellig nie! (Rom 6:13, 15) Paulus: aan die wat deur volharding in goeie werkeheerlikheid, eer en onverganklikheid soek –[vergeld God] die ewige lewe (Rom 2:7) omdat nie die hoorders van die wet by God regverdig is nie, maar die daders van die wet geregverdig sal word. (Rom 2:13)

  9. Johannes die Apostel: My kinders, laat niemand julle mislei nie:wie die geregtigheid doen, is regverdigsoos Hy regverdig is. (1 Joh 3:7 ) Petrus: Want wie die lewe wil liefhêen goeie dae wil sien [...]moet afwyk van wat verkeerd is,en doen wat goed is [...] (1 Pet 3:10-11) Petrus: En as julle Hom as Vader aanroepwat sonder aanneming van die persoonoordeel volgens elkeen se werk,wandel dan in vrees gedurende die tyd van julle vreemdelingskap (1 Pet 1:17) Paulus: [...] stel julleself tot beskikking van God as mense wat uit die dode lewend geword het, en julle lede as werktuie van geregtigheid in die diens van God. [...] Sal ons sonde doen, omdat ons nie onder die wet is nie maar onder die genade? Nee, stellig nie! (Rom 6:13, 15) Paulus: aan die wat deur volharding in goeie werkeheerlikheid, eer en onverganklikheid soek –[vergeld God] die ewige lewe (Rom 2:7) omdat nie die hoorders van die wet by God regverdig is nie, maar die daders van die wet geregverdig sal word. (Rom 2:13)

  10. Johannes die Doper: [...] wie het julle aangewys om te vlug vir die toorn wat aan kom is? Dra dan vrugte wat by die bekering pas. (Matt 3:7-8) Johannes die Apostel: My kinders, laat niemand julle mislei nie:wie die geregtigheid doen, is regverdigsoos Hy regverdig is. (1 Joh 3:7 ) Petrus: Want wie die lewe wil liefhêen goeie dae wil sien [...]moet afwyk van wat verkeerd is,en doen wat goed is [...] (1 Pet 3:10-11) Petrus: En as julle Hom as Vader aanroepwat sonder aanneming van die persoonoordeel volgens elkeen se werk,wandel dan in vrees gedurende die tyd van julle vreemdelingskap (1 Pet 1:17) Paulus: [...] stel julleself tot beskikking van God as mense wat uit die dode lewend geword het, en julle lede as werktuie van geregtigheid in die diens van God. [...] Sal ons sonde doen, omdat ons nie onder die wet is nie maar onder die genade? Nee, stellig nie! (Rom 6:13, 15) Paulus: aan die wat deur volharding in goeie werkeheerlikheid, eer en onverganklikheid soek –[vergeld God] die ewige lewe (Rom 2:7) omdat nie die hoorders van die wet by God regverdig is nie, maar die daders van die wet geregverdig sal word. (Rom 2:13)

  11. Jahsua: Laat julle lig só skyn voor die mense, dat hulle julle goeie werke kan sienen julle Vader wat in die hemele is, verheerlik. (Matt 5:16) Johannes die Doper: [...] wie het julle aangewys om te vlug vir die toorn wat aan kom is? Dra dan vrugte wat by die bekering pas. (Matt 3:7-8) Johannes die Apostel: My kinders, laat niemand julle mislei nie:wie die geregtigheid doen, is regverdigsoos Hy regverdig is. (1 Joh 3:7 ) Petrus: Want wie die lewe wil liefhêen goeie dae wil sien [...]moet afwyk van wat verkeerd is,en doen wat goed is [...] (1 Pet 3:10-11) Petrus: En as julle Hom as Vader aanroepwat sonder aanneming van die persoonoordeel volgens elkeen se werk,wandel dan in vrees gedurende die tyd van julle vreemdelingskap (1 Pet 1:17) Paulus: [...] stel julleself tot beskikking van God as mense wat uit die dode lewend geword het, en julle lede as werktuie van geregtigheid in die diens van God. [...] Sal ons sonde doen, omdat ons nie onder die wet is nie maar onder die genade? Nee, stellig nie! (Rom 6:13, 15) Paulus: aan die wat deur volharding in goeie werkeheerlikheid, eer en onverganklikheid soek –[vergeld God] die ewige lewe (Rom 2:7) omdat nie die hoorders van die wet by God regverdig is nie, maar die daders van die wet geregverdig sal word. (Rom 2:13)

