1 / 12

Meiose-proses

Meiose-proses. Meiose is ’n seldelingsproses waartydens ’n diploïede sel (somatiese sel) verdeel om vier nie-identiese haploïede selle te vorm (geslagselle of gamete). Diploïede selle het twee stelle chromosome, waar elke chromosoom ’n homolo ë maat het.

inari
Download Presentation

Meiose-proses

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Meiose-proses • Meiose is ’n seldelingsproses waartydens ’n diploïede sel (somatiese sel) verdeel om vier nie-identiese haploïede selle te vorm (geslagselle of gamete). Diploïede selle het twee stelle chromosome, waar elke chromosoom ’n homoloë maat het. • Haploïede selle het slegs een stel chromosome. Dit wil sê, die chromosome in haploïde selle het geen homoloëmaatnie. Die proses van reduksiedeling

  2. Homoloë pare chromosome Rol van Interfase Interfase is die fase van die selsiklus waarin die sel die grootste deel van sy tyd spandeer en die meeste van sy funksies verrig, insluitend voorbereiding vir seldeling. Word beskou as die fase van ‘lewe’ van die sel, waarin die sel voedingstowwe opneem, groei, sy DNS ‘lees’, en ander ‘normale’ selfunksies verrig. ‘n Algemene wanopvatting is dat interfase die eerste stadium van mitose of meiose is. In interfase, maak die sel hom gereed vir seldeling, dit vergroot in en maak ‘n kopie van sy DNS.

  3. Opsomming van Meiose • Meiose is die tipe selverdeling wat gamete of geslagselle (sperm- en eierselle) produseer. ’n Sel wat meiose ondergaan, verdeel twee keer – die eerste selverdeling is meiose Ien die tweede is meiose II. • In die eerste meiotiese verdeling verdubbel die aantal selle, maar die aantal chromosome bly dieselfde. Die resultaat is dat elke sel net die helfteaantal chromosome bevat. • In die tweede meiotiese verdeling is daar nie ’n • vermindering in die aantal chromosome nie.

  4. Die diagramme hieronder vertoon ‘n opsomming van meiose (meiose I en II) hoe ‘n diploïede sel vier haploïede selle vorm.

  5. Meiose 1- skeihomoloë chromosome InterfaseProfase 1 Metafase 1 Anafase 1 Susterchroma-tiedesblygeheg Spoel- drade Sentrosoom met sentrioolpare Sel-ewenaar Spoel-drade Chromatien Sentromeergehegaanspoeldrade Kern-membraan Suster- chromatiedes Homoloëchromosoom- pare skei – beweegna pole Homoloë pare rangskikweers-kante van ewenaar Chromosome dupliseer Chromosome paar en ruilmateriaaluit

  6. Meiose II – skeiding van dogterchromatiedes Telofase I Profase II Metafase II Anafase II Telofase II en sitokinese en sitokinese Sitoplasmiesekliewing Susterchromatiedes skei Haploïededogter- sellevorm 2 haploïedesellevorm; chromosome nogdubbel Gedurende ‘n tweedeseldeling, skei die susterchroma-tiedes; 4 haploïedesellevorm met elkeen ‘n enkel chromosome

  7. Animasie Meiose 1 Die chromosoomgetal word gehalveer en oorkruisingvindplaas. Tydensoorkruising word genetiesemateriaaluitgeruiltussenhomoloë chromosome Meiose 2 Is dieselfde proses as mitose. Die chromatiedes van chromosome skei van mekaar.

  8. Meiose 1 Verskillende stadiums van meiose 1 Profase 1: • Sentromeerverdeel in sentriolewatnateenoorgestelde pole beweeg • Tussensentriolevormspoeldrade • Nukleus-/kernmembraan en kernliggaampiebegin omteverdwyn • Elkechromosoomdupliseer en vormsusterchromatiedes – raaksigbaar. • Aan die einde van profasevindoorkruisingplaas

  9. Oorkruisingtydensprofase • Homoloë chromosome (bivalent) rangskikhulself in pare (twee sentromeretoondatdituit 2 chromosome bestaan) • Susterchromatiedes van homoloëchromosoompareraaksigbaaren oorkruis • Die plekkewaarchromatiedstukke (groepe gene) oorkruis en die breekpunteontstaanword chiasmatagenoem • As gevolg van oorkruising en breekpuntevind die herkombinasie van genetiesemateriaaltussen • moeder- en vaderchromosomeplaas • Die twee chromatiedes is niemeeridentiesnie. chiasma herkombinasie

  10. Metafase 1 en Anafase 1 • Metafase 1: • Homoloëchromosoomparerangskikhulleewekansigweerskante van die selewenaar. • Spoeldradehegaan die sentromere vas. • Anafase 1: • Spoeldrade trek saam, verkort en trek die chromosome na die die pole • Homoloëchromosoomparebeweegweg van mekaarnateenoorgestelde pole (chromatiedesskeinie) • Sitokinese (verdeling van sitoplasma) begin

  11. Telofase 1: • Die chromosome groepeer by die pole (getal chromosome by pole is gehalveer) • Die spoeldradeverdwyn • Twee nie-identiesedogterselle word gevormdeurdat die volgendeplaasvind: • ‘n kernmembraanom die chromosome vorm, • ‘n kernliggaampievorm, • insnoering van die sitoplasmavindplaas • Die dogtersellebevatelkeenslegseen van die homoloëchromosoompare Kernmembraanvorm Insnoering

  12. Meiose II (dieselfde as mitose) • Profase 2: Sentrosoomverdeel in sentrioleswatna teen- oorgestelde pole beweeg en spoeldradevorm • Metafase 2: Chromosome rangskik in ‘n enkelry op die sel- ewenaar en spoeldradehegaan die sentromere vas • Anafase 2: Sentromereverdeel en susterchromatiedes be- weegnateenoorgestelde pole omdat die spoel- dradesaam trek en verkort. Sitokinese begin • Telofase 2: Sitokinese is voltooi. Vierhaploïededogterselle word gevorm.

More Related