1 / 27

Die verloop….

Die verloop…. ‘n Koninkryk van die Hemele. Ongeregtigheid gevind. Stryd in die Koninkryk. Na buite met die kwaad. Die Koning se kinders. ‘n Woonplek in hul midde. Dodelike besoedeling. Ongewensde bagasie. Uitgesluit. Die fisiese (vleeslike) dimensie. Voortgesette bestraling.

Download Presentation

Die verloop….

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Die verloop…. • ‘n Koninkryk van die Hemele • Ongeregtigheid gevind • Stryd in die Koninkryk • Na buite met die kwaad • Die Koning se kinders • ‘n Woonplek in hul midde • Dodelike besoedeling • Ongewensde bagasie • Uitgesluit • Die fisiese (vleeslike) dimensie • Voortgesette bestraling • Die aanloop tot herstel kom van vêr • ‘n Mylpaal bereik – so vêr die wet kan gaan • Die begin van die laaste pylvak • Redding • ‘n Hoër vlak - oorwinnaarskap

  2. Edelmetaal Dan 12:9 En hy het gesê: Gaan heen, Daniël, want die woorde bly verborge en verseël tot die tyd van die einde toe. Dan 12:10 Baie sal gereinig en gesuiwer en gelouter word, maar die goddelose sal goddeloos handel; en geeneen van die goddelose mense sal verstaan nie, maar die verstandiges sal verstaan (‘n onfeilbare veredelings proses). 1Pe 1:6 Daarin verheug julle jul, al word julle nou--as dit nodig is--'n kort tydjie bedroef onder allerhande beproewinge, 1Pe 1:7 sodat die beproefdheid(getoets om suiwerheid te bevestig) van julle geloof, wat baie kosbaarder is as goud wat vergaan maar deur vuur gelouter word, bevind mag word tot lof en eer en heerlikheid by die openbaring van Jahshua Christus; 1Pe 1:8 vir wie julle, al het julle Hom nie gesien nie, tog liefhet; in wie julle, al sien julle Hom nou nie, tog glo en julle verbly met 'n onuitspreeklike en heerlike blydskap, 1Pe 1:9 en die einddoel van julle geloof, die saligheid van julle siele, verkry. Open 3:18 Ek raai jou aan om van My te koop goud wat deur vuur gelouter is (verhandelbare waarde wat in Jahshua se besit is), sodat jy kan ryk word; en wit klere, dat jy jou kan aantrek en die skande van jou naaktheid nie openbaar word nie; en salf om jou oë te salf, sodat jy kan sien. Open 3:19 Almal wat Ek liefhet, bestraf en tugtig Ek. Wees dan ywerig en bekeer jou.

  3. Van erts (aards) tot goud • Myn – breek uit die aarde los • Maal – vergruis tot fyn sand • Verryking (meganies) – skei op grond van fisiese eienskappe • Ekstraksie (chemiese) – voeg sianied by, sink en suur, en goud verskyn • Suiwering – jy het reeds goud, smelt en loog om 99.999% suiwer te kry.

  4. Kan dit toeval wees - goud Gold in antiquity was relatively easy to obtain geologically; however, 75% of all gold ever produced has been extracted since 1910. It has been estimated that all gold ever refined would form a single cube 20 m (66 ft) on a side (equivalent to 8000 m3). Gold extraction is most economical in large, easily mined deposits. Ore grades as little as 0.5 g/1000 kg (0.5 parts per million, ppm) can be economical. Typical ore grades in open-pit mines are 1–5 g/1000 kg (1–5 ppm); ore grades in underground or hard rock mines are usually at least 3 g/1000 kg (3 ppm). Because ore grades of 30 g/1000 kg (30 ppm) are usually needed before gold is visible to the naked eye, in most gold mines the gold is invisible. Since the 1880s, South Africa has been the source for a large proportion of the world’s gold supply, with about 50% of all gold ever produced having come from South Africa. Production in 1970 accounted for 79% of the world supply, producing about 1,000 tonnes. However by 2007 production was just 272 tonnes. This sharp decline was due to the increasing difficulty of extraction, changing economic factors affecting the industry, and tightened safety auditing. In 2007 China (with 276 tonnes) overtook South Africa as the world's largest gold producer, the first time since 1905 that South Africa has not been the largest.

