1 / 14

Hoofstuk 2

Hoofstuk 2. Elemente , binding, eenvoudige strukture en ioniese radii. Inhoud. Binding Metaalbinding Van der Waals binding Ioniese binding Kovalente binding Ioniese radii Radius verhouding en koördinasie poliheders Reëls vir ioniese strukture. Inleiding.

ulfah
Download Presentation

Hoofstuk 2

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Hoofstuk 2 Elemente, binding, eenvoudigestrukture en ioniese radii

  2. Inhoud • Binding • Metaalbinding • Van der Waals binding • Ioniese binding • Kovalente binding • Ioniese radii • Radius verhouding en koördinasiepoliheders • Reëlsvirioniesestrukture

  3. Inleiding • As ‘n inleiding tot chemieseelemente en binding • Kykdie video: The Formation of Minerals • Blackboard

  4. Metaalbinding Heksagonaledigtheidspakking Kubiesedigtheidsverpakking (liggaamsgesentreerd) Kubiesedigtheidsverpakking (vlakgesentreerd )

  5. Metaalbinding • ‘Mobiele’ elektronegedeel met positieweatome • Veroorsaak hoёelektriese and hittegeleidingsvermoё • Verpakking: Kubiesdigte (fcc) of heksagonaaldigte (hcp) of liggaamsgesentreerdekubies (bcc) • Digtheidspakking van laeveroorsaak: • Smeebaarheid, reflektiwiteit, metaalglans, optiesondeursigtigheid (opaque)

  6. Van der Waals binding Swak binding, elektrostatieseaantrekking Laesmeltpunt, sag & pletbaar, laegeleidingsvermoё Niebaiebelangrik in minerale, behalwe in mineraalstrukturesoosgibbsiet, brusiet en grafiet

  7. Ioniese binding Elektrostatieseaantrekking Lading eweredigversprei, nie-gerigte binding – hoësimmetrie NB in mineralogie; meerderheid van minerale

  8. Kovalente binding Pare elektronegedeeldeur twee of meeratome Afhanklikhoofsaaklik van valensgetalle Gerigte binding – laersimmetrie as ioniese binding Sterkste binding, onoplosbaar, algemene med hardheid, hoёsmeltpunt, laegeleidingsvermoё

  9. Binding • Binding is dikwels ‘n kombinasie van meer as eentipe binding • Bepaalrelatieweioniesevskovalentekarakter (%) deur die Elektronegatiwiteitsverskilwatmeer of minder is as 1.7

  10. Ioniese radii

  11. Ioniese radii Idealevierkantkoördinasieverhouding: 0.41 Idealedriehoekkoördinasieverhouding: 0.15

  12. Radius verhouding en koördinasiepoliheders

  13. Reëlsvirioniesestrukture • Pauling se reëls: • Katioon-anioonafstandbepaaldeursom van ioniese radii. Koördinasiegetal hang af van radiusverhouding • Elektrostatiese ladings moetgebalanseerdwees • Indienpolihederskante of vlakkedeelverminder die struktuur in stabiliteit, a.g.v. Kationewattenabyaanmekaarkom, veral in die geval van tetraheders. Ware ioniesestrukturedeeldusslegshoeke en somskante (oktahedraal) As Pauling se reels niewerk, is die struktuurniewerklikionies, maareerderkovalent

  14. Pauling se reël no. 3

More Related