1 / 15

Kodering vir Lewe

Kodering vir Lewe. Inleiding Nukleïensure is baie spesiale chemiese verbindings in selle wat inligting vir die volgende funksies bevat ... om sellulêre aktiwiteite te beheer , en is verantwoordelik vir die oordra van oorerflike kenmerke .

troy-walls
Download Presentation

Kodering vir Lewe

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Kodering vir Lewe Inleiding Nukleïensure is baiespesialechemieseverbindings in sellewatinligtingvir die volgendefunksiesbevat ... omsellulêreaktiwiteitetebeheer, en is verantwoordelikvir die oordra van oorerflike kenmerke. Allenukleïensure word opgeboudeur ‘n reeks eenvoudige, herhalendeeenhede (monomere), genoemnukleotiedeswataanmekaargekoppel word omlangkettingstevorm.

  2. Kodering vir lewe Nukleïensure Daar is twee soortenukleïensure ... Deoksiribonukleïensuur (DNS/DNA). Hierdienukleïensuur is die hoofkomponent van chromosome. Word hoofsaaklik in die selkern/nukleusgevind. ‘n Klein hoeveelheidkomook in die mitochondria en chloroplastevoor. Daar is twee soortenl. koderende DNA watproteienevorm en nie-koderende DNA. Ribonukleïensuur (RNS/RNA). Is verantwoordelikvir die ‘lees’ van die DNS-/ DNA-inligting. Kom in die selkern/nukleus en sitoplasma van sellevoor.

  3. Algemene bou van nukleotiedes Nukleotiedesis die boustene (monomere) van die twee verskillende nukleïensure (RNA en DNA). Die beste manier om die bou van DNA en RNA te begryp is om die nukleotiedes te bestudeer. Elke nukleotiede bestaan uit drie dele: ‘n suikermolekuul, ‘n fosfaatgroep, ‘n stikstofbasis. Fosfaatgroep Stikstofbasis Suiker

  4. Detail van die 3 dele van ‘n nukleïensuur 1. Fosfaatgroep DNA en RNA het dieselfdefosfaatgroep, wataangrensendesuikersaanmekaar in ‘n baielangketting bind. 2. Suikers Deoksiribosesuikerkomslegs in DNA voor. Ribose suikerkomslegs in RNA voor. DNA = Deoksiribose RNA = Ribose

  5. 3. Stikstofbasisse Eenvoorbeeld van ‘n stikstofbasiskomvoor in elkenukleotied. Hierdiebasissedra die gekodeerdegenetieseboodskap. Twee soortebasissekomvoor, naamlik, 3.1 Purienbasisse: Purienbasisse het ‘n dubbelring-struktuur, die langer basis. Twee voorbeelde, naamlik, Adenien en Guanien. G

  6. T 3.2 Pirimidienbasisse Pirimidienbasissebestaanuit‘n enkelring- struktuur, die korterbasisse. Twee voorbeeldevirDNA: Sitosien en Timien. Twee voorbeeldevirRNA: Sitosien en Urasiel.

  7. Vergelyk stikstofbasisse tussen DNA en RNA InRNA word Timien vervang deur Urasiel

  8. DNA-struktuur Deoksiribose suiker Fosfaat-groep bind twee suikers aanmekaar Twee swak waterstofbindings Drie swak waterstof- bindings Komplementêre stikstofbasisse ‘n Vereenvoudigde diagrammatiese voorstelling van ‘n gedeelte van ‘n DNA-molekuul

  9. Hoe koppel die nukleotiedes in ‘n DNA-molekuul: Eerste stap: In ‘n enkele string. Die deoksiribose suiker van een nukleotied verbind met die fosfaatgroep van die volgende nukleotied. Hierdie nukleotiedes word saamgebind deur ‘n sterksuiker-fosfaatbinding. Tweede stap: Vorming van ‘n dubbele string. ‘n Enkele string word saamgevoeg aan ‘n ander string deur middel van komplementêre stikstofbasisse. Hierdie komplementêre basisse word verbind deur middel van swak waterstofverbindings. Fosfaatgroep koppel twee suikers saam Die fosfaatgroep en die suikermolekuul vorm die bene en die stikstofbasisse die trappe van die leer. Die twee stringe saamgevoeg vorm ‘n leervormige struktuur.

  10. ‘n Purienbasis (lang) en ‘n pirimidienbasis (kort) • paar met mekaar. Hoekom? Wat is die rede? • (Versekerdat die spasie/wydtetussen die twee bene van die leer dieselfdebly) • Timien (kort) paaraltyd met Adenien (lang). • Sitosien(kort) paaraltyd met Guanien (lang). Paring van stikstofbasisse in ‘n DNA- molekuul (komplementêre basispare)

  11. Paring van stikstofbasisse Adenienpaar met timien Die totale lengte van DNA in soogdierselle is ± 2 meters – in jou liggaam ±10 miljard km. Guanienpaar met Sitosien

  12. Getal stikstofbasisse in ‘n DNA-molekuul Omdat die stikstofbasisse altyd in ‘n spesifieke manier in ‘n DNA-molekuul paar, is die volgende afleidings belangrik: Die aantal sitosienbasisse in ‘n spesifieke DNA-molekuul is gelyk aan? Die aantal guanienbasisse. In ‘n spesifieke DNA-molekuul is die aantal Adenienbasisse = ? Die aantal timienbasisse. Opsomming: Timien (T) = Adenien (A) Guanien (C) = Sitosien (C) In die sel is die DNA molekuul nie ‘n plat, leervormige struktuur nie. Dit is gekronkel/gedraai en vorm ‘n dubbele heliks. Bestudeer die twee onderstaande diagramme.

  13. Eienskappe van ‘n DNS/A-molekuul Is ‘n baielangmolekuul Het ‘n dubbeleheliks-vorm Volgordewaarinbasisparekanvoorkom is bykansonbeperk. Daar is eweveelsitosienbasisse as guanien- basisse en eweveeladenienbasisse as timienbasisse in ‘n spesifieke DNS-molekuul. Dieselfdegenetieseinligting word deur DNA- replisering en seldeling van eenselna ‘n ander en van eengeslagna die volgendeoorgedra

  14. Rol van koderende DNS/A (wat proteïene kodeer) • DNA dra die kode vir alle oorerflike eienskappe op die chromosome en word gene genoem. • DNA beheer die struktuur en funksionering van ‘n sel deur middel van die proteïene wat vervaardig word volgens die volgorde van basisse in die DNA-molekuul • Koderende DNS/A vervaardig bRNS (koderende RNS).

  15. Rol van nie-koderende DNS/A Nie-koderende DNS molekules is komponente van ‘n organisme se DNS wat nie vir proteïene kodeer nie. Tog, is dit vir dekades bekend dat baie nie- koderende DNS funksioneel is (‘n funksie het). Sommige nie-koderende DNS word omgeskakel in funksionele nie-koderende RNS molekules soos bv oordrag-RNS en ribosomale RNS, terwyl ander se funksies is nog onbekend. 

More Related