  5. Adam en Goud metafoor Goud vasgevang in rots en aarde Onsuiwerhede vasgevang in goud +/- 4000 jaar +/- 2000 jaar Kwantiteit (hoeveelheid) Myn (breek rots uit aarde) Fisiese (sifting) Chemiese (ekstraksie) Maal (Vergruis) Smeltery (suiwering) Suiwerheid (waarde) Volharding in Oorwinnaarskap, heiligmaking In woestyn, die Wet Abraham se nageslag uitverkies uit al die Geslagte - Israel In Egipte As wedergebore Adam

  6. Om as goud te lewe Onsuiwerhede vasgevang in goud Ons praat vandag oor die laaste deel van ‘n lang prosses Chemiese (ekstraksie) Smeltery (suiwering) Volharding in Oorwinnaarskap, heiligmaking As wedergebore Adam

  7. Wat is die verskil tussen redding, en oorwinnaarskap? Soos die verskil tussen goud ekstraksie en suiwering Is daar meer as redding? Kan mens se jy het goud na die ekstraksie proses? Ja. Kan mens dit gebruik vir juwele? Nee, nog nie. Is daar beloning vir volharding in heiligmaking? Wat sê die Woord oor die Koninkryk van die Hemele se aard en ampte?

  8. Mat 5:19 Elkeen dus wat een van die minste van hierdie gebooie breek en die mense só leer, sal die minste genoem word in die koninkryk van die hemele; maar elkeen wat dit doen en leer, hy sal groot genoem word in die koninkryk van die hemele. Mat 5:20 Want Ek sê vir julle dat, as julle geregtigheid nie oorvloediger is as dié van die skrifgeleerdes en Fariseërs nie, julle nooit in die koninkryk van die hemele sal ingaan nie. Mat 5:21 Julle het gehoor dat aan die mense van die ou tyd gesê is: Jy mag nie doodslaan nie, maar elkeen wat doodslaan, moet verantwoording doen voor die gereg. Mat 5:22Maar Ek sê vir julle dat elkeen wat vir sy broeder sonder rede kwaad is, verantwoording moet doen voor die gereg; en elkeen wat vir sy broeder sê: Raka! moet verantwoording doen voor die Groot Raad; en elkeen wat sê: Jou dwaas! moet verantwoording doen in die helse vuur. Mat 20:21 En Hy sê vir haar: Wat wil jy hê? Sy antwoord Hom: Sê dat hierdie twee seuns van my in u koninkryk mag sit, een aan u regter--en een aan u linkerhand. Mat 20:22 Maar Jahshua antwoord en sê: Julle weet nie wat julle vra nie. Kan julle die beker drink wat Ek aanstons gaan drink, en gedoop word met die doop waarmee Ek gedoop word? Hulle sê vir Hom: Ons kan. Mat 20:23 En Hy sê vir hulle: Dis waar, my beker sal julle drink en met die doop waarmee Ek gedoop word, sal julle gedoop word; maar om te sit aan my regter--en aan my linkerhand berus nie by My om te gee nie, maar is vir hulle vir wie dit deur my Vader berei is.

  9. Dit lyk dus wel of die Koninkryk van die Hemele verskeie uitvoerende vlakke, funksies en verantwoordelikhede het – amper soos ons gewoond geraak het van regerings op aarde.

  10. Erfgename saam met Jahshua Rom 8:16 Die Gees self getuig saam met ons gees dat ons kinders van God is; Rom 8:17 en as ons kinders is, dan ook erfgename, erfgename van God en mede erfgename van Christus, as ons naamlik saam met Hom ly, sodat ons ook saam met Hom verheerlik kan word. Rom 8:18 Want ek reken dat die lyding van die teenwoordige tyd nie opweeg teen die heerlikheid wat aan ons geopenbaar sal word nie.

