1 / 23

Ryp langs hellings

Ryp langs hellings. By Linda De Wet. WAT IS RYP?. Ryp word gedefinieer in Glossary of Meteorology as die toestand wat voorkom indien die temperatuur (Ta) van die aardoppervlak en aardse onderwerpe benede vriespunt by 0  C val (Rosenberg, 1974). TOESTANDE GUNSTIG VIR RYPVORMING.

olisa
Download Presentation

Ryp langs hellings

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Ryp langs hellings By Linda De Wet

  2. WAT IS RYP? • Ryp word gedefinieer in Glossary of Meteorology as die toestand wat voorkom indien die temperatuur (Ta) van die aardoppervlak en aardse onderwerpe benede vriespunt by 0 C val (Rosenberg, 1974).

  3. TOESTANDE GUNSTIG VIR RYPVORMING • STRALINGSRYP • Kalm, wolklose lug • Geen (of baie ligte) wind • Inversie • ADVEKSIERYP • Bewolkte lug • Sterk winde • Geen inversie

  4. RYPVORMING • Ryp vorm dmv deposisie • Witryp • Inversie • Swartryp • Geen inversie • Bo-grondse vorming vind eerste plaas

  5. DAY NIGHT (inversion) Height (m) Temperature (oC) Temperatuur variasie met hoogte bokant aardoppervlak, vir dag en nagtoestande

  6. Rypskade Ryp skade word beinvloed deur: • Verskille in klimaat gedurende die seisoen • Kultivaartipes • Morfologie of groeistadium • Opbrengsgrootte • Tempo van Ta vermindering • Minimum Ta (Tmn) • Tydsduur van Tmn

  7. Faktore wat nagtelike temperature by grondoppervlak beinvloed

  8. LW • By grondoppervlak by verskillende hoogtes: • Winderige dag of nag – Ta is laer by hoër ligging  Adveksieryp • Kalm dag of nag – Ta is laer by laer ligging (valleie)  Stralingsryp

  9. Lug en grondtemperature en windspoed gedurende stralingsrypstoestande (Rosenberg, 1983)

  10. Resultate vir die meet van mininmum temperatuur (Tmn) profiel vir 4 verskillende liggings by verskillende liggings soos vergelyk met die waardes vir SAWS Tmn vir 22/8/03 and 10/05/03 vir ‘n uitbreiding in Bloemfontein.

  11. Rypwaarskynlikhede

  12. The average number of frost-free days per year is projected to rise across much of the globe by the 2080s, with the largest increases (red and orange) across the western fringes of North America and Europe. (Illustration courtesy Gerald Meehl and Claudia Tebaldi, NCAR.)

  13. Verwysing deur Loik en Redar (2003) • Koue is NB faktor by produktiweit van plante • > die helfte van die aarde se oppervlak = gemiddelde Tmn van < 0 oC vir ‘n gedeelte van elke jaar • Ta naby grondoppervlak = grootste variasie, bv. Ta (1cm) = X oC (1m) – 7 oC • Woudbestuur – Woude reageer vinniger op klimaatvariasie

  14. Verwysing deur Loik en Redar (2003) • Ryprisikoberekenvanafenergiebalans en hitte-oordragingsprosesse by grondoppervlak • EksperimentgedoendeurLoik en Redar: • Doel: Saailinge by verskillendehoogtesondergaan ekotipiesedifferensiasie by vriestoleranse & koueaanpasbaarheid • Verhoogde gradient – verskillendehoogtes • Saailinge van Great Basin Desert gewas • 3 x 2 verskillendeliggings • AWS data + Hobos (Ta) by 1 uurintervalle (herfs 1997 tot lente 1998) • Loggers is ondergrondsgeplaas

  15. Verwysing deur Loik en Redar (2003) Tabel 1 Liggingsinligting vir studie- en navorsingsproewe by verskillende hoogtes vir eksperiment op saailinge van die Great Basin Desert shrub (Loik en Redar, 2003)

  16. Verwysing deur Loik en Redar (2003) • Resultate:

  17. Verwysing deur Loik en Redar (2003) • LW die verskille in maandelikse Tmx en Tmn lugtemperature vir Bishop (1270 m) en Aspendell (2575 m) (38 oC – 6 oC = 24 oC vs 25 oC– 10 oC = 15 oC)  laerliggend ligging se verskil in Ta is hoër =nie die norm nie (hoërliggend meer beskerm?). • Nie aangetoon: Die laagste Ta (vir alle liggings) het by hoogste ligging in Nov (winter) voorgekom met 13 oC, en by laagste ligging in Desember voorgekom (9.2 oC) adveksieryp en stralingsryptoestande, respektiewelik.

  18. Verwysing deur Loik en Redar (2003) • Ta by grondoppervlak het by 0 oC stilgestaan (sneeutoestande). • Selfs by laagste ligging, is Ta laer indien minder sneeu. • Saailinge is by hoër liggings deur gewasbedekkings beskerm (andersom by plat oppervlaktes- Sien Snyder). • Gewasbedekking en saailingvoorkoms is grootste by 2575 m vergeleke met die 1775 m en 2175 m hoogtes.

  19. Verwysing deur Loik en Redar (2003) • Vriestoleransie en koue aanpasbaarheid afhanklik van meso- en mikroklimaat Ta, gewasbedekking, sneeudiepte en sneeusmeltingspatrone. • Verdere navorsing benodig oor gradiente vanaf hoogeleë woestyngebiede tot gewasagtige ekosisteme.

  20. Verwysing deur Loik en Redar (2003) • Gevolgtrekkings vir verwysing: • Saailinge is meer sensitief as volwasse plante • Gewasbedekking beinvloed oppervlak Ta • Sneeu kan oppervlak temperature verhoog • Afhangende van ryptoestande, kan Ta in vallei laer wees (stralingsryp, kalm toestande) • Of Ta bo-op die berghelling laer wees (adveksieryp, winderige toestande)

  21. Algemeen • Kouelugdreinering is minder uitstaande in platgebiede en dus is ryprisikohoër • Grootverskille in hoogtesverhoogturbulensie by grondoppervlak • Blootgesteldeoppervlaktes (oopgebiede)  verhoogdeuitstraling en groterenergieverlies • Maar by woude, is daarvermenging van oppervlaklug met lug net bokant stratifikasie van lug binne in woudgebied  laeryprisikos • Omdat Ta styg met hoogte in nag, is Ta hoër op hoër.

  22. DANKIE

More Related