  12. Jahsua: Laat julle lig só skyn voor die mense, dat hulle julle goeie werke kan sienen julle Vader wat in die hemele is, verheerlik. (Matt 5:16) Jahsua: [...] Ek veroordeel jou ook nie.Gaan heen en sondig nie meer nie. (Joh 8:11) Johannes die Doper: [...] wie het julle aangewys om te vlug vir die toorn wat aan kom is? Dra dan vrugte wat by die bekering pas. (Matt 3:7-8) Johannes die Apostel: My kinders, laat niemand julle mislei nie:wie die geregtigheid doen, is regverdigsoos Hy regverdig is. (1 Joh 3:7 ) Petrus: Want wie die lewe wil liefhêen goeie dae wil sien [...]moet afwyk van wat verkeerd is,en doen wat goed is [...] (1 Pet 3:10-11) Petrus: En as julle Hom as Vader aanroepwat sonder aanneming van die persoonoordeel volgens elkeen se werk,wandel dan in vrees gedurende die tyd van julle vreemdelingskap (1 Pet 1:17) Paulus: [...] stel julleself tot beskikking van God as mense wat uit die dode lewend geword het, en julle lede as werktuie van geregtigheid in die diens van God. [...] Sal ons sonde doen, omdat ons nie onder die wet is nie maar onder die genade? Nee, stellig nie! (Rom 6:13, 15) Paulus: aan die wat deur volharding in goeie werkeheerlikheid, eer en onverganklikheid soek –[vergeld God] die ewige lewe (Rom 2:7) omdat nie die hoorders van die wet by God regverdig is nie, maar die daders van die wet geregverdig sal word. (Rom 2:13)

  13. Materialisme: “Wat kan ek van Vader kry?” • Buite Vaderhuis: nie op plek om Vader se liefde te ervaar nie • Vader kom hom tegemoet net soos hy is

  14. Wat is die oplossing?

  15. Wat is die oplossing?

  16. Wat is die oplossing?

  17. Wat is die oplossing?

  18. Wat is die oplossing?

  19. Dit is my geliefde Seun in wie Ek ’n welbehae het. Luister na Hom! (Matt 17:5) Ek het U verheerlik op die aarde. Die werk wat U My gegee het om te doen, het Ek volbring. (Joh 17:4)

  20. In die begin was die Woord, en die Woord was by God, en die Woord was God. Hy was in die begin by God. Alle dinge het deur Hom ontstaan, en sonder Hom het nie een ding ontstaan wat ontstaan het nie. (Joh 1:1-3 ) En Hy was bekleed met ’n kleed wat in bloed gedoop was, en sy Naam is: Die Woord van God. (Open 19:13)

  21. In die begin was die Woord, en die Woord was by God, en die Woord was God. Hy was in die begin by God. Alle dinge het deur Hom ontstaan, en sonder Hom het nie een ding ontstaan wat ontstaan het nie. (Joh 1:1-3 ) En Hy was bekleed met ’n kleed wat in bloed gedoop was, en sy Naam is: Die Woord van God. (Open 19:13) As dit húlle gode noem tot wie die woord van God gekom het, en die Skrif nie gebreek kan word nie, (Joh 10:35)

  22. In die begin was die Woord, en die Woord was by God, en die Woord was God. Hy was in die begin by God. Alle dinge het deur Hom ontstaan, en sonder Hom het nie een ding ontstaan wat ontstaan het nie. (Joh 1:1-3 ) En Hy was bekleed met ’n kleed wat in bloed gedoop was, en sy Naam is: Die Woord van God. (Open 19:13) maar die Trooster, die Heilige Gees, wat die Vader in my Naam sal stuur, Hy sal julle alles leer en sal julle herinner aan alles wat Ek vir julle gesê het. (Joh 14:26) Maar wanneer Hy gekom het, die Gees van die waarheid, sal Hy julle in die hele waarheid lei; want Hy sal nie uit Homself spreek nie, maar alles wat Hy hoor, sal Hy spreek en die toekomstige dinge aan julle verkondig. (Joh 16:13) As dit húlle gode noem tot wie die woord van God gekom het, en die Skrif nie gebreek kan word nie, (Joh 10:35)

  23. Moenie dwaal nie! Geen [...] sodomiete [...] sal die koninkryk van God beërwe nie. (1 Kor 6:10)

  24. Moenie dwaal nie! Geen [...] sodomiete [...] sal die koninkryk van God beërwe nie. (1 Kor 6:10) En dit was sommige van julle; maar julle het jul laat afwas, maar julle is geheilig, maar julle is geregverdig in die Naam van sy Majesteit Jahsua en deur die Gees van onse God. (1 Kor 6:11)

  25. Ek is Jahwe jou God wat jou uit Egipteland, uit die slawehuis, uitgelei het. Jy mag geen ander gode voor my aangesig hê nie. (Exodus 20:2-3)

  26. Ek is Jahwe jou God wat jou uit Egipteland, uit die slawehuis, uitgelei het. Jy mag geen ander gode voor my aangesig hê nie. (Ex 20:2-3) Ek is Jahwe jou God wat [my Vaderhart aan jou geopenbaar het deur] jou van die verdrukking van Egipteland se slawehuis [te verlos en] uit te lei. Daarom behoort dit vir jou ondenkbaar wees [dit sal nie eers in jou gedagtes opkom nie]om ander gode naas my te hê. (Exodus 20:2-3)

  27. Maar ek ervaar nie Vader se liefde nie – wat nou? Moontlike uitdagings • Verhouding met ouers: God verkeerd verteenwoordig. • Teleurgestel deur gelowiges. • Bitterheid jeens ander. • Teleurgesteld in jouself (sonde). • Verkeerde denkpatrone/Gevestigde gewoontes (vestings).

  28. Maar ek ervaar nie Vader se liefde nie – wat nou? Regstellende aksies • Vergifnis, vryspraak. • Vernuwe gemoed. Verander gewoontes. • Lewe Vader se Liefde teenoor ander uit(10 talente). 

More Related