  11. Onsterflike konings en priesters saam met Jahshua Open 20:6 Salig en heilig is hy wat deel het aan die eerste opstanding; oor hulle het die tweede dood geen mag nie (onsterflik), maar hulle sal priestersvan God en van Christus wees en sal saam met Hom as konings regeer duisend jaar lank.

  12. Regters saam met Jahshua 1Kor 6:2 Weet julle nie dat die heiliges die wêreld sal oordeel nie? En as die wêreld deur julle geoordeel word, is julle dan onbevoeg vir die geringste regsake? 1Kor 6:3 Weet julle nie dat ons engele sal oordeel nie, hoeveel te meer die alledaagse dinge?

  13. Maar wat bepaal wie geskik is vir watter gesag, amp en posisie?As iemand onsterflik is, en regeer met Jahshua, hoe verhoed Vader dat daar weer “onreg” gevind sal word in die wat soveel mag het?Op aarde sê hul: “Absolute power absoltely corrupts”

  14. ‘n Speurverhaal • Spioen in ons midde • Opskudding in die range • Vakatures vir BBP’s • ‘n Geval vir Staatsveiligheid – wie is betroubaar, en hoe betroubaar? • Baie poste, min applikante, minder suksesvolle aansoeke, minste geskik vir vakatures in BBP ampte. • Die prosses van Sekerheidsklaring

  15. Sekerheidsklaring ….die amp vereis dit….

  16. Checks include basic demographic and criminal record checks for all levels, and, depending on an individual appointment's requirements, credit checks, loyalty, and field checks might be conducted by the RCMP and/or CSIS. Clearances at the reliability status, enhanced reliability status, confidential, and secret levels are valid for 10 years, whereas top secret is valid for 5 years. • Security screening • Individuals who need to have RS/ERS because of their job or access to federal government assets will be required to sign the Personnel Screening, Consent and Authorization Form • Reliability Status (RS) • Basic reliability checks are done by verifying personal data, educational, and professional qualifications, data on previous employment and references. As well, a name check of criminal records may be required. • This level of clearance does not grant the right to access to designated or classified information. Anyone who has access to unclassified or undesignated information/assets of the federal government requires this level. • Enhanced Reliability Status (ERS) • In addition to the basic reliability checks, enhanced reliability status includes a criminal records name check and may require a fingerprint check and a credit check. • This level of clearance will grant the right to access designated documents with markings of Protected A, B & C information/assets on a need-to-know basis. • Confidential (Level I) • In addition to the ERS checks, foreign employments, immediate relatives, and marriages/common-law relationships must be declared and be screened. • This level of clearance will grant the right to access designated and classified information up to Confidential level on a need-to-know basis. Department Head have the discretion to allow for an individual to access Secret level information without higher level clearance on a case-to-case basis. • Secret (Level II) • Same as Confidential. • This level of clearance will grant the right to access designated and classified information up to Secret level on a need-to-know basis. Department Heads have the discretion to allow for an individual to access Top Secret-level information without higher-level clearance on a case-to-case basis. • Top Secret (Level III) • In addition to the checks at the Secret level, foreign travels, assets, and character references must be given. Field check will also be conducted prior to granting the clearance.

  17. Die wêreldse koninkryke vertrou niemand voor hul nie: • Sy demografie deursoek het – afkoms, belange,woon-area, agtergrond • Bevestig het dat hy geen kriminele rekord het nie • Kreditewaardigheid bevestig het nie (oortrokke rekenings dui op gierige aard, swak selfbeheer, sekuriteits risiko) • Lojaliteite getoets is nie • Veld toetse op hom gedoen is nie – wat vind hul uit van sy gesprekke, omgang en doen saam met familie, vriende, kollegas Dan beperk hul steeds die geldigheid van sy klaring deur tyd, vlak en behoefte (need to know).

