1 / 16

Selfportret

Selfportret. Herman Lintvelt. Op skool ‘n A- kandidaat (Op sy rapport staan : “ hulpvaardig en pligsgetrou ”) Tog kla hulle : “ Skryf tog leesbaar !” Atletiek , rugby, krieket – dis nie sy gebied . Hy sal eerder (as die tyd dit toelaat ) voor die rekenaar gaan sit.

sharla
Download Presentation

Selfportret

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Selfportret Herman Lintvelt

  2. Op skool ‘n A-kandidaat • (Op sy rapport staan: • “hulpvaardig en pligsgetrou”) • Tog klahulle: “Skryf tog leesbaar!” • Atletiek, rugby, krieket – • disniesygebied. • Hysaleerder • (as die tyddittoelaat) • voor die rekenaargaan sit. • En hy sit nou en peins... • oorwathy, oorhomself • as ‘n selfportretkanskryf. Hy sit en dink (hy is 15 jaar) waaroorhymoetskryf. Miskienmoethykyk in ‘n spieël hoe hylyk: die bril (met vingermerkebevat) syhande (die van iemandwathandewerk ken) verbysydeurmekaar hare... naiemandwathynog ten vollemoetontdek.

  3. Die vryevers en onreëlmatigeversreëllengtes pas by die idee van die skrywer as iemandwatjonk en onervare is. • Metateks: hyskryfoorhomselfwatskryf • Let op die gebruik van assonansie as bindingsmiddeldeur die gedig. • Die tema van hierdiegedig is die mens se soekenajouself / sysoekenasyeieontluikendeidentiteit: wie is ek??? ens.

  4. Hy sit en dink(hy is 15 jaar)waaroorhymoetskryf. ‘n baiejonggraad10’tjiewat ‘n opstelmoet pen omhomselftebeskryf hy sit nou by die huis en wonder wathymoetskryfoorhomself – watterfeitesomhom op? metateks: die gedig word geskryfoor die proses van skryf

  5. Miskienmoethykykin ‘n spieël hoe hylyk: hybehoortsyeiegesigtekanbeskryf: diswathyelke dag sien as hy in die spieëlkyk, salhyslegssygelaatstrekkekansien; dissalnie help omsypersoonlikheidtebeskryfnie

  6. die bril(met vingermerkebevat) let op die funsionelegebruik van tipografiese wit om op die bril (later syhande en daarnasy hare) tefokus sodoendefokus die leser op die seun se fisiesevoorkoms vingermerke op sybrilveroorsaakdathyhomselfniebaiegoed in die spieëlkansiennie; metafories ken hyhomselfnieregtignie

  7. syhande(die van iemandwathandewerk ken) daar word gesuggereerdathydaarvanhouom met syhandete werk, alhoewelditnieduidelik is nie miskienhouhy net daarvanom so te dink – ‘n wanopvattingoorhomselfomdathyhomselfniebehoorlik ken nie

  8. verbysydeurmekaar hare...naiemandwathynog ten vollemoetontdek. hy is niebaiegesteld op sy hare se voorkomsnie borselnie se hare nie, maarsy hare sênieveel van wiehýwerklikis nie hy is nogbesigomteontwikkel en sygeaardheid en identiteit word noggevorm – hy ken homselfnogniegoedgenoegom in detail teskryfoorhomselfnie

  9. Op skool ‘n A-kandidaat hy is ‘n slim seun – vaarakademiesbaiegoed op skool en is ‘n onderskeidingskandidaat

  10. (Op sy rapport staan:“hulpvaardig en pligsgetrou”) syonderwysersskryfmooidingeoorhom in sy rapport hygenietditomandermensete help – dalkanderleerlingewatsukkel? - en is verantwoordelik en betroubaar

  11. Tog klahulle: “skryf tog leesbaar!” syonderwysers is ongelukkigoor die feitdatsyhandskrif so slordig is – hullesukkelomditteontsyfer ons dink danweeraansyvuilbril en ongekamde hare

  12. Atletiek, rugby, krieket – disniesygebied. Mamma, niemandwilvir my die bal skopnie! Wêêêêêê . . . alhoewelhyakademiesuitblink op skool, is hy glad niesportiefnie

  13. Hysaleerder(as die tyddittoelaat)voor die rekenaargaan sit. hyverkiesditombinnetebly in plaasdaarvanom met anderseunsbuitetespeel hy het egterniebaievryetydnie – dalkneemsy studies al sytyd in beslag hylyksoos ‘n alleenloper

  14. En hy sit nou en peins... hy sit en dink noudiepnaoorwathymoontliksalskryfoorhomself die ellips dui aandathy ‘n langtyd sit en dink oorhomself

  15. oorwathy, oorhomselfas ‘n selfportretkanskryf. wanneer die leser die gedigdeurgelees het, het hy ‘n redelikeidee van die seun se voorkoms en geaardheid die selfportret is geskryfterwyl die seun wonder oorwatom in tesluit in sybeskrywing volgenshom is die selfportretnievoltooinie, maar die leserkanhom al ‘sien’

  16. tipografie: die oneweredigereëls (veral in strofeeen) dui aan ‘n onsekerte, of ‘n huiwering. Die reëls lees nievlotnie, maarvorentoe en danterug – ditreflekteer die feitdathyhomselfnognie ken nie • hierdiedeurmekaargedagtes word ookgereflekteer in syvuilbril , syonnet hare en syslordigehandskrif

More Related