1 / 15

‘n Oorsig van die Onderwys in Suid -Afrika

‘n Oorsig van die Onderwys in Suid -Afrika. → Januarie 1998 - K2005 met sy UGO benadering → HNKV (2002) → NKV(2002) NKV → KABV 2012 (Gr. 1 – 3) NKV → KABV 2013 (Gr. 4 - 6)

slade
Download Presentation

‘n Oorsig van die Onderwys in Suid -Afrika

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. ‘n Oorsig van die Onderwys in Suid-Afrika

  2. → Januarie 1998 - K2005 met sy UGO benadering→ HNKV (2002) → NKV(2002) NKV → KABV 2012 (Gr. 1 – 3) NKV → KABV 2013 (Gr. 4 - 6) NKV → KABV 2014 (Gr. 7) Waarom was daarveranderingenodig in die Onderwyskurrikulum in SA vanaf K2005 tot by die NKV - KABV ?

  3. K2005 was ‘n komplekse en praktiesmoeilikuitvoerbarekurrikulum. • Baieonderwysers was niegoedgenoegopgelei en toegerusnie. • K2005 het ‘n baieswaaradministratiewelas op die onderwysersgeplaas. • Daar was ‘n tekortaanduidelikeriglyne in die klaskamervironderwysers en leerders. • Daar is ook van die onderwysersverwagomhulleeieleermateriaal(modules) teskryf. • Met die somsoorvolklasse was individueleaandagsomsniemoontliknie, en die onderwysers het magteloosgevoel. • ‘n Magdomassesseringsvoorskrifte en aantalassesseringstake. • UGO het vereisdatleerdersleerinhoude op eiehoutjiemoesontdek.

  4. Waardevolleonderrigtyd issó in die selfontdekkingsprosesvermors. • ‘n Gebrekaaneenvormigheid in die onderwys. • Niealleskole in SA het dieselfdewerk op dieselfdetydgedoennie. • Onderrigtyd was ookte min – Dit het o.a. ookaanleidinggegee tot swakprovinsialeen nasionaleuitslae. • ‘n Behoefteomwegtebeweeg van UGO na ‘n meerinhouds- / • kennisgebaseerdebenadering. • ‘n Behoefteaan ‘n meervaartbelynde en vereenvoudige HNKV en later die NKV. • 2009 - Die Minister van Onderwys het ‘n taakspansaamgestelom die implementering van die NKV tehersien.

  5. Die NKV met die KABV – virsysesvakke (Gr. 4-6) is gebaseer op die vlg. beginsels. • Die KABV is nie ‘n nuwekurrikulumnie. Dit is net ‘n toevoeging tot die NKV. • Die fokus is noumeer op die verwerwing van ‘n hoëvlak van kennis, vaardighede en waardeswatnodig is omte leer. • Aktiewekritiese leer → leer met begrip. • Progressie (vordering) in die inhoude en kontekste in elkevak en in elkegraad van eenvoudig tot ingewikkeld. • Ongelykhede in die onderwys word aangespreek. • Menseregte, inklusiwiteit, omgewings- en sosialegeregtigheid • Geloofwaardigheid, kwaliteit en doeltreffendheid in die werkwatonslewer.

  6. Voordele van die NKV met die KABV-vakdokumente • Die nuwekurrikulum is vereenvoudig – meervaartbelyngemaak. • Die klem het verskuifna die verwerwing van meerbasiesevaardighedesooslees, skryfen die bemeestering van Wiskundigeprobleme. • Duidelikeriglyneis neergelê. • Regdeur SA gaandaarnou op dieselfdetyd, dieselfdewerkgedoen word. • Assessering is vereenvoudig. • Assessering is duidelik/deursigtig (met kriteria) en toeganklik. • Voorsiening van leerondersteuningsmateriaal – handboeke, werkboeke. • Handboeke is ooreenkomstig die riglyne van die KABV-dokumentegeskryf. • Meer tydomonderrigte gee.

  7. Watbehels die veranderinge met die NKV en sy nuwe KABV - vakdokumente • Onspraatnienoumeer van leerareasnie, maar van vakke. • Niemeerleeruitkomstenie, maar inhoudsareas/velde, (Wiskunde) onderwerpe (SW, NW en Tegnologie) en taalvaardighede (Tale). • 6 vakkei.p.v. 8 vakke • EBW as vak is verwyder • Natuurwetenskappe en Tegnologie – in eenvaksaamgevat • Lewensoriëntering en Kuns en Kultuur – in eenvaksaamgevat.