  18. Posvlakke en klaring Hoogs Geheime klaring Ministers, Ministers, regters, staff-offisiere, veiligheidsdepartement hoofde Geheime klaring Senior amptenare, LV’s, staatsaanklaers, offisiere, diplomate, ambesade personeel Hoogs Betroubaar Middelvlak bestuur, weermag lede, administratiewe hoofde Uitvoerende gesag en mag Betroubaar Amptenare, werknemers

  19. Hoe sou jy die sekerheid verseker?

  20. Niemand sal weet nie….. • Die persoon moet ten alle tye nie bewus wees daarvan dat hy getoets word nie – kry die vyand om hom te nader met ‘n aanbod. Jak 1:12 Salig is die man wat versoeking verdra, want as hy die toets deurstaan het, sal hy die kroon van die lewe ontvang wat die Here beloof het aan die wat Hom liefhet. Jak 1:13 Laat niemand, as hy in versoeking kom, sê: Ek word deur God versoek nie. Want God kan deur die kwaad nie versoek word nie, en self versoek Hy niemand nie. Jak 1:14 Maar elkeen word versoek as hy deur sy eie begeerlikheid weggesleep en verlok word. Jak 1:15 Daarna, as die begeerlikheid ontvang het, baar dit sonde; en as die sonde tot volle ontwikkeling gekom het, bring dit die dood voort. Jak 1:16 Moenie dwaal nie, my geliefde broeders.

  21. Wie sal R2 mis….as dit nou R2000 was sou ek sê nee… • Laat ‘n bietjie (min) onbewaakte geld op ‘n ander se tafel – en maak seker almal is elders besig… Klein sonde groot sonde – selfde wortel van kwaad…

  22. Dis nou of nooit….ek sal nooit weer iets nodig hê as ek die geleentheid aangryp nie…. • Vra hom om net gou te kyk na die grootste bedrag geld wat hy ooit bymekaar gesien het – jy is nou terug… Mar 10:23 Toe kyk Jahshua rond en sê vir sy dissipels: Hoe beswaarlik sal hulle wat goed besit, in die koninkryk van God ingaan! Mar 10:24 En die dissipels was verbaas oor sy woorde; maar Jahshua antwoord weer en sê vir hulle: Kinders, hoe swaar is dit vir die wat op hulle goed vertrou, om in die koninkryk van God in te gaan! Mar 10:25 Dit is makliker vir 'n kameel om deur die oog van 'n naald te gaan as vir 'n ryk man om in die koninkryk van God in te gaan. Mar 10:26 En hulle was uitermate verslae en het vir mekaar gesê: Wie kan dan gered word? Mar 10:27 Maar Jahshua het hulle aangekyk en geantwoord: By mense is dit onmoontlik, maar nie by God nie; want by God is alle dinge moontlik. Mar 10:28 Toe begin Petrus vir Hom te sê: Kyk, ons het alles verlaat en U gevolg. Mar 10:29 En Jahshua antwoord en sê: Voorwaar Ek sê vir julle, daar is niemand wat huis of broers of susters of vader of moeder of vrou of kinders of grond ter wille van My en van die evangelie verlaat het nie, Mar 10:30 of hy ontvang nou in hierdie tyd honderd maal soveel: huise en broers en susters en moeders en kinders en grond, saam met vervolginge, en in die eeu wat kom, die ewige lewe. Mar 10:31Maar baie wat eerste is, sal laaste wees, en die wat laaste is, eerste.

