1 / 22

Here Be Dragons

A myth about ancient map makers is that they’d adorn the distant uncharted areas with “Here Be Dragons”

snana
Download Presentation

Here Be Dragons

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. A myth about ancient map makers is that they’d adorn the distant uncharted areas with “Here Be Dragons” But in truth, only one such map has ever been found – and that one bears the Latin equivalent, “hic suntdracones”. The Lenox Globe dates from about 1503 AD, and places its dragon sanctuary just off the east coast of Asia.

  2. Here Be Dragons "Hier is drake" verwys na die gesegde wat volgens oorlewering (according to legend) op onbekende gebiede van Middeleeuse kaarte geskryf is Die menslike tendens (tendency) is om die onbekede (unknown/unfamiliar) as gevaarlik te sien Dikwels is drake, seeslange en ander mitologiese wesens ook op die kaarte geteken Hedendaags beteken die gesegde dat iets gevaarlik is

  3. Om ietskaftedraf: omietsteoorwin In ‘n oogwink: vinnig pa se kodewoorddrafek in ‘n oogwinkkaf Die pa probeeromtoegang (access) tot syrekenaartebeperk (limit) Sygeheimekodewoord is nievir die seun ‘n uitdaging (challenge) nie. Dit is maklikvirhomomditteontsyfer Digitaleinboorlingevsdigitaleimmigrante – die verskiltussen die seun en sy pa se geslagte Digital natives vs digital immigrants

  4. my muis surf dwingendcompellingly Met die muiskryhytoegang tot ‘n grootverskeidenheidinligting – besoekverskillendewebblaaie Hyvoelaangedryf (dwingend) om op die rekenaar in tegaan en nuwe dinge teontdek

  5. Op nuweruimtesaf Die seun is ‘n ontdekkingsreisiger (explorer) deurmiddel van die rekenaar in die modernekuberwêreld (cyberworld), net soos die vroeontdekkingsreisigers in hulleseilskepe die antiekewêreldontdek het Beide is nuweruimtes/ domeine

  6. los my, pa, laat my gaaninligting is my religie en Google Earth my kaart Die seunbeveel/eis van sy pa omhomvryheidte gee, omhomnietekeernie. Hydringdaaropaan Hysmagnainligtingasofdit ‘n godsdiens is Inligting is die nuweGodsdiens – sylewesentreerdaarom Met die internet kan ‘n mensnuwewêreldeontdek; antieke en onakkurateseevaarderskaarte is oorgeneemdeur die ongelooflike detail van Google Earth

  7. dagga lê die stratevolen onniesvroetelook maar graag Die pa is bekommerdoor die gevarewat die kuberwêreldinhou, maar die seunargumenteerdat die fisiesewêreldookgevare en booshede en versoekingsinhou Dagga – dwelmverslawing Onnieswatvroetel – seksoortreders/pedofiele

  8. onswéét, pa punktuasie: aksenttekenons keyboards is wyser as jy dink Hyprobeersy pa oortuigdatsygenerasieniedom is wanneerditkom by die kuberwêreldnie ‘wyser’: hulle is nienoodwendingwys in terme van ondervindingnie, maar eerderwêreldwys (street smart) Jongmenseweetwaartoehullerekenaars in staat is. Hulleweetdatrekenaarsbaie slim is en dat die geleenthedewatdit offer eindeloos is.

  9. laatonsgaan, laatonsreisnakletsvriende in Pole, nahekse in Parys Herhaling: die seunbeklemtoonsyeisomvryheid met geenbeperkingsnie Deursyrekenaarwilhy die wêrelddeurreis en aanlyn met mense in anderlandepraat, al is hulleniegoedvirhomnie Hekse: beklemtoonweer die bose (evil) gevaar

  10. Waaranders, pa, salonsgeslagonsvlae plant?

  11. Waaranders, pa, salonsgeslagonsvlae plant?onskleimsafsteek? Al die plekke op die Aarde is reeds ontdek en deur die ontdekkingsreisigers in besitgeneemdeurhullelandsvlaedaarte plant. Die jeugmoethulleeie ‘kuberlande’ eis en kleimsafsteek, met anderwoordenuweplekke en dinge ontdek en hulleeiemaakdeur op die Internet rondtereis

  12. los my, pa, laat my gaan Herhaling: die seunbeklemtoonsyeisomvryheid, om die kuberruim (cyberspace) in tegaan Hierdie sin staanalleen – ‘n verdereaanduiding van beklemtoning

  13. maar houoopjou hart Die kind vra die ouervirsyondersteuning as ietsverkeerdsougaan, of as hy ‘n foutsalmaak. Hy hoop datsy pa homniesalverwerpnie

  14. Eendaggaandaar ‘n virus wees‘n wurm of ‘n Trojaanseperd Hyweetdatwanneerhy op sysoektogte is, is die kansegrootdatsyrekenaar met rekenaarvirussebesmetkan word Virusseverteenwoordigookgevaar/die bose/ versoeking

  15. Watmeergaandoen as komperkraak Nie net gaan die virussesyrekenaarbinnedring en data uitwisnie, maar ditsalhomookpersoonlikeskadeberokken (damage him personally) Internetgevarekan ‘n invloed op symorelewaardeshê, soospornografiewatsydenkekanverdraai

  16. dan, pa, dansal my bréin met jouwilpraatsaljydaarwees, pa? as ekmoetvlug? As hybesefhy is in die moeilikheidsalhy ‘n logiesegesprek met sy pa wilvoer– met iemandwathomliefhet en antwoordekan gee wat die rekenaarniekan gee nie. ‘Vlug’ – dui aandathywilwegkom van ietsgevaarlikswatgroter en sterker as hy is

  17. Van ‘n pedofiel of sluipdief in die nag Die Internet het virpedofiele‘n enormebronvirslagoffersgeword. Hullelokhulleslagoffersnader op verskillende platforms Sluipdiewe: mensepleegookbedrog op die internet: phishing virbankbesonderhede, identiteitsdiefstalensovoorts Die nag: moontlikwanneer die seuntyd het virsyontdekkingsreise, maar die bose word ook met die nag geassosieer in digkuns en prosa

  18. Sal jouoordanoopwees, pa‘n USB vir my gemoed? ‘n USB-uitlaat word gebruikomverskillenderekenaars en elektronieseapparatetekoppel. Verskillendeelektronieseapparatekanduskommunikeer met mekaar en USB-uitlatekanookgebruik word omkragteverskafaansulkeapparate Die seunvradus of sy pa kommunikasietussenhullesaltoelaat, luisternaditwathombekommer, skakel met hom, en moontlikkrag gee. Let op die ooreenkomstussen r.17 en r.24

  19. of gaanjystug ‘n vuurwalgooi Vuurwalleverhoed die oordrag van inligting van die Internet tot jourekenaar Metafories: die seun hoop sy pa salhomnieverhinderomvryliktepraat met homnie, en dathysalluisternasyseun en nieweieromhomte help nie Stug – reserved, difficult to deal with, stern, unresponsive. Onbehulpsaam, onbetrokke

  20. En my kuberstorm self laat veg? Hy is bang sy pa gaanhomnieondersteunwanneerhyhom die nodigste het nie, omdatsy pa duidelikdaarteengekant is dathy die Internet vrylikmoetverken

More Related