  8. Lewensvaardigheid– driestudieareas: Liggaamsopvoeding Persoonlike en sosialewelsyn Skeppendekunste(Visuele- en uitvoerendekunste) • Langer kontaktyd is aan die vakketoegeken – 27 uur 30 min per week.

  9. Die indeling van die sesvakke met hulonderskeie tydstoekennings per week is as volg: • Afrikaans as huistaal (6 uur) • Engels as eersteaddisioneletaal (5 uur) • Wiskunde (6 uur) • SosialeWetenskappe (Geskiedenis en Aardrykskunde ) (3 uur) • Natuurwetenskappe en Tegnologie (3.5 uur) • Lewensvaardigheid (4 uur) • Liggaamsopvoeding (1 uur) • Persoonlike en sosialewelsyn (1.5 uur) • Skeppendekunste (1.5 uur) • Skooldagbegin om 07:45 regdeur die jaar. Skooldaggaan 30 min langerwees.

  10. Voorskrifte m.b.t. assessering met die NKV en die KABV • ‘n Aantal minimum formeleassesseringstake per kwartaal per vak per graadword in die KABV – vakdokumentevoorgeskryf. Ditsluit in o.a. toetse, eksamens, projekte, navorsingstake, ondersoeke, praktiese take ens. • Toetse en eksamensmoetnou ‘n grootgedeelte van die inhoudedek. • In kwartaal 1 en 3 saldaardeurlopendetoetsreeksewees. • In die 2de en 4de kwartaalsaldaarvolwaardigeformeleeksamens • plaasvind

  11. ‘n Opsomming van die aantalformeleassesseringstake per vak per jaar is as volg: • Informeleassesseringsgaanook op ‘n daaglikse basis geskied. • ANA’s (Gr. 4 – 6) en sistemieseevaluering (Gr. 6) salnogjaarliksvoortgaan.

  12. Beplanning van assessering: • Assesseringsplanne per kwartaal met al syassesserings-programme van die sesvakkegaanbasiessoos tans beplan word. • Die vereisteaantalformeleassesseringstake per vak per jaar word ingedagtegehou. • Skoolgebaseerdeassessering (deurlopendeassessering ) is ‘n verpligtekomponent van die jaarpuntvirprogressie en promosies (bevordering). • ‘n Verpligteeinde - van - die - jaar - eksamenwat 25% van die jaarpunt (promosiepunt) van elkevakgaantel in die intermediêrefase en die • skoolgebaseerdeassesseringwat 75% van die jaarpuntvirelkevaktel.

  13. Rekordering en rapportering van leerderprestasies: • Vanaf 2013 gaandaar ‘n kode 1 – 7 (nasionalekodesisteem - volgens die KABV) wees en niemeer die 1 - 4 kodesisteemsoos tans nie. • Kodes en beskrywingsviroptekening en rapportering • Op die kwartaallikseleerverslagsaldaar ‘n verwerkte punt uit100langselkevakverskyn met elkeleerder se gemiddeldepersentasieonderaan. • Op die 4de kwartaal se leerverslagsaldaarbo en behalwe die 4de kwartaal se punteook ‘n 5de kolom met ‘n punt uit 100 virelkevakverskyn. Hierdie punt is die jaarpuntvirelkevak.

  14. Riglynewatingedagtegehoumoet word m.b.t. vordering- en bevorderingsvereistes (Gr. 4 – 6) • Voldoendeprestasie (kode 4) in sy/haaramptelikehuistaal (Afrikaans). • ‘n Redelike/matigeprestasie (kode 3) in die EersteAddisioneleTaal (Engels). • ‘n Redelikeprestasie (kode 3) in Wiskunde. • ‘n Redelikeprestasie (kode 3) in enige twee van die oorblywendedrie • vakke (NW en Tegnologie, SosialeWetenskappe en Lewensvaardigheid). • LW: ‘n Leerder mag nielanger as vierjaar in die intermediêrefaseskoolgaan nie.

  15. WAT IS DIE HOOFDOEL VAN DIE RAPPORTERING VAN LEERDERPRESTASIES? • Om leerders op ‘n gereelde basis vanterugvoeringtevoorsienoorhulvordering. • Die terugvoeringmoetontwikkelend en konstruktief van aardwees. • Dit help ookvirons as onderwysersomtebesluit op sekereintervensiestrategieë en omtebeplanvirverdereonderrig- en leeraktiwiteite. • Om vir u as ouers/voogde van die leerder se vorderingop ‘n deurlopende basis in telig.

More Related