  23. Is dit al wat ek gaan kry…. as ek dit geweet het sou ek by die vyand gaan aanklop het… • Gee hom die goeie nuus, hy was suksesvol en het al die vereistes deurgekom….hy kan gaan werk in die pos-sorteer afdeling…. En hy sal maar daar moet bly want die hoër poste is gevul… Luk 19:15 En toe hy terugkom, nadat hy die koningskap ontvang het, sê hy dat daardie diensknegte aan wie hy die geld gegee het, by hom geroep moes word, sodat hy kon weet wat elkeen met handel verdien het. Luk 19:16 En die eerste het verskyn en gesê: Meneer, u pond het tien ponde wins gemaak. Luk 19:17 En hy sê vir hom: Mooi so, goeie dienskneg; omdat jy in die minste getrou gewees het, moet jy gesag hê oor tien stede. Luk 19:18 En die tweede kom en sê: Meneer, u pond het vyf ponde verdien. Luk 19:19 En hy sê ook vir hierdie een: En jy moet wees oor vyf stede. Luk 19:20 En 'n ander een kom en sê: Meneer, hier is u pond wat ek in 'n doek weggesit het; Luk 19:21 want ek was bang vir u, omdat u 'n strawwe man is; u neem weg wat u nie uitgesit het nie, en maai wat u nie gesaai het nie.

  24. Noem my meneer, ek is aangestel as bestuurder hier…… • Gee hom ‘n goeie pos, en groot kantoor, en parkeerplek naby aan die hysbak….en vra dan later vir ‘n vrywilliger om die potplante nat te maak die vakansie. As hy aanbied….. Mar 10:42 Maar Jahshua het hulle na Hom geroep en vir hulle gesê: Julle weet dat die wat gereken word as owerstes van die nasies, oor hulle heers, en dat hulle groot manne oor hulle gesag uitoefen; Mar 10:43maar so moet dit onder julle nie wees nie, maar elkeen wat onder julle groot wil word, moet julle dienaar wees. Mar 10:44 En elkeen wat onder julle die eerste wil word, moet almal se dienskneg wees.

  25. Die regte en die verkeerde redes vir gehoorsaamheid (betroubaarheid) Hoe sal jy ooit weet of ‘n slaaf wat onder ‘n harde meester se wakende oog is, betroubaar sal wees as jy hom ‘n vry man maak? Jy sal nie….tot dat hy onder die slawemeester uit is, sal jy nooit weet nie. Maar stel hom vry, en as hy kies om jou te dien, dan kan jy hom met jou landgoed vertrou. Gal 3:23 Maar voordat die geloof gekom het, is ons onder die wet in bewaring gehou, ingesluit met die oog op die geloof wat geopenbaar sou word. Gal 3:24 Die wet was dus ons tugmeester na Christus toe, sodat ons geregverdig kan word uit die geloof. Gal 3:25 Maar nou dat die geloof gekom het, is ons nie meer onder 'n tugmeester nie. Gal 3:26 Want julle is almal kinders van God deur die geloof in Christus Jahshua; Gal 3:27 want julle almal wat in Christus gedoop is, het julle met Christus beklee. 2Jo 1:6 En dit is die liefde, dat ons wandel volgens sy gebooie. Dit is die gebod soos julle van die begin af gehoor het dat julle daarin moet wandel. 2Jo 1:7 Want baie verleiers het in die wêreld ingekom: die wat nie bely dat Jahshua Christus in die vlees gekom het nie. Dit is die verleier en die Antichris. 2Jo 1:8 Wees op julle hoede, dat ons nie verloor wat ons deur arbeid verkry het nie, maar 'n volle loon ontvang.

  26. Opsomming: Redding is net die begin. Kies om te volhard in heiligmaking, die wedloop te voltooi – laat die suiwering gebeur, en verstaan die logika in die toetsing van jou hart. Jy weet tog nou dat elke Woord van Jahshua 100% sinvol is, en jy verstaan hoekom die wêreld dit nie kan insien nie. Die wêreld (Babel) weet nie dat ons slegs in die klaring-periode is vir die poste in die werklikheid – nee die wêreld dink nou is die werklikheid, en dit is alles of niks. Vir die meeste skepsels om ons is dit waar, want hul het geen besit aan die Koninkryk wat kom nie – maar laat ons nie vergeet dat ons as geslag ‘n ander erfdeel, ‘n ander realiteit, ‘n ander more het. Hy wat mag, aansien en rykdom soek, is die minste geskik om dit te vind……sy soeke is bewys daarvan.

  27. Amen

More Related