1 / 20

PAULUS SE BRIEF AAN DIE GEMEENTE IN ROME

PAULUS SE BRIEF AAN DIE GEMEENTE IN ROME. PAULUS SE BRIEWE. Romeine 1 Korintiers 2 Korintiers Galasiers Efesiers Filippense Kolossense 1 Tessalonisense 2 Tessalonisense. 1 Timoteus 2 Timoteus Titus Filemon Hebreers?. 52%. VAN DIE NT BOEKE. 64%. VAN DIE BRIEWE IN DIE NT.

schuyler
Download Presentation

PAULUS SE BRIEF AAN DIE GEMEENTE IN ROME

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. PAULUS SE BRIEF AAN DIE GEMEENTE IN ROME

  2. PAULUS SE BRIEWE • Romeine • 1 Korintiers • 2 Korintiers • Galasiers • Efesiers • Filippense • Kolossense • 1 Tessalonisense • 2 Tessalonisense • 1 Timoteus • 2 Timoteus • Titus • Filemon • Hebreers? 52% VAN DIE NT BOEKE 64% VAN DIE BRIEWE IN DIE NT

  3. PAULUS SE BRIEWE

  4. ROMEINE – DIE OUTEUR • Paulus was van die stam Benjamin (Fil. 3:5) • Ook ‘n Romeinse burger (Hand. 16:37) • Selfde tyd gebore as Christus in Tarsus (Hand. 9:11), ‘n belangrike stad in die Romeinse provinsie van Cilicia (moderne Turkye) • As jongman studeer hy onder rabbie Gamaliel (Hand. 22:3) • Hy was ook, soos sy pa, ‘n Fariseer (Hand. 23:6) en ‘n lid van een van die strengste Joodse sektes (Fil. 3:5) • Hy was ‘n fanatieke yweraar vir die oorgelewerde leer van die Jode (Gal. 1:14)

  5. ROMEINE – DIE OUTEUR • Nadat hy op ‘n wonderbaarlike manier bekeer is oppad na Damaskus (33-34 n.C.), waar hy Christene sou vervolg, begin hy die evangelie verkondig (Hand. 9:20) • Paulus spandeer drie jaar in Arabië, suid en oos van die Dooie See (Gal. 1:17,18) • Gedurende die tydperk het hy teologiese onderrig gekry as direkte openbaring vanaf God (Gal. 1:11,12) • Paulus was verantwoordelik vir die verspreiding van Christenskap deur die Romeinse Ryk.

  6. ROMEINE – DIE OUTEUR • Hy het drie reise ondergaan deur die Mediteriaanse wêreld. • By sy terugkeer na Jerusalem met hulp vir die behoeftige kerk, is hy valslik aangekla deur sommige Jode (Hand. 21:27-29), geslaan deur ‘n bende (Hand. 21:30,31) en gearresteer deur die Romeine • Felix, Festus en Herodus Agrippa kon hom nie skuldig bevind nie, maar die Joodse leiers se invloed het hom gevange laat hou • Na twee jaar gebruik hy sy Romeinse burgerskap en verdedig sy saak teenoor Ceasar.

  7. ROMEINE – DIE OUTEUR

  8. ROMEINE – DIE OUTEUR • Na ‘n aaklige reis (Hand 27-28), wat ‘n twee weke see-storm insluit, bereik Paulus Rome. • Hy word vrygelaat vir ‘n kort tydperk en weer gevang en tereggestel in Rome in 65-67 n.C (vgl. 2 Tim. 4:7)

  9. ROMEINE – DIE OUTEUR

  10. ROMEINE – AGTERGROND

  11. ROMEINE – AGTERGROND • Rome was die hoofstad en mees belangrikste stad van die Romeinse Ryk. • Rome was gevind in 753 v.C. en word glad nie in die Bybel genoem tot NT tye nie. • In Paulus se tyd, het Rome oor ‘n miljoen inwoners gehad, die meeste slawe. • Daar word beweer dat die kerk in Rome begin is deur gelowiges wat bekeer was by die uitstorting van die Heilige Gees op Pinkster(Hand.2:10) • Paulus wou verskeie kere Rome besoek, maar was altyd verhinder om dit te doen (Hand. 1:13) • Voor sy dood het hy wel in Rome aangekom.

