1 / 11

CHRISTUS EN DIE SABBAT

CHRISTUS EN DIE SABBAT. Les 5 vir 3 Mei 2014. DIE OORSPRONG VAN DIE SABBAT.

sydney
Download Presentation

CHRISTUS EN DIE SABBAT

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. CHRISTUS EN DIE SABBAT Les 5 vir 3 Mei 2014

  2. DIE OORSPRONG VAN DIE SABBAT “Onderhou die sabbatdag, dat jy dit heilig soos die HERE jou God jou beveel het...En jy moet daaraan dink dat jy in Egipteland ‘n slaaf was, en die HERE jou God jou daarvandaan uitgelei het deur ‘n sterke hand en ‘n uitgestrekte arm; daarom het die HERE jou God jou beveel om die sabbatdag te hou.” (Deut. 5:12-15) Die vierdegebod is die enigsteeenwatonderhoumoet word vir die volgende twee redes: Die viering van vryheid van sonde (om uitEgipteuitte trek, Deut 5:12-15.) En die herdenking van die skepping (Eks 20:11) “Want in ses dae het die HERE ... gemaak... Daarom het die HERE die sabbatdag geseën en dit geheilig.” (Exodus 20:11) • Die Sabbat is ‘n geskenkaan die mensdomgedurende die Skepping. Na sonde in die wereldgekom het, het ditook die simbool van Verlossing in Christusgeword.

  3. “En die Here sê, “As jyjouvoetterughou van die Sabbat — om niejoubesigheid op My heilige dag tedoennie, en as jy die Sabbat 'n verlustigingnoem en die heilige dag van die Here hooghou, ... dansaljyjouverlustig in die Here.” Jes. 58: 13, 14. Viralmalwat die Sabbataanneem as 'n teken van Christus se skeppingskrag en Syverlossing, saldit 'n verlustigingwees. DeurChristusdaarintesien, salhullehulleself in Homverlustig. Die SabbatverwysnaSyskeppingswerk as bewys van Sygrootverlossingskrag. Terwylditherinneraan die verlorevrede van Eden, spreekdit van hersteldevrede in Christus. En elkevoorwerp in die natuurherhaalSyuitnodiging, “Komna My toe, almalwatvermoeid en belas is, en Eksaljullerus gee.”” EGW (Die Koning Van Die Eeue, hf 29, p 288)

  4. ‘n TYD VIR RUS EN AANBIDDING “En God het op die sewende dag sy werk voltooi wat Hy gemaak het, en op die sewende dag gerus van al sy werk wat Hy gemaak het. En God het die sewende dag geseën en dit geheilig, omdat Hy daarop gerus het van al sy werk wat God geskape het deur dit te maak.” (Genesis 2:2-3) Die BybelstelJesus as onsSkeppervoor, “-alle dinge is deur Hom en tot Hom geskape.”(Kol. 1:16) Hy, die Skepper, rus op die Sabbat. Hynooi Adam en Eva om terus en teaanbid op daardiedag. Syuitnodiging geld steeds virons in hierdieeeu. Hynooions om rus en aanbiddingtegeniet op die Sabbat.

  5. ‘n TYD VIR RUS EN AANBIDDING Wanneer het die apostelsgedink om bymekaartekom om saamteaanbid? Het hulle op die Sondagbymekaargekom om die opstandingtevereer? Het hulleaangehou om op die Sabbatbyeentekom om die skepping en onsverlossingtevereer?

  6. ‘n TYD VIR BLYDSKAP “En Hy sê vir hulle: “Die sabbat is gemaak vir die mens, nie die mens vir die sabbat nie. Daarom is die Seun van die mens Here ook van die sabbat.””(Mark 2:27-28) Die Rabbis het 'n lys gemaak van 39 kategorieë van aktiwiteite wat op die Sabbat verbode was. Elke kategorie het verskeie reëls ingesluit. Jesus het geweet dat die klomp reëls die Sabbat 'n dag van angs sou maak in plaas van 'n dag van vreugde en gemeenskap met ons Skepper. En Jesus het gesêdat die Sabbatvir die mensgemaak is, en nieandersomnie. Met anderwoorde, die Sabbat was nieingestel om aanbidte word nie, maar eerderom geleenthedeviraanbiddingte skep. As 'n gawe van God virallemense, was die Sabbatniebedoel om teonderdruk (verdruk) nie, maar om vrystelling en bevrydingdaartestel. Dit is waarlik 'n manier om onsrus en vryheid in Christusteondervind.

