1 / 8

Hier is ‘n tabel van data met inligting oor huishoudelike elektriese toestelle.

1. Hier is ‘n tabel van data met inligting oor huishoudelike elektriese toestelle. (i) die ‘V’ nommer – die spanning (volt); (ii) die ‘W’ nommer – die krag; (iii) die ‘Hz’ nommer – die frekwensie van die hoof elektriese toevoer. elektriese toestel. V- Volt. W-Watt. Hz- Hertz.

renee
Download Presentation

Hier is ‘n tabel van data met inligting oor huishoudelike elektriese toestelle.

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. 1. Hier is ‘n tabel van data met inligting oor huishoudelike elektriese toestelle. (i) die ‘V’ nommer – die spanning (volt); (ii) die ‘W’ nommer – die krag; (iii) die ‘Hz’ nommer – die frekwensie van die hoof elektriese toevoer elektriese toestel V- Volt W-Watt Hz- Hertz Elektriese yster 220-240 1200 elektriese ketel 220-240 2200 Elektriese waaier 230 30 50 elektriese filament lamp 220-240 60 elektriese versapper 220-240 300 50 elektriese vleismes 220-240 250 50 elektriese brood rooster 230 1500 elektriese fluoressente lamp 220-240 7 50 SKRYF ten minste vier patrone wat jy in hierdie nommers sien NEER. 1. 2. 3. 4.

  2. 2. Hier is vier patrone te sien in hierdie syfers op die elektriese toestelle. BESPREEK en SKRYF NEER,waarom daar so ‘n patroon mag wees. Die V nommer – spanning (volt) - is altyd 220-240 of 230. Die Hz nommer is altyd 50 Hertz. Die W nommers is hoër as die toestel warmte vry stel. Daar is gewoonlik ‘n Hz nommer as die toestel ‘n bewegende deel het.

  3. 3. Die volgende is die resultate van ‘n leerder ondersoek na die smeltdrade in die muurproppe van verskillende huishoudelike elektriese toestelle. smeltdraad in prop elektriese toestel W-Watts elektriese yster 1200 13 Amp Elektriese ketel 2200 13 Amp Elektriese waaier 30 1 Amp Elektriese filament lamp 60 1 Amp Elektriese versapper 300 5 Amp Elektriese vleismes 250 5 Amp Elektriese broodbraaier 13 Amp 1500 elektries fluoressente lamp 7 1 Amp BESPREEK en BESLUIT wat die patroonis.

  4. 4. Elektriese muurprop Ammeter om elektriese stroom te monitor 4 6 2 8 0 10 Amperes Bostaande is ‘n demonstrasie wat deur die wetenskap onderwyser opgestel is. BESPREEK en BESKRYF wat die onderwyser beplan om te demonstreer. BESLUIT op ander toestelle wat jy graag sou wou toets, en wat jy kan verwag van die elektriese stroom.

  5. Onderstaande tabel is lesings, deur die onderwyser geneem is, met ‘n ammeter, van ‘n elektriese stroom wat energie aan huishoudelike toestelle verskaf. 5. Toevoer in Volt Krag in Watt Stroom in Ampere Elektriese toestel Elektriese yster 220-240 1200 5 Elektriese ketel 220-240 2200 9.2 Elektriese waaier 220-240 30 0.1 Elektriese filament lamp 220-240 60 0.3 Elektriese versapper 220-240 300 0.8 Elektriese vleismes 220-240 250 1.0 Elektriese broodbraaier 220-240 1500 6.3 Elektriese fluoressente lamp 220-240 7 0 TEKEN ‘n geskikte grafiek van krag verskaf teenoor stroomsterkte. Benoem die asse.

  6. . 0 0 0 3 Ampere 6. . 0 0 0 6 Ampere . 0 0 1 2 Ampere BESKRYF wat hier gebeur.

  7. 7. Hieronder volg ‘n grafiek van energie verskaf per sekonde, die krag in Watt, vir verskillende stroom sterktes vanaf ‘n enkele flits sel verkry. Energie per sekonde verskaf = krag in milliwatt 60 40 20 20 40 60 80 Stroom in milli-ampere BESKRYF in jou eie woorde wat die grafiek wys.

  8. Hier volg ‘n paar tonele uit moderne lewe 8. Kragstasie Pilone vir verspreiding van elektrisiteits toevoer Huishoudelike waaier BEREI ‘n aanbieding VOOR oor hoe elektrisiteits toevoer ons toelaat om allerlei dinge in en om die huis te verrig. Skenk veral aandag aan hoe verskillende toestelle verskillende stroom sterktes vereis en deur verskillende smeltdrade beskerm word .

More Related