  12. ROMEINE – AGTERGROND • Paulus se primere doel met die Boek Romeine, was om die waarhede van die evangelie, van genade, vir gelowiges te leer, wat nog nooit apostoliese onderrig gehad het nie • Hy was egter onbekend vir die gemeente en in die brief stel hy homself voor en hoop om hulle gou te besoek, vir verskeie belangrike redes: om die gelowiges te versterk (1:11); die evangelie te verkondig (1:15); om die Romeinse Christene beter te leer ken, dat hulle hom kan aanmoedig (1:12); te bid (15:30) en te help met sy bediening in Spanje (15:28)

  13. ROMEINE – AGTERGROND • Romeine verskil van sommige van die briewe (Gal., 1 en 2 Kor.), dat die doel daarvan nie is om inkorrekte teologie reg te stel of om verkeerde lewenstyl te beruspe nie. • Die Romeinse kerk se leerstellings was reg, hulle het ryk teologiese onderrig en praktiese instruksie gekort, wat hierdie brief dan gee.

  14. ROMEINE – SLEUTEL PERSONE • Paulus – apostel en skrywer van die Boek van Romeine (1:1-16:22) • Fébé – dienares van die gemeente by Kenchréë; sy dra die brief van Paulus oor na die Romeinse gelowiges

  15. ROMEINE – TEMAS • Romeine is hoofsaaklik ‘n werk van teologiese onderrig en bevat min historiese materiaal • Paulus gebruik wel bekende OT figure as illustrasies, soos Abraham (4), Dawid (4:6-8), Adam (5:12-21), Sara (9:9), Rebekka (9:10), Jakob en Esau (9:10-13), en Farao (9:17) • Hy gee ook van Israel se geskiedenis (9-11) en hoofstuk 16 gee insig in die natuur en karakter van die kerk in die eerste eeu en die lidmate

  16. ROMEINE – TEMAS • Die oorkoepelende tema van Romeine is die geregtigheid wat van God kom: die waarheid dat God sondaars regverdig maak, met genade alleen, deur geloof in Christus alleen.

  17. ROMEINE – LEERSTELLINGS • Die sondige mens – sonde skei elke mens van God; slegs Jesus Christus kan God en die mens versoen met mekaar • Regverdigmaking deur geloof – algehele vryheid, van oordeel en die vaskleef van sonde, kom deur geloof alleen in Jesus • Heiligmaking – deur Christus se kruisdood, word die gelowiges geheilig en apart gehou vir God se diens • Versoening – die opoffering van Jesus Christus, hernu die verhouding tussen God en die mens

  18. ROMEINE – GOD SE KARAKTER • God is toeganklik – 5:2 • God is ewig – 1:20 • God is vergifnis – 3:25 • God is goed – 2:4 • God is regverdig – 2:11; 3:4,26 • God is liefde – 5:5,8; 8:39; 9:11-13 • God is wys – 11:33; 16:27 • God is toornig – 1:18; 2:5, 6, 8; 3:5, 6 • God is versoening – 5:1, 10 • God is ‘n belofte-nakomer – 1:1, 2; 4:13, 16, 20

  19. ROMEINE – OUTLINE • Groet en Inleiding (1:1-15) • Tema (1:16, 17) • Verdoemenis: Die noodsaaklikheid van God se geregtigheid (1:18-3:20) • Ongeregtigheid van nie-Jode (1:18-32) • Ongeregtigheid van die Jode (2:1-3:8) • Ongeregtigheid van die mens (3:9-20) • Regverdigmaking: Die Voorsieningheid van God se Regverdigmaking (3:21-5:21) • Die Bron van Regverdigmaking (3:21-31) • Die Voorbeeld van Regverdigmaking (4:1-25) • Die Seëninge van Regverdigmaking (5:1-11) • Die Bydrae van Regverdigmaking (5:12-21) • Heiligmaking: Die Voorbeeld van God se Regverdigmaking (6:1-8:39) • Herstel: Israel se Ontvangs van God se Regverdigmaking (9:1-11:36) • Toepassing: Die Optrede van God se Regverdigmaking (12:1-15:13) • Samevatting, Groet en Seënbede (15:14-16:27)

More Related