  7. “Ten einde die Sabbatteheilig, is ditnienodigdatonsonsselftussenmuretoegesluithou, weg van die pragtigetonele van die natuur en van die vrye, verfrissende lug van die hemelnie. Onsmoetondergeenomstandighedetoelaatdat die laste en saketransaksiesonsgedagtes van die Sabbat van die Here af lei, watHygeheilig het nie. Onsmoetnietoelaatdatonsgedagtesafdwaalna die wêreldse dinge nie. Maar die gedagtekannieverfris, aangevul, en verhef word deurdittebeperkdeur al die Sabbatsurebinnemure, teluisternalangpreke en vervelige, formelegebedenie. Die Sabbat van die Here word verkeerdelikgevier as dit so verloop. Dan word die doelwaarvoorditingestel is niebereiknie. Die Sabbat is vir die mensgemaak, om 'n seënvirhomteweesdeursygedagtesafte lei van sekulêrewerk en die goedheid en heerlikheid van God teoordink. Ditis nodigdat die mense van God vergader om oorHomtepraat, gedagtes en ideestewissel met betrekking tot die waarhedevervat in syWoord, en 'n gedeelte van die tydtewyaantoepaslikegebed. Maar hierdietye, selfs op die Sabbat, moetnieverveliggemaak word deur die lengte en 'n gebrekaanbelangstellingnie. " EGW (Vryevertalinguit: Testimonies for the Church, vol. 2, cp. 71 pg. 583)

  8. ‘n TYD VIR GENESING “Daarop sê Hy vir hulle: Is dit geoorloof om op die sabbat goed of kwaad te doen, ‘n lewe te red of dood te maak? Maar hulle het stilgebly.”(Mark 3:4) “Maar die owerste van die sinagoge, wat verontwaardig was dat Jesus op die sabbat genees het, antwoord en sê vir die skare: Daar is ses dae waarop ‘n mens behoort te werk; kom dan op dié dae en laat julle genees en nie op die sabbatdag nie.””(Luke 13:14) Moet ons wag tot Sondag om gesondte word om nie die Sabbatteontheilignie? Die Fariseers het Jesus beskuldig van die verbreking van die wet toe Hy op Sabbatgenees het. Hy het hullegeantwoord, “My Vader werk tot nou toe, en Ek werk ook.” (Joh5:17). Hierdiegenesingsounieplaasvind as God ditnietoegelaat het nie. God krynooit ‘n ruskans van die verligting van onspynnie. Mark 3:1-6 Luke 13:10-17 John 5:1-9 John 9:1-14

  9. DIE TOEKOMS VAN DIE SABBAT “Want soos die nuwe hemel en die nuwe aarde wat Ek maak, voor my aangesig sal bestaan, spreek die HERE, so sal julle nageslag en julle naam bestendig wees. En elke maand op die nuwemaan en elke week op die sabbat sal alle vlees kom om te aanbid voor my aangesig, sê die HERE.” (Jesaja 66:22-23)

  10. “In die begin rus die Vader en die Seun op die SabbatnahulleSkeppingswerk. “So is danvoltooi die hemel en die aarde met hulleganseleërmag.” (Gen 2:1), die Skepper en al die hemelsewesensverheughul in die aanskouingvan die glorieryketoneel. “Toe die môresterresaamgejubel en al die seuns van God gejuig het” Job 38:7.... Daarsal 'n “wederoprigting van alle dinge, waarvan God van oudsafgespreek het deur die mond van al syheiligeprofete.” (Hand 3:21), wees. Die skeppingsabbat, die dag waarop Jesus in Josef se graflê, sal nog 'n dag van rus en vreugdewees. Hemel en aardesalverenig in lof, “en elke week op die sabbat” (Jes 66:23) sal die nasies van die watgered is neerbuigin blyeaanbiddingvoor God en die Lam." EGW (Vryevertalinguit: Maranatha, Desember29)

More Related