1 / 12

23 April 2014

23 April 2014. Raak stil saam met NG Bergsig. Efesiërs 4:4-6 4 Julle hart behoort oor te loop van blydskap omdat julle aan die Here behoort. Ek sê weer julle moet baie bly wees. Moenie vergeet om almal mooi te behandel nie. Die Here kom mos binnekort terug. Lectio.

temira
Download Presentation

23 April 2014

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. 23 April 2014 Raakstilsaam met NG Bergsig

  2. Efesiërs 4:4-6 4 Julle hart behoort oor te loop van blydskap omdat julle aan die Here behoort. Ek sê weer julle moet baie bly wees. Moenie vergeet om almal mooi te behandel nie. Die Here kom mos binnekort terug. Lectio Luister na God se WoordPaasfees maak ons bewus van ons nuwe lewe‘n Lewe in verhouding met God vir ewig

  3. Moenie oor dinge sit en tob of bekommer nie.Gaan praat met God daaroor.Bespreek dit met Hom.Vertel Hom hoe jy daaroor voel.Sê dan vir Hom dankie dat jy met Hom daaroor kan praat en dat Hy die beste weet.Jy sal dan verlig en tevrede voel. (Boodskap) Lectio Luister na God se Woord

  4. Hoe dink jyoorjoulewenaPaasfees?* Is jyseker van die nuwelewe in Jesus wat God virjougegee het?* Het jyvrede in HomdatHy in beheer is van joutoekoms? *Deeljoulewe met Hom. Oratio Sê vir God wat jy hoor

  5. Intersessie Bid spesifiek vir… * Bid dat ons as gelowiges getuies sal wees van God wat in beheer is, in dié moedelose tyd waarin ons, ons bevind. *Bid virkomendeverkiesings, plaasons land en al symense in God se hand. *Bid vir ons gemeente, elkeen van ons, dat ons oop ore, harte, hande en monde, sal hê om mense in nood te help.

  6. Gebedsversoeke Bid vir die persone op ons gemeente se gebedslys, watvolg. Indienjyhulle ken maak asb. met hullekontak. Bid ookvirandermense waarvanjyweet

  7. Gebedslys Ansie Pretorius (071 219 1546) Belinda Blom (072 993 0148) Ben Weitz Chris Horn (082 822 1073) Christa Lourens se kleindogter (Illane) (082 877 8072) Corrie & Johannes (083 319 1166) Desmond Brown (084 485 7629) Ds. Jan van Breda (079 264 3767) Esme Kock (082 804 7471) Gusta Joubert (014 596 7402)

  8. HannesKilian (084 751 7043) HannetjieRaubenheimer (082 464 0159) Jan Venter (078 618 1824) Jan Scheepers (082 879 6270) JanesBeukes (ma Lizette) (082 953 2678) Jerry de Villiers (071 382 1613) Lien Brittz (014 592 5616) Matthy Nel (082 616 2205) Miemie Strydom (072 592 4006) Philip Prinsloo (073 461 9724 – Ma Susan)

  9. Simon Vets (082 450 0343) Skalk Louw (083 455 7159) Susan Vermaak (072 6363355) Susie du Preez (082 972 8997) Roelf Dekker (071 602 4223) Willie Roos (072 481 6826) Willie Bothma (083 407 0183) Neels Minnaar (014 597 8012) Sakkie Schoombee (082 576 9769)

  10. Hospitaal Johannesburg Christo Viljoen (083 415 3655) Eugene Marais Berty Visser (082 442 3912) Pretoria Edu Steyn (082 940 3620) Tannie Gwen (Franci - 084 367 4533) Provinsialehospitaal Tanya Steyn Kempton Park Tannie Annie van Elst (083 948 6720)

  11. Doxa Eer God vir Wie Hy is! Die Here is onsWonderbareRaadsman, die Here is onsMagtige God, die Here is onsEwige Vader,die Here is onsVredevors Jesaja9:5

  12. Amen!

More Related