1 / 13

Hoofstuk 23 Gauss se Wet

Hoofstuk 23 Gauss se Wet. In hierdie hoofstuk stel ons die volgende nuwe begrippe bekend: Die vloed (simbool Φ ) van ‘n elektriese veld

Download Presentation

Hoofstuk 23 Gauss se Wet

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Hoofstuk 23 Gauss se Wet • In hierdie hoofstuk stel ons die volgende nuwe begrippe bekend: • Die vloed (simbool Φ ) van ‘n elektriese veld • Gauss se Wet – definisie en formule • Toepassing van Gauss se Wet • Afleiding van Coulomb se Wet uit Gauss se Wet

  2. Die begrip “vloed” • Beskou ‘n lugstroom met snelheid v gerig op ‘n lus met oppervlak A. • Die snelheidsvektor, v, is gerig met ‘n hoek θ, ten opsigte van die normaal, n, van die lus. • Die produk Φ = vAcosθstaan bekend as die vloed – hier gelyk aan die volume lug wat vloei deur die lus, vandaar die naam vloed. (23-2)

  3. Die begrip “vloed” • Φ is afhanklik van θ • Φ = maks as θ = 0°, v loodreg op lus se vlak. • Φ = min = 0 as θ = 90°, v parallel aan lus se vlak. • vAcosθ = v · A • Vektor A is parallel aan die normaal van die lus se vlak en het grootte A.

  4. Elektriese vloed • Beskou die geslote oppervlakte in die fig. Aanvaar dat ‘n bekende elektriese veld E in die omgewing v/d oppervlakte is. • Verdeel die oppervlakte op in klein “oppervlakelemente”, ΔA. • Bereken vir elke element die term E·ΔA = EAcosθ. • Sommeer: Φ = Σ E·ΔA. • Neem die limiet van die som as die area ΔA → 0.

  5. Elektriese vloed • Hierdie limiet van die som word die integraal Vloed SI-eenheid: N·m2/ C • Sirkel integraal → geslote opp.! • As Gauss se Wet toegepas word staan die oppervlakte bekend as ‘n Gaussiese oppervlakte. • Φ is eweredig aan die netto getal elektriese veldlyne wat deur die Gaussiese oppervlakte beweeg. (23-3)

  6. Gauss se Wet • Die elektriese vloed van E deur enige geslote oppervlakte x ε0 = netto lading, qencingesluit deur die oppervlakte In formule vorm: As die netto lading binne-in die oppervlak bepaal moet word, neem in ag die algebraiese teken van elke lading. Neem slegs die ingeslote lading in ag – ignoreer alle lading, hoe groot ook al, buite die Gaussiese opp. Vb.: In die figuur is S1, S2, S3 & S4 Gaussiese opp.’s: Opp. S1: ε0Φ1 = +q Opp. S2: ε0Φ2 = -q Opp. S3: ε0Φ3 = 0 Opp. S4: ε0Φ4 = +q - q = 0 (23-4)

  7. Resep vir Toepassing v Gauss se Wet 1.Maak ‘n skets van die ladingverspreiding. 2.Identifiseer die simmetrie v/d verspreiding en sy effek op die elektriese veld. 3.Gauss se Wet is waar vir enigegeslote oppervlakte S. Kies ‘n opp wat die berekening van die vloed  so maklik moontlik sal maak. 4.Gebruik Gauss se Wet om die elektriese veld vektor, E te bepaal: (23-13)

  8. Al die elektriese vloedlyne beweeg links in en regs uit die silinder , daarom netto vloed = nul! Doen ook Sample Probl. 23-3

  9. dA Coulomb se Wet uit Gauss se Wet • Gebruik Gauss se Wet om die elektriese veld E by ‘n punt P ‘n afstand r vanaf lading q af te lei. • Kies ‘n Gaussiese oppervlakte as ‘n sfeer met radius r en lading q by sy middelpunt. • Deel die Gaussiese opp op in opp.elemente, dA. • Die vloed vir elke element is dΦ = EdAcos0° = EdA (23-5)

  10. Coulomb se Wet uit Gauss se Wet dA qenc = q en E = konstant op afstand r vanaf q Dus: ɛ0Φ = • Totale vloed ɛ0Φ = ʃdA = A = opp. van sfeer = 4πr2

More Related